Quick Load Tutorial - Inleiding vir die gebruik in die OBT p
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Quick Load Tutorial - Inleiding vir die gebruik in die O
Dankie Wouter waardeer julle leiding en insette.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution

- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Quick Load Tutorial - Inleiding vir die gebruik in die O
Wouter, weereens dankie vir jou skrywe in die verband. Ek wil by twee dinge aansluit, en dit is dat druk altyd dopgehou moet word, maak nie saak wat nie.
Die tweede is terugvoer. Ek reken dit is bloot net oordentlik om terug te kom, en te laat weet wat het gebeur. Dit is nie sommer net gou twee minute om vir iemand n lading uit te werk nie. Dus is dit belangrik vir my, ek reken oom driepoot, en ander wat help met die uitwerk van ladings, om terugvoer te kry.
Dan so bietjie van die punt af. Moet nie elke keer n nuwe hofie begin vir n nuwe ladings navraag nie. Daar is vir elke kaliber reeds n hofie wat baie detail reeds in staan, en ons kyk verseker daarna. Gaan net aan met byv "QL ladings vir .243". Dan is daar vir almal te leer.

Veiligheid eerste manne!
-
fredm
- Newbie

- Posts: 6
- Joined: Wed Mar 27, 2013 9:07 am
Re: Quick Load Tutorial - Inleiding vir die gebruik in die O
Hallo,
Ek het geswig en vir my QL aangeskaf. Ek kan ongelukkig nie die dokumente waarna daar in die eerste pos verwys word afgelaai kry nie. OBE excel etc. Ek kry 'n 404 error. Kan iemand dit dalk terugsit of aanstuur vir my.
Dankie
Frederick

Beyers
- Hero Member

- Posts: 1409
- Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm
- vriell
- Hero Member

- Posts: 1364
- Joined: Wed Mar 17, 2010 4:07 pm
Re: Quick Load Tutorial - Inleiding vir die gebruik in die O
Fred,Stuur jou e-mail adres dan stuur ek die file vir jou as jy nie reg kom nie.
Groetnis
Len
Hermanus
.303 Enfld, 308Howa, Harrington12br, Stevens410/.22, Rem.44, 9mm Baretta, HW90.177, .22 H Lithgow, Walther .177, Hawken.45, Hawken.50, Hawken.54, .22 Rem, .177 Relum, 30.06Howa , 38 S&W , 6mm Musgrave
Len
Hermanus
.303 Enfld, 308Howa, Harrington12br, Stevens410/.22, Rem.44, 9mm Baretta, HW90.177, .22 H Lithgow, Walther .177, Hawken.45, Hawken.50, Hawken.54, .22 Rem, .177 Relum, 30.06Howa , 38 S&W , 6mm Musgrave
-
fredm
- Newbie

- Posts: 6
- Joined: Wed Mar 27, 2013 9:07 am
Re: Quick Load Tutorial - Inleiding vir die gebruik in die O
Dankie Len,
Ek mis die volgende intrepretasie.
Ek aanvaar dat looplengte bepaal word met 'n toe slot to teen aan die slot gesig. Die dop/kamer it tog deel van die ontbrandings lengte/kapasiteit (om meer presies te wees moet mens seker die dikte van die dop basis aftrek ?)
QL bereken en trek dan af van die lengte om Bullet Travel te bepaal wat dan ook in "barrel time" se berekening gebruik word.
Nou my vraag is dus:
Wat word gebruik in die Optimal Barrel time (Arnold se sheet)
Die looplengte soos bepaal, of die Bullet travel lengte, wat QL in die Barrel time formule gebruik.
Dit voel of ek nie appels met appels vergelyk nie, as ek totale lengte in die spreadsheet gebruik om node tyd te bepaal kan ek mos nie die "barrel" time van QL gebruik nie om te vergelyk nie.
Wat mis ek.

- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Quick Load Tutorial - Inleiding vir die gebruik in die O
Die skokgolf se beweging is deur die totale lengte van die loop en die' golf is agter by die knox wanneer die koeël voor by die loop uitkom - dit is nou die akkurate node. Die golf se posisie agter moet saamval met die koeël wat voor die loop verlaat - dit gebeur wanneer die tye gelyk is aan mekaar d.w.s. koeël se korter pad se tyd stem ooreen met die skokgolf se beweging van agter na voor en weer terug.
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7559
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Quick Load Tutorial - Inleiding vir die gebruik in die O
Hallo Frederick
In die excel sheet maak jy gebruik van die totale looplengte net soos jy in QL gebruik. Chris Long se berekeninge het klaar gekompenseer vir hierdie verskille waarvan jy praat.
Groetnis
Wouter

- Andrew Leigh
- Sr. Member

- Posts: 439
- Joined: Sat Jun 30, 2012 4:29 am
Re: Quick Load Tutorial - Inleiding vir die gebruik in die O
Waar is al die prente / screenshots van Pos 1? Ek sien net klein rooi kruisies.
- Nickvn
- Hero Member

