Die manne wat kudu-horings se mates ken....
-
mariusr
- Hero Member

- Posts: 2995
- Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am
Re: Die manne wat kudu-horings se mates ken....
Geno kyk net nie een van die bulle het twee en half draai soos daai eerste bul en kyk mooi sy draaie is nie so vlak soos die laaste bul van jou! En daai punte draai binne kant toe as ou bul se laaste punte na buite draai moet jy jy weet daar is duime verseker!!!Die laaste bulle van jou sal ek so in die 52"-55" skat het nou nie mooi gekyk maar hulle kom nie naby daai eerste bul! Onthou ou moet eintlik ook van die kant kyk vir sy "val" al lyk sy draaie nie baie diep nie!
- 375fanatic
- Hero Member

- Posts: 1213
- Joined: Thu May 16, 2013 9:30 am
Re: Die manne wat kudu-horings se mates ken....
Geno wrote:Hoe lank is hierdie bulle dan?
nr 1 +-49"
http://i779.photobucket.com/albums/yy80/geno308/100_2909.jpg
nr 2 +-47-48"
http://i779.photobucket.com/albums/yy80/geno308/100_4066.jpg
nr 3 +- 50-51"
http://i779.photobucket.com/albums/yy80/geno308/AlColucci5.jpg
CZ 550 375 H&H
P14 Musgrave 308
Howa 6.5 x 55
Sabi Ranger 7 x57
Browning 9mm
P14 Musgrave 308
Howa 6.5 x 55
Sabi Ranger 7 x57
Browning 9mm
- Geno
- Administrator

- Posts: 13654
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Die manne wat kudu-horings se mates ken....
Hier is die mates, as ek reg onthou.
1 - 54"
2 - 52"
3 - 49" of 51". Kannie mooi onthou nie.
1 - 54"
2 - 52"
3 - 49" of 51". Kannie mooi onthou nie.
Goed, beter, 6millimeter!
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: Die manne wat kudu-horings se mates ken....
Baie mooi kudus en fotos.
- 375fanatic
- Hero Member

- Posts: 1213
- Joined: Thu May 16, 2013 9:30 am
Re: Die manne wat kudu-horings se mates ken....
Het bietjie in my friend se stoor gekrap en die volgende horings afgeneem skat hulle bietjie
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
CZ 550 375 H&H
P14 Musgrave 308
Howa 6.5 x 55
Sabi Ranger 7 x57
Browning 9mm
P14 Musgrave 308
Howa 6.5 x 55
Sabi Ranger 7 x57
Browning 9mm
- 375fanatic
- Hero Member

- Posts: 1213
- Joined: Thu May 16, 2013 9:30 am
Re: Die manne wat kudu-horings se mates ken....
Hier is nog n stel
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
CZ 550 375 H&H
P14 Musgrave 308
Howa 6.5 x 55
Sabi Ranger 7 x57
Browning 9mm
P14 Musgrave 308
Howa 6.5 x 55
Sabi Ranger 7 x57
Browning 9mm
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: Die manne wat kudu-horings se mates ken....
Baie netjies
- 375fanatic
- Hero Member

- Posts: 1213
- Joined: Thu May 16, 2013 9:30 am
Re: Die manne wat kudu-horings se mates ken....
net agter die oorPiet-Skiet wrote:60 duim plus. Daai is 'n monster. As ek so een raak loop kry ek moontlik 'n bok anval inplaas van bok koors. Ek soek al laaaaank vir so bul! Weet jy dalk waar hy geskiet was?
hulle is almal hier in burgersfort op sy plaas geskiet . daar is n bul wat in RW se top 3 is wat nie 5km van hulle af geskiet is nie . daar is hierdie jaar 5 bulle oor 53" by hulle afgehaal ongelukkig net boog by hulle daar is n bul van 60+ wat ons nou die dag gesien het . laas jaar se grootste was 58 1/2
CZ 550 375 H&H
P14 Musgrave 308
Howa 6.5 x 55
Sabi Ranger 7 x57
Browning 9mm
P14 Musgrave 308
Howa 6.5 x 55
Sabi Ranger 7 x57
Browning 9mm
-
2vierniks
- Sr. Member

- Posts: 259
- Joined: Wed May 22, 2013 6:21 pm
Re: Die manne wat kudu-horings se mates ken....
Baie mooi koedoehorings! Die skat van mates op fotos is baie bedrieglik, want die skaal in almal is nie dieselfde nie. Die bokke se lywe is ook nie altyd ewe groot nie en 'n klein lyf bok kan 'n 50 duim bul soos 'n monster laat lyk. Dit bly baie mooi en baie interessant!