Winter 2010

Display your bragging rights here/ Plaas jou grotes hier.
Post Reply
Beyers
Hero Member
Hero Member
Posts: 1409
Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm

Winter 2010

Post by Beyers »

Sommer so 'n vinnige kombuis bulltjie
Image
User avatar
Raven
Hero Member
Hero Member
Posts: 1910
Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm

Re: Winter 2010

Post by Raven »

Beyers,
mooi man, daai is lekker vleis.
Dis diep koud hier in NAm, en ek het nog nie eens kans gekry om 'n stukkie biltong te hang nie. Die tyd loop vinnig uit.
Soos dit nou lyk moet ek maar jakkalsbiltong maak  ;D  ;D  ;D  jiggggg!!!!!

Norton
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
User avatar
KSV
Hero Member
Hero Member
Posts: 1386
Joined: Wed Nov 25, 2009 11:02 am

Re: Winter 2010

Post by KSV »

Raven,

Jy moet vir Song Daug ook van daai biltong stuur?  Hy lief daai klank ;D

Hein
Mooiloop!
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
User avatar
Raven
Hero Member
Hero Member
Posts: 1910
Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm

Re: Winter 2010

Post by Raven »

KSV,
Jy praat ek was amper daar(geflud) vrydag nag, jakkies l?  mos so oraal rond op die bak.Ek gaan darem met die winsie een van die dae vir my trallies opsit...met hakke!!!

EK moet julle die een vertel.. Met vrydagnag se skietery klits ek een van daai jakkies en met die optel soek ek my malle allie af na die jakkals, en die volgende oomblik voel ek so 'n sawwe ding onder my voet, die jak leef nog en probeer na my hap hap, ek uiter toe 'n paar lelike woorde en spring 'n paar meter seker deur die lug. Nou al wat ek het was my MAGLITE(die met 5 batteries in) en ek mik vir die jakkals se kop, maar jak skarrel so half weg.
Nou elke keer as ek die jak sien met die lig dan wil ek slaan, maar as ek die flits swaai is alles weer donker en ek mis elke keer.

Oplossing: Die volgende oomblik sonder om te dink gryp ek jakkals aan sy stert,swaai hom verwoerd en plant sy kop teen die grond, en van die bloed en binnegoed is oraal op my klere...daai reuk was nie so lekker, maar jak was darem dood na ek hom weer met klip bygekom het.  :-[  :-[

Raves
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
User avatar
KSV
Hero Member
Hero Member
Posts: 1386
Joined: Wed Nov 25, 2009 11:02 am

Re: Winter 2010

Post by KSV »

Sal definietief vir Song Dong en Zyle moet saamvat volgende jaar, laat hulle bietjie vir ons die flud storie verduidelik.

Wat van 'n jag week of so iets? Almal 'n springbok of vier kom skiet naby aan die grens?

Hein
Mooiloop!
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
Beyers
Hero Member
Hero Member
Posts: 1409
Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm

Re: Winter 2010

Post by Beyers »

Net in prentjies sien mens sulke bulle
Image
User avatar
Janjak
Hero Member
Hero Member
Posts: 529
Joined: Tue Apr 07, 2009 2:51 pm

Re: Winter 2010

Post by Janjak »

Beyers,
dis nou mooi.
Dis amper soos om vir die jakkalse op die Dicovery kanaal te kyk.
My vrou en kinders dink al my kop raas soos wat ek met myself gesels.
User avatar
KSV
Hero Member
Hero Member
Posts: 1386
Joined: Wed Nov 25, 2009 11:02 am

Re: Winter 2010

Post by KSV »

Janjak,

Ek "kiss of death" as ek dink hy moet nou staan daar oppie kassie ;D

Hein
Mooiloop!
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: Winter 2010

Post by Francois Marais »

Beyers

Kyk nu net, daai trailcam is goud werd.

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
User avatar
Spanner
Hero Member
Hero Member
Posts: 1083
Joined: Thu Nov 19, 2009 12:26 pm

Re: Winter 2010

Post by Spanner »

Daai bul is lekker vet man, hy lyk amper swanger !
Derik Strydom
What matters not, is the size of the dog in the fight, but the size of the fight, in the dog !
User avatar
theedge
Hero Member
Hero Member
Posts: 5012
Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am

Re: Winter 2010

Post by theedge »

baie mooi bul sou net bietjie meer vleis om sy nek wou plaas dan dink ek sou hy die skaal behoorlik laat kreun
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !
Image
Beyers
Hero Member
Hero Member
Posts: 1409
Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm

Re: Winter 2010

Post by Beyers »

Sy neef ander kant die berg het met Isak de Klerk se .338 Lapua die kiss of death op 433m gekry. Die koe?l het 18" geval.
Image
Beyers
Hero Member
Hero Member
Posts: 1409
Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm

Re: Winter 2010

Post by Beyers »

Kudujag oombliklik in jakkalsjag verander
Image
Image
User avatar
Tim - Karoo
Newbie
Newbie
Posts: 10
Joined: Tue Jun 22, 2010 3:06 pm

Re: Winter 2010

Post by Tim - Karoo »

Lekker!!!!!!!!!!
Beyers
Hero Member
Hero Member
Posts: 1409
Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm

Re: Winter 2010

Post by Beyers »

Toe nog 'n teef met die baie gespesialiseerde inry en doodskiet metode.
Die bestuurder het die geweer oor die spieeltje en opreer die clutch en petrol terwyl die passier die stuurwiel opreer. Dan jaag mens die jakkals in die pad af en sodra jy 50m van die jakkals is stop jy skakel die voertuig ag en mik vir die oog net onder die stert en siedaar 'n kopskoot
Image
Neus tot kruis 700 mm neus tot stertpunt 1000mm Tefie
Beyers
Hero Member
Hero Member
Posts: 1409
Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm

Re: Winter 2010

Post by Beyers »

En Isak se 338LM praat hard en duidelik
108m skoot op die blad.
Image
Kees se tande
Image
Last edited by Beyers on Wed Jul 14, 2010 9:08 am, edited 1 time in total.
Beyers
Hero Member
Hero Member
Posts: 1409
Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm

Re: Winter 2010

Post by Beyers »

'n Bosbokkie is die resultaat van 'n Isten Cape jag
Image
Beyers
Hero Member
Hero Member
Posts: 1409
Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm

Re: Winter 2010

Post by Beyers »

'n Mooi bul 49"
Image
Post Reply