- Posts: 1554
- Joined: Sun Mar 25, 2012 9:28 am
Re: Quick Load Tutorial - Inleiding vir die gebruik in die O
Ja ek sien ook dat photos het weg geraak. Dalk kan een van die manne wat weet kyk of hulle dit weer kan opstel.
_______________________________
7.65 CZ
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
7.65 CZ
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
- vriell
- Hero Member

- Posts: 1364
- Joined: Wed Mar 17, 2010 4:07 pm
Re: Quick Load Tutorial - Inleiding vir die gebruik in die O
Ek dink toe ludwig bedank het het die fotos ook "bedank" want die fotos dink ek was in sy "dropbox"
Groetnis
Len
Hermanus
.303 Enfld, 308Howa, Harrington12br, Stevens410/.22, Rem.44, 9mm Baretta, HW90.177, .22 H Lithgow, Walther .177, Hawken.45, Hawken.50, Hawken.54, .22 Rem, .177 Relum, 30.06Howa , 38 S&W , 6mm Musgrave
Len
Hermanus
.303 Enfld, 308Howa, Harrington12br, Stevens410/.22, Rem.44, 9mm Baretta, HW90.177, .22 H Lithgow, Walther .177, Hawken.45, Hawken.50, Hawken.54, .22 Rem, .177 Relum, 30.06Howa , 38 S&W , 6mm Musgrave
- Andrew Leigh
- Sr. Member

- Posts: 439
- Joined: Sat Jun 30, 2012 4:29 am
Re: Quick Load Tutorial - Inleiding vir die gebruik in die O
Het iemand nog kontak met Ludwig? Dalk kan hy die opskrif oorsit in 'n .pdf formaat.
- vriell
- Hero Member

- Posts: 1364
- Joined: Wed Mar 17, 2010 4:07 pm
Re: Quick Load Tutorial - Inleiding vir die gebruik in die O
Ek weet nie hoe Ludwig se fotos gelyk het nie maar dalk help dit.Nickvn wrote:Ja ek sien ook dat photos het weg geraak. Dalk kan een van die manne wat weet kyk of hulle dit weer kan opstel.
QL1.1
QL 1.2
QL 1.3
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Groetnis
Len
Hermanus
.303 Enfld, 308Howa, Harrington12br, Stevens410/.22, Rem.44, 9mm Baretta, HW90.177, .22 H Lithgow, Walther .177, Hawken.45, Hawken.50, Hawken.54, .22 Rem, .177 Relum, 30.06Howa , 38 S&W , 6mm Musgrave
Len
Hermanus
.303 Enfld, 308Howa, Harrington12br, Stevens410/.22, Rem.44, 9mm Baretta, HW90.177, .22 H Lithgow, Walther .177, Hawken.45, Hawken.50, Hawken.54, .22 Rem, .177 Relum, 30.06Howa , 38 S&W , 6mm Musgrave
- Andrew Leigh
- Sr. Member

- Posts: 439
- Joined: Sat Jun 30, 2012 4:29 am
- vriell
- Hero Member

- Posts: 1364
- Joined: Wed Mar 17, 2010 4:07 pm
Re: Quick Load Tutorial - Inleiding vir die gebruik in die O
QL Fig 1.4
QL Fig 1.5
QL Fig 1.6
QL Fig 1.5
QL Fig 1.6
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Groetnis
Len
Hermanus
.303 Enfld, 308Howa, Harrington12br, Stevens410/.22, Rem.44, 9mm Baretta, HW90.177, .22 H Lithgow, Walther .177, Hawken.45, Hawken.50, Hawken.54, .22 Rem, .177 Relum, 30.06Howa , 38 S&W , 6mm Musgrave
Len
Hermanus
.303 Enfld, 308Howa, Harrington12br, Stevens410/.22, Rem.44, 9mm Baretta, HW90.177, .22 H Lithgow, Walther .177, Hawken.45, Hawken.50, Hawken.54, .22 Rem, .177 Relum, 30.06Howa , 38 S&W , 6mm Musgrave
- vriell
- Hero Member

- Posts: 1364
- Joined: Wed Mar 17, 2010 4:07 pm
Re: Quick Load Tutorial - Inleiding vir die gebruik in die O
QL Fig 1.7
QL Fig 1.8
QL Fig 2.1
HOOP DIT HELP
QL Fig 1.8
QL Fig 2.1
HOOP DIT HELP
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Groetnis
Len
Hermanus
.303 Enfld, 308Howa, Harrington12br, Stevens410/.22, Rem.44, 9mm Baretta, HW90.177, .22 H Lithgow, Walther .177, Hawken.45, Hawken.50, Hawken.54, .22 Rem, .177 Relum, 30.06Howa , 38 S&W , 6mm Musgrave
Len
Hermanus
.303 Enfld, 308Howa, Harrington12br, Stevens410/.22, Rem.44, 9mm Baretta, HW90.177, .22 H Lithgow, Walther .177, Hawken.45, Hawken.50, Hawken.54, .22 Rem, .177 Relum, 30.06Howa , 38 S&W , 6mm Musgrave
- Alwyn
- Hero Member

