My eerste zebra
- Hercules Breitenbach
- Full Member

- Posts: 112
- Joined: Sat Apr 21, 2012 11:57 am
My eerste zebra
My eerste zebra. Geskiet op thabazimbi met my Musgrave 30-06 150gr hornady punte.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: My eerste zebra
Netjiese 'WP Donkie' Hercules!
Op watter afstand en waar was jou skootplasing?
Op watter afstand en waar was jou skootplasing?
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
- Hercules Breitenbach
- Full Member

- Posts: 112
- Joined: Sat Apr 21, 2012 11:57 am
Re: My eerste zebra
Dankie Francois,
Was so 80mtr, het maar blad gegaan jong.
Was so 80mtr, het maar blad gegaan jong.
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5021
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: My eerste zebra
Baie netjies ek moet ook nog so pajama vel op my vloer kry 
-
KalahariKlong
- Hero Member

- Posts: 887
- Joined: Mon Mar 07, 2011 10:19 am
Re: My eerste zebra
Netjies, altyd lekker om 'n eerste op die lysie te sit.
Baie geluk.
Baie geluk.
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: My eerste zebra
Netjies Baie geluk.
- BLOUVALKIE
- Sr. Member

- Posts: 267
- Joined: Fri Jul 01, 2011 3:39 pm
Re: My eerste zebra
geluk oom Hercules
mooi donkie daai!!
mooi donkie daai!!
- Roger
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am
-
ROBBIE1
- Hero Member

- Posts: 1937
- Joined: Fri Apr 13, 2012 9:29 am
Re: My eerste zebra
Geluk Hercules, mooie. Gaan jy flatskin maak?
-
stan man
Re: My eerste zebra
mooi pajama doinkie!! baie geluk.
ek het net n foto van my eerste zebra jy is gelukkig as jy daardie mooi vel kon laat brei.
ek het net n foto van my eerste zebra jy is gelukkig as jy daardie mooi vel kon laat brei.
- JAGTERSREG-JRM
- Hero Member

- Posts: 2319
- Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am
Re: My eerste zebra
Mooi pajama donkie....geluk
- Hercules Breitenbach
- Full Member

- Posts: 112
- Joined: Sat Apr 21, 2012 11:57 am
Re: My eerste zebra
Dankie manne. Ja-nee daai vel gaan verseker op my trofee kamer se vloer.
- Dewie
- Full Member

- Posts: 186
- Joined: Fri Jul 01, 2011 6:53 pm
Re: My eerste zebra
Sal verseker n ontsettende vel wees
om na te kyk en te herinder aan die dag
Groete
Dewie
om na te kyk en te herinder aan die dag
Groete
Dewie