Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
More almal, gister namiddag die koedoebul op my plaas geskiet. Nog nooit so 'n snaakse uitgroeisel tussen die 2 "normale" horings gesien nie!! Kommentaar asb. Duitswes groete- Frinam
Don't pick a fight with an old man. If he is too old to fight, He'll just kill you.
Dit omtrent vreemd, nog nooit so horing gesien nie. Ek wonder of daai horing langer sou word? Dit is seker maar ook een van daai gevalle soos wanneer n skaap met vyf bene gebore word?
As jy kyk na die "Horing", sal jy sien dat dit nie uit die skedel uit grooi soos 'n horing nie, dit is maar net aan die vel vas, of dit sal lyk soos 'n ou sweer wat "scar tissue" gevorm het op die basis. Dit is meer algemeen as wat mens sou dink, maar nog steeds sal ek hom monteer as ek jy was.
Mac
Occasionally mistaken for a responsible adult
It is funny how much we learn when we forget that we know it all.
Nog een van die natuur se uitsonderings.........is dit daai 308 wat die kudutjie omgegooi het??? Kan dit amper nie glo nie
Manne, het vi oom Frikkie gaan kuier so vir n dag, hy mag maar n 308 dryf, sommer so inni hardloop, oppi kop, kon dit amper nie glo van n 308, en n OU KEREL.
Francois, jy spot nou met siekte man, jy moet die ouderdom en alle kwale wat daarmee saamgaan, respekteer , as die goete nie wil gaat staan nie moet mens hulle mos maar briek of wat praat ek nou!!!! Nee, die gewraakte 308 gooi mooi nadat jy die sneller ook so bietjie gedokter het.
Mac, jy is 100% reg, die uitgroeisel is uit die vel, nie uit die skedel nie. Ja Chris, na verlede Saterdag se "game" is daar verseker 'n hele paar manne wat rondloop asof hul familie van tarentale is, bedoel nou die ekstra horing!!!!!! of hul maens nou koeie is of nie . Mooi naweek manne, dankie vir reaksie. Frinam
Don't pick a fight with an old man. If he is too old to fight, He'll just kill you.
Ek en my pa het daardie bul geskiet in ponkie se post, maar jy is 100% reg.
Hy het ook so uitgroeisel gehad, maar dit was baie kleiner as die een wat op hierdie foto is. Ek het so rukkie terug so 'n geval in die Wild & Jag ook gesien en 'n maand daarna was daar nog so voorval.
CHRIS wrote:
hulle se a bloubul ondersteuner se ma is a koei, wel ek dink di kudu se ma is a tarentaal
Man hoe geniet ek dit nou
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !
Eerstens, Eugene, daai is 'n vrek goeie kamera, of 'n mak koedoe...! Nie aldag wat jy die vliee en hare op 'n koedoebul afneem nie...
Ja Tiny sal julle meer kan se oor daardie bul ek was mos so gelukkig om daardie jag mis te loop omdat ek sport in die Paarl daai naweek gehad het.
Dink dit is maar net 'n gewone defek, iets wat algemeen in die diereryk voorkom op verskillende maniere.
Groetnis
Ponkie
22-250 Remington Model 700 VLS
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
Ponkie,
Daai is nie my foto nie, ek het hom op Facebook gegaps by iemand.
Die wild by Marloth Park is vrek mak, jy kan hulle keel afsny met 'n stomp mes!
Groete,
Eugene.
N.S. Wanneer sit jy bietjie 'n ingezoomde foto van daardie Stellenbosch trofeetjies hier op?
P{onkie
Klink my jy moet bietjie trofee kom wys nou , is dit n ram of pragtige ooitjie?
Lekekr skryf die vakansie is om die draai...
Greetings
JB
ns Gaan jy nie die kaap skiet doen Saterdag nie?
Nee Oom ek sal ongelukkig nie Saterdag dit kan maak nie. Suid Kaap ope was nog my laaste skiet gewees. My vriend Danie Barnard sal daar wees.
Hoop vir Oom se part dat die baan nie weer so rof is soos Suid Kaap ope nie, ons locals het maar die manier om dit vir die res moeilik ta maak!
Geno, jong ek het 'n trofeetjie nou al vir 'n geruime tydjie, ons is al "gekys" van St8 af. My Pa het my geleer as jy die regte een vind moet jy maar klou! Sy swot medies, so eendag sal sy darem self vir haar stoof en wasmasjien kan betaal dat ek meer geld het om op my gewere te spandeer! haha!
Groetnis
Ponkie
22-250 Remington Model 700 VLS
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
Ponkie
Jy moet ma soet wees --dis nogal eina as so lang verhouding tot n stilstand kom. werk ma mooi met haar wees lief vir haar en hanteer haar met die nodige respek.
Soos ek geleer is hanteer haar soos n dame want jou ma is ook n dame..
Drink maar gereeld n teetjie saam met haar en gee n blommetjie.. en n soentjie....(oeps hier stop ek)
Geniet jou jonkwees----want jy kan
Jacques nie OOM nie (nog nie)
Die Oom by wie ons die plaas op Piet Plessies gekoop het teel met hulle op sy ander plaas. Ek het hulle al self gesien en daar is n paar wat seker so 2.5 duim uitstaan. Ek het ook al twee myself in die Ellisras/Marken gebied geskiet. Blybaar nie so ongehoort van nie.
Altwee my bulletjies was jonk met klein uitgroesels, nogal n week uit mekaar uit.
Wouter
Nee ek hanteer vir haar mooi! Baie mense het maar verskillende opinies oor so lang verhouding op so jong ouderdom, maar ons geniet mekaar se geselskap en het dieselfde waardes.
Sterkte met die Wes kaap Ope! Hoop die weer speel saam!
Groete
22-250 Remington Model 700 VLS
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
Wouter en Ponkie julle moet nie so deurmekaar praat nie amper verstaan ek vir Wouter verkeerd. Nou hard gesit en dink oor ek moet ook Piet Plessis toe trek.
Blok.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time "SPEED KILLS"