- Posts: 730
- Joined: Sun Jan 13, 2013 10:27 pm
Re: Quick Load Tutorial - Inleiding vir die gebruik in die O
Ludwig hierdie is nou wel n ou skriewe van jou... maar ek wil net dankie se vir jou verduideliking daar het lig aan gegaan
-
Nils
- Newbie

- Posts: 34
- Joined: Sun Jun 30, 2013 10:33 pm
Re: Quick Load Tutorial - Inleiding vir die gebruik in die O
Goeiedag
Ek sukkel om my QL data op die forum te plaas. As ek 'n nuwe post Submit, dan verdwyn dit net.
Kan iemand my dalk help? Doen ek iets verkeerd?
Groete

.270; 9mm; .303; 12 Boor
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Quick Load Tutorial - Inleiding vir die gebruik in die O
Nils
Dit is hier http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f= ... 90#p401690
Dit is hier http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f= ... 90#p401690
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
-
Beyers
- Hero Member

- Posts: 1409
- Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm
Re: Quick Load Tutorial - Inleiding vir die gebruik in die O
Middag
Die link na die OBT werk nie meer nie sal julle asb weer dit op Dropbox sit

Theunis
- Newbie

- Posts: 4
- Joined: Sun Apr 20, 2014 1:06 pm
Re: Quick Load Tutorial - Inleiding vir die gebruik in die O
Hallo Ludwig
Kan jy asseblief vir my die Tabel van Burn Rate Factor deur stuur asseblief na theunis.du.toit@gmail.com
Mooi aand

Finfan
- Hero Member

- Posts: 893
- Joined: Wed Apr 02, 2014 10:15 am
Re: Quick Load Tutorial - Inleiding vir die gebruik in die O
Hi TheunisTheunis wrote:Hallo Ludwig
Kan jy asseblief vir my die Tabel van Burn Rate Factor deur stuur asseblief na theunis.du.toit@gmail.com
Mooi aand
Theunis
Verwys na jou link waar ek geantwoord het: http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f=132&t=39771
Groetnis
Neil
Neil Scholtz
22 Brno Mod2, 223 Tikka T3 Lam/SS, 243 Sako 85 Varm Lam/SS, 6.5x47L Rem700/AICS, 30-06 Musgrave Lyt RSA, 308 Musgrave RSA Target, 338LM Sako TRG42, 375H&H Mauser Custm, 12Ga Beretta SP1, 9mmS Walther PP, 9mmP Glock 19 G4, 44Mag Ruger SBH

FrankV
- Newbie

- Posts: 6
- Joined: Mon May 19, 2014 1:35 pm
Re: Quick Load Tutorial - Inleiding vir die gebruik in die O
Dagse Manne
Ek het sopas die excell link probeer maar kry n 404 "error" boodskap van dropbox. Is dit nou elders waar ek dit kan aflaai?

Frank Vermeulen
.22 LR Brno
.308 WIN Mauser
7 mm RM FN Sauer
375 H&H Zastava
.303 Epps
.22 LR Beretta
.45 ACP Glock
12 Boor Winchester
9mm Para CZ 75
.22 LR Brno
.308 WIN Mauser
7 mm RM FN Sauer
375 H&H Zastava
.303 Epps
.22 LR Beretta
.45 ACP Glock
12 Boor Winchester
9mm Para CZ 75
-
FrankV
- Newbie

- Posts: 6
- Joined: Mon May 19, 2014 1:35 pm
Re: Quick Load Tutorial - Inleiding vir die gebruik in die O
Dagse Manne
Hoop nou nie ek post twee keer nie maar lyk my die vorige een is nie deur nie.
Ek is op soek na die OBT spreadsheet en die skakel erk nie-ek kry n 404 'error' boodskap. Waar kan ek dit bekom asb?
Hoop nou nie ek post twee keer nie maar lyk my die vorige een is nie deur nie.
Ek is op soek na die OBT spreadsheet en die skakel erk nie-ek kry n 404 'error' boodskap. Waar kan ek dit bekom asb?
Frank Vermeulen
.22 LR Brno
.308 WIN Mauser
7 mm RM FN Sauer
375 H&H Zastava
.303 Epps
.22 LR Beretta
.45 ACP Glock
12 Boor Winchester
9mm Para CZ 75
.22 LR Brno
.308 WIN Mauser
7 mm RM FN Sauer
375 H&H Zastava
.303 Epps
.22 LR Beretta
.45 ACP Glock
12 Boor Winchester
9mm Para CZ 75
- DawieKotze
- Hero Member

- Posts: 2075
- Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm
Re: Quick Load Tutorial - Inleiding vir die gebruik in die O
Frank - is dit op hierdie site wat jy dit probeer aflaai?
http://www.the-long-family.com/optimal% ... 20time.htm
Al die links werk by my. Probeer die een - dis nie die volledige spreadsheet nie, maar jy kan jou veranderlikes insit om die node te kry.
http://www.the-long-family.com/OBT%20tool%20V2.xls
Hoop dit help!
Dawie

Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
WAIDMANSHEIL!!!!!!!