Dag Jagte (Mpumalanga)

Display your bragging rights here/ Plaas jou grotes hier.
Post Reply
User avatar
Evert
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 301
Joined: Wed Jan 19, 2011 4:39 pm

Dag Jagte (Mpumalanga)

Post by Evert »

Goeie Dag Almal

Ek het laasweek Dinsdag die geleentheid gehad om op Bethal - Mpumalanga somer vir die dag n Fallow Deer Stag te gaan jag.
Baie interesante spesie en uitsonderlike mooi trofee.
http://i559.photobucket.com/albums/ss38/E-Bird_Limpopo/Takbok1_zpsb29eff15.jpg
http://i559.photobucket.com/albums/ss38/E-Bird_Limpopo/Takbok2_zpseede3840.jpg
http://i559.photobucket.com/albums/ss38/E-Bird_Limpopo/Takbok3_zpsf8205bb9.jpg

Saterdag 06-04-2013
Ons het Saterdag net vir dag deur gery na n plaas net ander kant Midelburg Mpumalanga
Op die dag het ons twee Rowland Ward Swartwildebeeste, twee Zebra's n Rooibok Ram en n Rooihartbees Koei
Al die wild is geskiet met n 375 Ruger op afstande van 100m tot 200m
Rooibok Ram
http://i559.photobucket.com/albums/ss38/E-Bird_Limpopo/Rooibok_zps583ab459.jpg
Zebra's
http://i559.photobucket.com/albums/ss38/E-Bird_Limpopo/Zebra2_zps27418594.jpg
http://i559.photobucket.com/albums/ss38/E-Bird_Limpopo/Zebra_zpsba4f4480.jpg
Swartwildebees
http://i559.photobucket.com/albums/ss38/E-Bird_Limpopo/Swartwildebees2_zps6b867f29.jpg
http://i559.photobucket.com/albums/ss38/E-Bird_Limpopo/Swartwildebees_zps6ddb5d39.jpg
Last edited by Evert on Mon Apr 08, 2013 8:02 am, edited 1 time in total.
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Fallow Deer - Takbok

Post by tripodmvr »

Hel, daar is baie manne wat droom om so een te skiet. Mooi vorm en groot palms op daardie gewei.
User avatar
henried
Hero Member
Hero Member
Posts: 2352
Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm

Re: Fallow Deer - Takbok

Post by henried »

Baie geluk, besonder bok.
Ek is mal oor 'n takbok...
User avatar
Nickvn
Hero Member
Hero Member
Posts: 1554
Joined: Sun Mar 25, 2012 9:28 am

Re: Fallow Deer - Takbok

Post by Nickvn »

Baie mooi bok daai. Geluk man.

Dit is lekker vleis daai.
_______________________________
7.65 CZ 
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
User avatar
BRNO (Pierre)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4058
Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am

Re: Fallow Deer - Takbok

Post by BRNO (Pierre) »

Baie geluk, en mooi fotos geneem. kan jy my se hoeveel die bok geweeg het?
Veiligheid eerste manne!
User avatar
Evert
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 301
Joined: Wed Jan 19, 2011 4:39 pm

Re: Fallow Deer - Takbok

Post by Evert »

Baie Dankie Almal

Pierre hy het 53.4 uitgeslag leke spekvet die tyd van die jaar.
User avatar
theedge
Hero Member
Hero Member
Posts: 5012
Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am

Re: Fallow Deer - Takbok

Post by theedge »

Baie mooi bok daai. Geluk maat.
User avatar
Evert
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 301
Joined: Wed Jan 19, 2011 4:39 pm

Re: Dag Jagte (Mpumalanga)

Post by Evert »

Saterdag weer gaan jag op Belfast.
Geluk was aan ons kant toe ons inry en n paar takbok gewaar wat die week in gekom het. Die ramme (Stags) was vol in die Rut. Ons het eers gesukel om die groot ramme te kry. Maar op die ou einde n baie mooi ram geskiet. Nadat ons n kans op n Monster Takbok gehad het.
http://i559.photobucket.com/albums/ss38/E-Bird_Limpopo/Takbok2_zpsa6e972d1.jpg
Na dit het ons gaan kyk vir n Swartwildebees Bul, Baie mooi bul gekry 1 uur later.
http://i559.photobucket.com/albums/ss38/E-Bird_Limpopo/Swartwildebees3_zps25a47532.jpg
User avatar
GreyGhostGear
Hero Member
Hero Member
Posts: 1022
Joined: Mon Apr 04, 2011 6:34 pm

