SLICK TRICK NUKE

Post Reply
User avatar
VdWalt
Hero Member
Hero Member
Posts: 3412
Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm

SLICK TRICK NUKE

Post by VdWalt »

Ek sal graag die manne wil toets bestuur sodra hulle hier by ons
aan kom. Dit lyk of hulle lemme lekker sterk kan wees.

"SLICK TRICK expands its broadhead line with the introduction of its very
first mechanical head. The NUKE™ is a patented revolutionary head
with FIELD POINT FLIGHT"
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: SLICK TRICK NUKE

Post by Geno »

Sal daardie lang ferrule nie buig/breek as mens dalk been slaan nie?
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
VdWalt
Hero Member
Hero Member
Posts: 3412
Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm

Re: SLICK TRICK NUKE

Post by VdWalt »

EK weet nie - ek het sal hom vergelyk met die Rage sin, kan dalk ewe lank wees? Ek sien
ook die kort stukkie van die lem moet deur die vel sny voor hy oop maak. Dit kan dalk
ook bietjie van n briek wees.

Ek sien Rage maak n staal ferrule, nou dit maak mos sin. Sal hulle ook moet probeer.... So baie
broad heads om te toets!
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: SLICK TRICK NUKE

Post by Gerhard »

Ek kan jou belowe ek gaan nie die Nuke skiet nie.

Maar die Vipers is awesome.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
lowtech
Newbie
Newbie
Posts: 29
Joined: Wed Jun 13, 2012 12:17 pm

Re: SLICK TRICK NUKE

Post by lowtech »

I agree I will stick with fixed versions
User avatar
SV MAD (Henk)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1653
Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm

Re: SLICK TRICK NUKE

Post by SV MAD (Henk) »

Ek dink hy kan werk.

Ek dink ST probeer in die mech mark inkom, want daar is baie manne wat mechs koop.

Die lang ferrule dink ek nie sal breek nie, ST ferrules is b aie sterk. Ek sal hulle skiet, as 'n mech version as ek 'n jak of bobbejaan wil skiet! Ek is nie 'n fan van Rage nie.
ek soek nog wapens...
User avatar
Philip_R
Hero Member
Hero Member
Posts: 613
Joined: Tue Jul 23, 2013 12:22 pm

Re: SLICK TRICK NUKE

Post by Philip_R »

As die lemme so uitsteek soos in die boonste foto dan kan mens net sowel 'n FB skiet. Slicktricks trek in elk geval baie soos 'n FP so ek sien nie regtig die punt van 'n mech wat so baie lem laat uitsteek in sy toe posisie nie.
As jy nie iets met "Force" regkry nie, Gebruik jy nie genoeg "Force" nie....
Musgrave 375 H&H,
Howa .308 Win
Krico 223 Rem
User avatar
egenis
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 260
Joined: Fri Nov 16, 2012 7:25 am

Re: SLICK TRICK NUKE

Post by egenis »

Nee wat, eerder dan maar gewone slicktricks dankie!
Post Reply