KD keuse
- NicoSmit
- Hero Member

- Posts: 1899
- Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm
KD keuse
Ek is in die mark vir 'n KD vir my Howa 243 dun loop en nou sit ek tussen 2 vure watter een ek moet laat opsit, die hunt buddy of 'n Piet Jacobs kd .Prys gewys is hulle omtent die selfde prys en lengte .Ek is heel tevrede met die PJ kd hy is op my 30 06 . Watter een sal julle kies?
Last edited by NicoSmit on Wed Jun 19, 2013 2:40 pm, edited 1 time in total.
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: KD keuse
Nico ek sou n poll gemaak het.... 
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: KD keuse
FHM wrote:Nico ek sou n poll gemaak het....
Ja, begin 'n poll, sit sommer Clarence se terminator ook by..
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
-
Danie01
- Hero Member

- Posts: 1596
- Joined: Tue Jun 23, 2009 11:56 am
Re: KD keuse
Ek sal ook graag foto's van die verskillende soorte, lengte en gewig wou sien, mens sal dan n beter besluit kan maak. Ek het Terminator op my 7x64, werk baie lekker vir knaldemp en recoil, maar maak geweer baie lomp en omdat ek n ligte geweer het is gewig kwaai op punt van loop. Sal graag selfde kwaliteite in ander korter en ligter demper wou he.
- Geno
- Administrator

- Posts: 13647
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: KD keuse
Is dit nie 'n maklike keuse met die 50+ vorige topics oor knaldempers nie?
Goed, beter, 6millimeter!
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: KD keuse
Jou vingers was net te vinnig vir my gewees. hier was al n poll ook opgesit. Inteendeel dink ek hier is tans drie aktiewe drade wat or knaldempers gaan, aan die gang.Geno wrote:Is dit nie 'n maklike keuse met die 50+ vorige topics oor knaldempers nie?
Veiligheid eerste manne!
- NicoSmit
- Hero Member

- Posts: 1899
- Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm
Re: KD keuse
Sal vanaand die loop meet en dan more bestel by die wenner
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: KD keuse
Nico,
Hier is so paar van die KD onderwerpe hier op die werf wat ek vinnig komn opspoor
http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f=77&t=15467
http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f=77&t=9081
http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f=30&t=5468
http://jaracal.com/http://jaracal.com/p ... ic.php?t=9
http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f=30&t=22645
http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f=30&t=18335
http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f=77&t=18670
http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f=77&t=8702
http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f=77&t=17869
http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f=77&t=14011

- Hugo
- Hero Member

- Posts: 1977
- Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm
Re: KD keuse
As mens nie nog n topic maak oor n sekere ding nie gaan die forum dood loop. Dan kan mens mos n boek gaan koop en nie inter aktief onder mekaar dinge bespreek nie.
Anyway. Ekt die hunt buddy op my 243 Howa en is besig om te spaar vir my kwes se hunt buddy
Anyway. Ekt die hunt buddy op my 243 Howa en is besig om te spaar vir my kwes se hunt buddy
-
nightro suppressors
- Newbie

- Posts: 40
- Joined: Sat May 04, 2013 1:19 am
Re: KD keuse
Julle kan my pm oor nightro suppressors
Groete Gerrit
Groete Gerrit
.22 Anschutz
.222 Anschutz
.30-06 Brno
12 gauge side by side Brno
.222 Anschutz
.30-06 Brno
12 gauge side by side Brno
- NicoSmit
- Hero Member

- Posts: 1899
- Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm
Re: KD keuse
Hoe is die hunt buddy op die 243 recoil en klank ?Hugo wrote:As mens nie nog n topic maak oor n sekere ding nie gaan die forum dood loop. Dan kan mens mos n boek gaan koop en nie inter aktief onder mekaar dinge bespreek nie.
Anyway. Ekt die hunt buddy op my 243 Howa en is besig om te spaar vir my kwes se hunt buddy
-
immelmanw
Re: KD keuse
Manne, jy sit n aimZonic van Swede op. beter as die A-Tec, helfte die prys. 4 modelle, conpact 13cm lank, tot by die Cyclone, ingeboude muzzlebreak in silencer. Gaan loer op www.so.co.za
Groete
Groete
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: KD keuse
Willemimmelmanw wrote:Manne, jy sit n aimZonic van Swede op. beter as die A-Tec, helfte die prys. 4 modelle, conpact 13cm lank, tot by die Cyclone, ingeboude muzzlebreak in silencer. Gaan loer op http://www.so.co.za
Groete
Party ouens kan nuwe Mercedese koop en ander moet tevrede wees met 'n 2de handse bakkie.
Elke ou moet seker maar sy "budget" dophou.
Ek dra nie kennis van daardie duur KD's nie. Kon egter vir my 'n Hunt Buddy koop, en is 100% tevrede - weet nie of enige ander KD noemenswaardig beter sou gewees het nie.
Groetnis
- Johan22
- Hero Member

- Posts: 524
- Joined: Mon May 07, 2012 8:07 am
Re: KD keuse
More Manne
Ek kom nie lank aan met 'n kd nie maar waar ek by die klub skiet is daar baie verskillende manne wat van wyd kom en met tenminste x10 my skiet ondervinding het met kd's. Ek het vir my 'n Buddy van Henk(Silent Hunter) op gesit en die .270 met sy 26" loop balanseer baie mooi en die kd baie kort en lekker vir die veld. Al die ander manne se kd's klink soos myne en party het lekker groot vimblikke op.
Die is my mening
Johan22
Ek kom nie lank aan met 'n kd nie maar waar ek by die klub skiet is daar baie verskillende manne wat van wyd kom en met tenminste x10 my skiet ondervinding het met kd's. Ek het vir my 'n Buddy van Henk(Silent Hunter) op gesit en die .270 met sy 26" loop balanseer baie mooi en die kd baie kort en lekker vir die veld. Al die ander manne se kd's klink soos myne en party het lekker groot vimblikke op.
Die is my mening
Johan22
- Geno
- Administrator