Re: Dag Jagte (Mpumalanga)

Post by GreyGhostGear »

Baie mooi! Julle is omtrent aan die roer daar..
User avatar
Riaan Beeslaar
Hero Member
Hero Member
Posts: 678
Joined: Tue Mar 05, 2013 9:09 am

Re: Dag Jagte (Mpumalanga)

Post by Riaan Beeslaar »

Baie geluk
Regtig besondere bokke daai

Groete
Riaan
User avatar
Smiley
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 402
Joined: Sat Nov 17, 2012 2:36 pm

Re: Dag Jagte (Mpumalanga)

Post by Smiley »

E-Bird, baie mooi gedoen, lyk my jy kom nou mooi aan die gang. Jy neem werklik uitsonderlike foto's. Enige iets verder gehoor oor daai eland bulle?
jamalley
Hero Member
Hero Member
Posts: 630
Joined: Mon Jan 14, 2013 4:29 pm

Re: Dag Jagte (Mpumalanga)

Post by jamalley »

Baie mooi - ek sal ook graag so 'n takbok wil skiet, het jy dalk kontakbesonderhede?
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Dag Jagte (Mpumalanga)

Post by Marc »

Ebird dit is voorwaar mooi bokke daai. Ek soek al jare en jare na 'n mooi takbok. Het tot vandag nog net ooie geskiet want die ramme was bitter jonk of vrek slim. As jy nie omgee om te deel nie sal ek graag wil weet waar julle hierdie mooi bokke afhaal en of 'n man mag deel in julle fonds ;)

Mooi loop
Marc
User avatar
Evert
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 301
Joined: Wed Jan 19, 2011 4:39 pm

Re: Dag Jagte (Mpumalanga)

Post by Evert »

Het Vrydag weer gaan jag op Belfast en 2 Swartwildebees Bulle, 1 Baie Groot Takbok en 5 Blesbokke geskiet waarvan een ram 17" was. Die ander Blesbokke was kop skote
Swartwildebees op die voet gejag nogal iets anders
http://i559.photobucket.com/albums/ss38/E-Bird_Limpopo/1_zps16d19c79.jpg
Baie Mooi Takbok, het hom 2 weke gelede gesien saam ander jagters maar kon nie n skoot kry nie, so waar as wragtig was hy in die sele area gewees. Dit bly n baie lekker jag.
http://i559.photobucket.com/albums/ss38/E-Bird_Limpopo/3_zps3938f126.jpg
17" Blesbok
http://i559.photobucket.com/albums/ss38/E-Bird_Limpopo/2_zps199b096b.jpg
Saterdag het ons gaan kyk vir n Rietbok naby Bronkhorstspruit ons kon net jong ramme kry en maar besluit om te gaan kyk vir n paar Wit Blesbokke en Springbokke
Ou Ram met karakter
http://i559.photobucket.com/albums/ss38/E-Bird_Limpopo/4_zpsbbff1d7d.jpg
Mooi Pronk Foto
http://i559.photobucket.com/albums/ss38/E-Bird_Limpopo/5_zps4cf7f88b.jpg
Mooi Springbok ram vir die omgewing 13"
http://i559.photobucket.com/albums/ss38/E-Bird_Limpopo/6_zps639a2599.jpg
16.5" Wit Blesbok
http://i559.photobucket.com/albums/ss38/E-Bird_Limpopo/8_zpsfa48e54d.jpg
16" Wit Blesbok
http://i559.photobucket.com/albums/ss38/E-Bird_Limpopo/7_zps156003aa.jpg
User avatar
NEGE3
Hero Member
Hero Member
Posts: 1397
Joined: Sat Feb 09, 2013 4:38 pm

Re: Dag Jagte (Mpumalanga)

Post by NEGE3 »

Baie geluk. Mooi bokke en fotos.
Groete.
Groete,
Koos de Beer
Stasoft
Full Member
Full Member
Posts: 111
Joined: Mon Sep 05, 2011 3:12 pm

Re: Dag Jagte (Mpumalanga)

Post by Stasoft »

Geluk met die mooi bokke.
User avatar
theedge
Hero Member
Hero Member
Posts: 5012
Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am

Re: Dag Jagte (Mpumalanga)

Post by theedge »

Baie netjies, mooi diere en fotos
ZKK
Hero Member
Hero Member
Posts: 627
Joined: Mon Aug 20, 2012 5:42 pm

Re: Dag Jagte (Mpumalanga)

Post by ZKK »

Is hierdie plase oop vir die publiek?
User avatar
Evert
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 301
Joined: Wed Jan 19, 2011 4:39 pm

Re: Dag Jagte (Mpumalanga)

Post by Evert »

Hi ZKK

Die plase is nie oop vir die publiek om te jag nie, as jy op die plase wil jag kontak my ek het al 4 ouens van die forum gehelp en almal was gelukig.

Groete
Evert
User avatar
FHM
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm

Re: Dag Jagte (Mpumalanga)

Post by FHM »

E-Bird wrote:Hi ZKK

Die plase is nie oop vir die publiek om te jag nie, as jy op die plase wil jag kontak my ek het al 4 ouens van die forum gehelp en almal was gelukig.

Groete
Evert

Gee die man n Bells! ;)
Baie respek vir jou Evert om jou hand so oop te hou en ander manne n kans te gee op jou 'undercover' plekkie ;)
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Dag Jagte (Mpumalanga)

Post by Marc »

FHM wrote:
E-Bird wrote:Hi ZKK

Die plase is nie oop vir die publiek om te jag nie, as jy op die plase wil jag kontak my ek het al 4 ouens van die forum gehelp en almal was gelukig.

Groete
Evert

Gee die man n Bells! ;)
Baie respek vir jou Evert om jou hand so oop te hou en ander manne n kans te gee op jou 'undercover' plekkie ;)
Verseker, hy kry 'n kas 8)
User avatar
Evert
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 301
Joined: Wed Jan 19, 2011 4:39 pm

Re: Dag Jagte (Mpumalanga)

Post by Evert »

Dankie Manne

Mens sal verbaas wees wat als te jag is binne n Dag van PTA en JHB.
Spesies soos. Springbok,Rooibok, Blesbok, Wit BLesbok, Rooiribbok, Rietbok, Takbok, Swartwildebees, Blouwildebees, Gemsbok, Rooihartbees, Nyala, Tsessebe, Zebra, Hartman Zebra
User avatar
henried
Hero Member
Hero Member
Posts: 2352
Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm

Re: Dag Jagte (Mpumalanga)

Post by henried »

E-Bird wrote:Hi ZKK

Die plase is nie oop vir die publiek om te jag nie, as jy op die plase wil jag kontak my ek het al 4 ouens van die forum gehelp en almal was gelukig.

Groete
Evert

Wat kos daai takbokram?
Kan ek hom met die boog skiet?
User avatar
Evert
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 301
Joined: Wed Jan 19, 2011 4:39 pm

Re: Dag Jagte (Mpumalanga)

Post by Evert »

Na Vrydag se jag saam kopskoot het ons Saterdag die koue aangedurf en nog so paar bokke geskiet, Kopskoot het maar n paar blesbokke geskiet en ons gehelp om n gekweste Swartwildebees dood te skiet.
Die Swartwildebees wat Kopskoot help dood skiet het
http://i559.photobucket.com/albums/ss38/E-Bird_Limpopo/Swartwildebees13_zps3e1a6960.jpg
Laaste Swartwildebees
http://i559.photobucket.com/albums/ss38/E-Bird_Limpopo/Swartwildebees14_zps0e19abdf.jpg
Springbok Ram gewalk en Stalk
http://i559.photobucket.com/albums/ss38/E-Bird_Limpopo/Springbok1_zps341abf71.jpg
Jong springbok ram- Maar baie gelukige Klient
http://i559.photobucket.com/albums/ss38/E-Bird_Limpopo/Springbok_zps81c004c7.jpg
15" Blesbok
http://i559.photobucket.com/albums/ss38/E-Bird_Limpopo/15DuimBlesbok_zpsc8f30a96.jpg
Al die wild in die fotos in die Fotos is op die voet gejag, maak dit nogal n groot chalenge
User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 5027
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am

Re: Dag Jagte (Mpumalanga)

Post by Frederik »

Netjies maak my baie lus.
Post Reply