Eerste lood in die lug

Display your bragging rights here/ Plaas jou grotes hier.
Post Reply
User avatar
Jagtersdok
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2034
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm

Eerste lood in die lug

Post by Jagtersdok »

Ek en Eltie was die naweek bietjie op 'n plaas met die naam van Breslau naby Pontdrift anderkant Alldays. dit was regtig een van die mooiste plase waarop ek nog was. Wild was volop en en ons het die paket van 4 Rooibok ramme en 2 vlakkies wat ons persent gekry het gou geroer, maar ons het mos nou vir mooi ramme gesoek. Dit was nogals 'n unieke jag ervaring met Leeu se kind, seekoeie en olifante wat vrylik op die plaas beweeg. Soos ons ook agtergekom het toe ons 'n lang tand bul raak geloop het. Ons het elkeen 2 Rooibokke en 'n varkie plat getrek. Hier is paar fotos

Image

Image

Image

Image
NEELS NIEMAND, CENTURION

Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
User avatar
Freddie101
Hero Member
Hero Member
Posts: 1384
Joined: Fri Dec 19, 2008 11:39 am

Re: Eerste lood in die lug

Post by Freddie101 »

Jagtersdok
Moes lekker gewees het. Sien die een rooibokram se oog kyk bietjie buitekant toe. Mooi skoot.
Groete Freddie
yol bolsun
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Eerste lood in die lug

Post by Geno »

Baie mooi fotos en goeie skote!
Goed, beter, 6millimeter!
Post Reply