- Posts: 13647
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: KD keuse
Ek het ondervinding van al die volgende KD's:
As jy die stilste KD soek, kry jy een van 3:
- Terminator
- Nightro
- Numenor
As jy iets klein en lig soek, wat nie noodwendig tjoepstil is nie, maar stil genoeg:
- Hunt Buddy
- Pieter Jacobs
As jy iets soek wat lig is, en stil is:
- Ase Utra
- Numenor
- Nightro
As jy die stilste KD soek, kry jy een van 3:
- Terminator
- Nightro
- Numenor
As jy iets klein en lig soek, wat nie noodwendig tjoepstil is nie, maar stil genoeg:
- Hunt Buddy
- Pieter Jacobs
As jy iets soek wat lig is, en stil is:
- Ase Utra
- Numenor
- Nightro
Goed, beter, 6millimeter!
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: KD keuse
Geno
Dit is 'n goeie opsomming, maar dit is nie al rede waarom 'n mens 'n KD op jou geweer het nie, alhoewel seker die belangrikste. (om klank te demp nie)
Hoe verminder hy skop of ruk?
Hoe verander die POI wanneer jy skiet. - nie dat dit so deurslaggewend is nie, want jy skiet mos nou pal met die betrokke KD.
Die grootte en gewig van die KD.
Laastens, en baie belangrik vir baie van ons manne, is die prys!
Met bogenoemde in aggeneem, kom jy by 'n KD uit wat jou die beste pas. In my geval is dit die Hunt Buddy van Silent Hunter.
Groetnis.

soos ek gesê in die begin die 2 wat vir my die beste gaan wees is die Piet Jacobs en die Hunt Buddy Die Piet Jacobs wat op my 30 06 is kon ek die skoot op die Blesbok wat ek geskiet het mooi deur volg en sien toe hy val .Met die volgende bok het ek die 243 gebruik en selfs sy recoil (wat baie minder is as 'n 30 06 sonder kd) was genoeg om nie te sien hoe die bok val nie.
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3126
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: KD keuse
Ek sien baie ouens die Piet Jacobs een gebruik en gelukkig is. Virend van my skiet baie kompetisie met sy .308 en hy is heeltyd op die geweer, sy recoil is baie min en stil genoeg as jy sonder mowwe moet skiet. Sy prys is ook baie goed wat die draadsny werk insluit. Sal eendag gou deur ry Aliwal toe en vir my een laat opsit.
- grumpy
- Hero Member

- Posts: 2772
- Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am
Re: KD keuse
Geno,
Wil jou net vra die volgorde wat jy geplaas het, is dit in die volgorde wat jy aanbeveel?
Dankie
Wil jou net vra die volgorde wat jy geplaas het, is dit in die volgorde wat jy aanbeveel?
Dankie
- Geno
- Administrator

- Posts: 13647
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
-
Mac
- Hero Member

- Posts: 1172
- Joined: Thu Apr 16, 2009 3:47 pm
Re: KD keuse
Is dit nie 'n maklike keuse met die 50+ vorige topics oor knaldempers nie?
Geno,
Some bright spark told me once on the forum that it is easier to ask again than to do a search, with that attitude, I have stopped posting in dumb posts where the OP is too lazy to do any research. I don't have your patience.
keep well.
Geno,
Some bright spark told me once on the forum that it is easier to ask again than to do a search, with that attitude, I have stopped posting in dumb posts where the OP is too lazy to do any research. I don't have your patience.
keep well.
- Hugo
- Hero Member

- Posts: 1977
- Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm
Re: KD keuse
NicoSmit wrote:Hoe is die hunt buddy op die 243 recoil en klank ?Hugo wrote:As mens nie nog n topic maak oor n sekere ding nie gaan die forum dood loop. Dan kan mens mos n boek gaan koop en nie inter aktief onder mekaar dinge bespreek nie.
Anyway. Ekt die hunt buddy op my 243 Howa en is besig om te spaar vir my kwes se hunt buddy
Man, die recoil is met meer as halfte minder en die klank kan meer gedemp word maar ek skiet gemaklik sonder beskerming op my ore.
Klink baie soos n .22 met blitzers
- NicoSmit
- Hero Member

- Posts: 1899
- Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm
Re: KD keuse
So is this a dumb post?Mac wrote:Is dit nie 'n maklike keuse met die 50+ vorige topics oor knaldempers nie?
Geno,
Some bright spark told me once on the forum that it is easier to ask again than to do a search, with that attitude, I have stopped posting in dumb posts where the OP is too lazy to do any research. I don't have your patience.
keep well.
- Piet Pille
- Hero Member

- Posts: 2092
- Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm
Re: KD keuse
Neewat, daar is nie iets soos 'n dom vraag/post nie. Die topic is al baie bespreek en gaan weer baie bespreek word. Hoe ouer 'n forum is, hoe minder vra is daar wat nognie gevra was nie. As jy elke keer net nuwe,"slim" vra mag vra op 'n forum, sal daar later niemand meer mag post nie. Met elke post kom daar altyd weer nuwe inligting na voreNicoSmit wrote:So is this a dumb post?Mac wrote:Is dit nie 'n maklike keuse met die 50+ vorige topics oor knaldempers nie?