Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
ek het die vooreg gehaad om die mooi bosbok te skiet in die oos-kaap. dit was my eerste een en my vriend het hom saam my platgetrek. die bosbok is nogal vaal vir die gebied. hulle is gewoonlik mooi swart. ek sit regs
die skoot was oor n afstand van 40m met n .308 oop visier. met n 150 grein punt.
die horings is ongeveer 15.5 duim en hy het so 50 kilogram vel af geweeg.
dit is n ou ram en hy was net na sy prime.
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !