Shame arme Koedoe
http://i1195.photobucket.com/albums/aa398/Frikkie3/1236737_621004317920865_225033018_n_zps2aead382.jpg
Kudu Freak
-
ROBBIE1
- Hero Member

- Posts: 1937
- Joined: Fri Apr 13, 2012 9:29 am
Re: Kudu Freak
Dis nou iets besonders, ek vrek oor sulke trofee's!
- Biltong
- Hero Member

- Posts: 582
- Joined: Thu Jun 09, 2011 3:00 pm
Re: Kudu Freak
Dit is uiters ongewoon -gewoonlik sal een horing skeef wees, maar hier is altwee simmetries dieselfde.
Ek wonder hoe het daai koedoe water gedrink; en
hoe het hy gekou -lyk of sy kakebeen onder teen die horings druk.
Ek wonder hoe het daai koedoe water gedrink; en
hoe het hy gekou -lyk of sy kakebeen onder teen die horings druk.
-
2vierniks
- Sr. Member

- Posts: 259
- Joined: Wed May 22, 2013 6:21 pm
Re: Kudu Freak
Waar is dit geskiet? Iets baie besonders!
- LongWolf
- Hero Member

- Posts: 832
- Joined: Sat Mar 09, 2013 2:39 pm
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: Kudu Freak
Dit voorwaar Iets baie besonders
-
mariusr
- Hero Member

- Posts: 2995
- Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am
Re: Kudu Freak
Wonder ook hoe kon die arm dier water drink? Die horing sal heeltyd in sy borskas vasteek?
regtig iets besonders! 
- Katefbessie
- Hero Member

- Posts: 778
- Joined: Tue Aug 06, 2013 3:36 pm
Re: Kudu Freak
Daai koedoe was sy ma se "hart se punt"
Natuur die enigste rusplek vir die siel
.243 Ackley Imp.
6.5-06 A-Square
45-70 Marlin 1895 GBL
12 boor Browning Semi-Auto
Glock 17
Bowtech Destroyer 350
.243 Ackley Imp.
6.5-06 A-Square
45-70 Marlin 1895 GBL
12 boor Browning Semi-Auto
Glock 17
Bowtech Destroyer 350
-
Marius Botha 10
- Full Member

- Posts: 110
- Joined: Mon Oct 24, 2011 3:20 pm
Re: Kudu Freak
Mooi op sy eie manier. Wonder maar net hoe moeilik was die lewe vir hierdie bul? sy horing was seker altyd in die pad. 
M Botha
.22 LR Anschutz
.222 Krico
.243 Brno
6.5 x 55 Howa
.308 Brno
.9,3x62 CZ 550
9mm Luger
410 Boito
12 GA Beretta
.22 LR Anschutz
.222 Krico
.243 Brno
6.5 x 55 Howa
.308 Brno
.9,3x62 CZ 550
9mm Luger
410 Boito
12 GA Beretta
