My beskeie bydrae tot die redding van die jong antelope.

Display your bragging rights here/ Plaas jou grotes hier.
Post Reply
User avatar
Hugo
Hero Member
Hero Member
Posts: 1977
Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm

My beskeie bydrae tot die redding van die jong antelope.

Post by Hugo »

Ekt die wetter saterdag more gekry nadat ek jagters gan aflaai het, die trekker het sonder diesel gaan staan en oppad stoor toe deur die kop agter die huis sien ek die duiker oor die pad steek en die draad kruip, toe ek mooi kyk sien ek dat die duiker is toe al die tyd n lam dief.

Uit gespring, teen n dropper gaan staan en hom gevolg terwyl hy gedraf het, hyt vas gesteek op so 95m en om gedraai op sy gat gaan sit en my half gekyk asof hy wil se " Give me your best shot"

Wel toe doen ek en hier is die resultaat.

http://i262.photobucket.com/albums/ii113/hugof99/37DBA0C4-24A5-4B87-9F0E-041866B11047-11449-000009F5969C2453.jpg

http://i262.photobucket.com/albums/ii113/hugof99/79C23FDA-4CC5-4BD7-ACFB-1029FC25A341-11449-000009F588FE564D.jpg

http://i262.photobucket.com/albums/ii113/hugof99/0BFC9D08-CD2A-4E63-A81A-57C724AEA701-11449-000009F5824D6A5F.jpg
User avatar
BRNO (Pierre)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4058
Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am

Re: My beskeie bydrae tot die redding van die jong antelope.

Post by BRNO (Pierre) »

Mooi werk Hugo!
Veiligheid eerste manne!
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13654
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: My beskeie bydrae tot die redding van die jong antelope.

Post by Geno »

Netjies!
Daai moer in die koppie agter die jagkamp ontduik my al lank! Staanplek was net altyd onmoontlik om te kry!
Goed, beter, 6millimeter!
hdreyer
Newbie
Newbie
Posts: 18
Joined: Mon Mar 04, 2013 1:14 pm

Re: My beskeie bydrae tot die redding van die jong antelope.

Post by hdreyer »

Dis nou 'satisfaction after action' op sy beste! Mooi gedaan
Hennie
CZ 550 Lux .308
User avatar
Hugo
Hero Member
Hero Member
Posts: 1977
Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm

Re: My beskeie bydrae tot die redding van die jong antelope.

Post by Hugo »

Dankie manne, hoe oud skat julle die een?
User avatar
VdWalt
Hero Member
Hero Member
Posts: 3412
Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm

Re: My beskeie bydrae tot die redding van die jong antelope.

Post by VdWalt »

Netjies!
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13654
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: My beskeie bydrae tot die redding van die jong antelope.

Post by Geno »

Kannie sien met die sand wat die voortanne vuil maak nie..,
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13654
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: My beskeie bydrae tot die redding van die jong antelope.

Post by Geno »

Jy nie verdwaalde .22 koeltjie in haar gekry nie?
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Hugo
Hero Member
Hero Member
Posts: 1977
Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm

Re: My beskeie bydrae tot die redding van die jong antelope.

Post by Hugo »

Hahahaha, nee sy was skoon van lood.

Pleks se jy ek moet die tanne was man...
User avatar
VdWalt
Hero Member
Hero Member
Posts: 3412
Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm

Re: My beskeie bydrae tot die redding van die jong antelope.

Post by VdWalt »

Tande borsel en hare kam vir n Facebook foto....
User avatar
BRNO (Pierre)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4058
Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am

Re: My beskeie bydrae tot die redding van die jong antelope.

Post by BRNO (Pierre) »

;)
VdWalt wrote:Tande borsel en hare kam vir n Facebook foto....
Veiligheid eerste manne!
User avatar
henried
Hero Member
Hero Member
Posts: 2352
Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm

Re: My beskeie bydrae tot die redding van die jong antelope.

Post by henried »

VdWalt wrote:Tande borsel en hare kam vir n Facebook foto....
;D ;D ;D ?..te laat hy was al die naweek op FB?

Lekker Hugo!
Daai geweer lyk mooi met daai kolf?

Is hy veel swaarder as die sintetiese een?
User avatar
Hugo
Hero Member
Hero Member
Posts: 1977
Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm

Re: My beskeie bydrae tot die redding van die jong antelope.

Post by Hugo »

Nie eersmdat jy dit salmagterkom nie.
User avatar
BRNO (Pierre)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4058
Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am

Re: My beskeie bydrae tot die redding van die jong antelope.

Post by BRNO (Pierre) »

Hugo wrote:Nie eersmdat jy dit salmagterkom nie.
Sit daai Ipad weer vir jou ore aan vandag?
Veiligheid eerste manne!
User avatar
Hugo
Hero Member
Hero Member
Posts: 1977
Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm

Re: My beskeie bydrae tot die redding van die jong antelope.

Post by Hugo »

Hys besig om droog in te gaan,

Ekmsukkel te veel.
Post Reply