Die oefen het gehelp!
- Wismit
- Hero Member

- Posts: 576
- Joined: Wed Jun 09, 2010 1:47 pm
Die oefen het gehelp!
Nou ja,
Laas week het ek ge-post van my laaitie Jnr (11 jaar) se oefening om die naweek sy BWB te skiet. Die oefening het gehelp.
BWB bul,
23" horings,
102 kg afgeslag
308 Howa
150gr Barnes TTSX
+- 130m
Op die foto is hy saam met sy gids: Stoffel Snyman
Laas week het ek ge-post van my laaitie Jnr (11 jaar) se oefening om die naweek sy BWB te skiet. Die oefening het gehelp.
BWB bul,
23" horings,
102 kg afgeslag
308 Howa
150gr Barnes TTSX
+- 130m
Op die foto is hy saam met sy gids: Stoffel Snyman
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- vlakvark1
- Hero Member

- Posts: 1568
- Joined: Sun Mar 18, 2012 6:28 pm
Re: Die oefen het gehelp!
Baie geluk aan jou en jou seun
Dit maak n pa se hart warm om sulke tyd saam te deel
Dit maak n pa se hart warm om sulke tyd saam te deel
vlakvark en bosvark Bvk
-
KalahariKlong
- Hero Member

- Posts: 891
- Joined: Mon Mar 07, 2011 10:19 am
Re: Die oefen het gehelp!
Baie geluk, lekker as die planne so bymekaar uitkom.
-
stan man
Re: Die oefen het gehelp!
sweeeeeeetness!! en so word nog n jagter reg in opgevoed om eendag die leisels by ons oor te vat.
baie geluk aan pa en seun.
baie geluk aan pa en seun.
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: Die oefen het gehelp!
Baie geluk
-
THOMAST
- Hero Member

- Posts: 1892
- Joined: Mon Nov 08, 2010 11:19 am
Re: Die oefen het gehelp!
Mooi man!
- Piet Pille
- Hero Member

- Posts: 2092
- Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm
Re: Die oefen het gehelp!
Baie netjies. Ek glo die mannetjie gaan nog diep spore in die jagveld trap!!
(Pa, ek hoop jy't die spaarplan in orde!)
(Pa, ek hoop jy't die spaarplan in orde!)
- 3006
- Sr. Member

- Posts: 456
- Joined: Mon Jul 04, 2011 3:13 pm
Re: Die oefen het gehelp!
Veels Geluk!
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Die oefen het gehelp!
Baie geluk Willem!! Skud daai man se hand.
Teen watter spoed het hy die TTSX gelanseer?
Teen watter spoed het hy die TTSX gelanseer?
Veiligheid eerste manne!
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6973
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Die oefen het gehelp!
Baie geluk! Mooi gemaak!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Wismit
- Hero Member

- Posts: 576
- Joined: Wed Jun 09, 2010 1:47 pm
Re: Die oefen het gehelp!
Baie dankie Pierre, en almal vir die gelluk wense. Elke keer as ek vir hom jul posts wys moet julle daai glimlag op sy gesig sien !!!BRNO .06 (Pierre) wrote:Baie geluk Willem!! Skud daai man se hand.
Teen watter spoed het hy die TTSX gelanseer?
Die Barns TTSX was so teen 2650 f/ps gelanseer. Die bees het so skuins van voor gestaan en die koeel is op die linker kant van die bors in, deur die hart en net agter die regter blad uit.
W.S
- Smiley
- Sr. Member

- Posts: 402
- Joined: Sat Nov 17, 2012 2:36 pm
Re: Die oefen het gehelp!
Baie geluk Pa en seun, mooi skoot geskiet jong man.
-
Beer (Christo)
- Hero Member

- Posts: 1150
- Joined: Wed Dec 28, 2011 1:41 pm
Re: Die oefen het gehelp!
Mooi man. Pa se jag budget gaan moet groei
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: Die oefen het gehelp!
Baie geluk aan jou en jou seun
- Born2Late
- Sr. Member

- Posts: 255
- Joined: Tue Oct 18, 2011 9:38 am
Re: Die oefen het gehelp!
Baie mooi. Geluk met n mooi bees.
-
Stasoft
- Full Member

- Posts: 111
- Joined: Mon Sep 05, 2011 3:12 pm
Re: Die oefen het gehelp!
Baie geluk. Mooi geskiet.
-
Umshwati Boy
- Sr. Member

- Posts: 342
- Joined: Wed Feb 29, 2012 10:06 am
Re: Die oefen het gehelp!
Waidmannsheil
-
2vierniks
- Sr. Member

- Posts: 259
- Joined: Wed May 22, 2013 6:21 pm
Re: Die oefen het gehelp!
Hy kan met reg baie trots wees! En so ook sy pa, baie geluk!
- DawieKotze
- Hero Member

- Posts: 2075
- Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm
Re: Die oefen het gehelp!
Netjies man !! Geluk aan die jongman en sy Pa wat hom leer.
Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
- LongWolf
- Hero Member

- Posts: 832
- Joined: Sat Mar 09, 2013 2:39 pm
Re: Die oefen het gehelp!
Neewat hy kan met reg trots wees en pa kan ook vir die opvoeding.Wismit wrote:Baie dankie Pierre, en almal vir die gelluk wense. Elke keer as ek vir hom jul posts wys moet julle daai glimlag op sy gesig sien !!!BRNO .06 (Pierre) wrote:Baie geluk Willem!! Skud daai man se hand.
Teen watter spoed het hy die TTSX gelanseer?
Die Barns TTSX was so teen 2650 f/ps gelanseer. Die bees het so skuins van voor gestaan en die koeel is op die linker kant van die bors in, deur die hart en net agter die regter blad uit.
W.S
Geluk bulletjie.
knives@wolfjager.co.za
Francois
Francois