Kompetisie - Skat die grootte van langste horing
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8012
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Kompetisie - Skat die grootte van langste horing
enige spesifieke subject line?
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: Kompetisie - Skat die grootte van langste horing
Die subject line vir die epos met die antwoord
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8012
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Kompetisie - Skat die grootte van langste horing
Net soos VdWalt hom daar het.
Die subjest vir die epos.
Moet daar enige ander detail van jouself ook in die epos wees of kan ons n epos stuur sonder n subject wat net sê 2.5"?
Die subjest vir die epos.
Moet daar enige ander detail van jouself ook in die epos wees of kan ons n epos stuur sonder n subject wat net sê 2.5"?
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Kompetisie - Skat die grootte van langste horing
Rudolph,
Mag ons Suidwesters ook deelneem?
Is daar n spesiale voorwaarde vir ons deelname - bv as jy die prys wen moet jy dit self hier in Nam kry?
Mag ons Suidwesters ook deelneem?
Is daar n spesiale voorwaarde vir ons deelname - bv as jy die prys wen moet jy dit self hier in Nam kry?
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD