Springbok jag

Display your bragging rights here/ Plaas jou grotes hier.
Post Reply
User avatar
Jakkie07
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 381
Joined: Fri Oct 05, 2012 10:11 am

Springbok jag

Post by Jakkie07 »

So het ek en my neef en n vriend by Danie(tarzen) gaan springbok jag.
Ons is 5:30 uit PE uit die plaas so 40km voor jansenville. Net voor Kirwood het ons n Kudu op die pad gekry, n baie mooi bul.
So draai ons af op die grond pad, en van twak praat ry ons die plaas se afdraai mis, met 12km. ( n man sal nie deur n kaart vertel word om omtedraai nie)
Om die plaas gekom is Dirkie se 303 (slap anna) eers gou gecheck, ek het ook n skoot geskiet.( na die rally ry om weer op plaas te kom wou ek net seker maak als is nog a-ok)

So is ons almal op ons plekke afgelaai en ons wag.
Daar praat slap anna, maar dis mis, bokke slaan n koers in dat jy net stof sien staan. Hulle het besluit dit is hulle plan vir die oggend, so het ons besluit bietjie middag ete.
Na ete het ons gestap en kyk of ons dalk nader kan bekruip, bokke het in die trop gebly en nie werklik vir een van ons n skoot gebied nie.

ons het so besluit om na n ander deel van die plaas te ry en van n ander hoe te kom, son agter ons.
so met die ry is die trop links van ons en n ram besluit hy staan en kyk na ons.

Ek het gedink dat ek die skoot getrek het, maar toe ons opstap het die ram gele.

Dit was werklik n lekker dag in die veld, al was dit n baie warm winters dag. Ek kannie dink waneer laas ek sulke lekker stilte beleef het nie.
DSCN0038crop (Small).jpg
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3527
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am

Re: Springbok jag

Post by Armand Steenkamp »

Lekker man Jakkie! n Springbok bly maar my gunsteling bok! Mooi geskiet ook!

Groetnis
User avatar
FHM
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm

Re: Springbok jag

Post by FHM »

Jakkie jou ou yster - mooi bok daai en lekker vertel - dankie vir die deel. ;)
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
Carl
Hero Member
Hero Member
Posts: 4792
Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm

Re: Springbok jag

Post by Carl »

Geluk Jakkie
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
User avatar
Jakkie07
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 381
Joined: Fri Oct 05, 2012 10:11 am

Re: Springbok jag

Post by Jakkie07 »

Dankie manne
@Armand ek stem, n springbok is n mooi dier.

Wil graag eendag n mooi trofee ram skiet vir my braai kamer. hy sal op die regte tyd my pad kruis.
User avatar
Riaan Beeslaar
Hero Member
Hero Member
Posts: 678
Joined: Tue Mar 05, 2013 9:09 am

Re: Springbok jag

Post by Riaan Beeslaar »

Mooi gegooi Jakkie
User avatar
BLOUVALKIE
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 267
Joined: Fri Jul 01, 2011 3:39 pm

Re: Springbok jag

Post by BLOUVALKIE »

mooi oom Jakkie
mooi springbok

VALKIE
2vierniks
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 259
Joined: Wed May 22, 2013 6:21 pm

Re: Springbok jag

Post by 2vierniks »

Pragtige bok man!
User avatar
Jakkie07
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 381
Joined: Fri Oct 05, 2012 10:11 am

Re: Springbok jag

Post by Jakkie07 »

Ek het vandag my scull mount gaan optel.



Toe gesels en ek die taksidermie so en daar reel ek n Skouer mount vir my trofee blesbok, ek sou eers net n scull mount doen oor hulle hom nie gecape het nie, ek hy se ons kan altyd n cape gebruik met my horings, jus ek bly oor dit.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Jakkie 321
Hero Member
Hero Member
Posts: 636
Joined: Sat Apr 27, 2013 8:19 pm

Re: Springbok jag

Post by Jakkie 321 »

Jakkie baie mooi ek ken vir Danie persoonlik en hy is besig om die plaas mooi reg te kry vir nog baie meer jag geleenthede. Gaan volgende week weer daar by sy plaas wees. Kyk vir n vlakkie en plaas skoon te maak (jak en rooies) voor lam tyd!

Groette
9.3 x 62mm Mauser
6mm Musgrave
243 Sako Broughton 1/14
22-250 AI Howa 1500 Broughton 1/8
22-250 Howa 1500 Broughton 1/8
9mm Star 30M
.22 Savage

Jakkie 321
Reinhard Hassel
User avatar
Jakkie07
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 381
Joined: Fri Oct 05, 2012 10:11 am

Re: Springbok jag

Post by Jakkie07 »

Ek het my jag by hom baie geniet.
Lyk my sy plaas trek Jakkie's...
Jakkie 321
Hero Member
Hero Member
Posts: 636
Joined: Sat Apr 27, 2013 8:19 pm

Re: Springbok jag

Post by Jakkie 321 »

Wie het jou scull gemout?
9.3 x 62mm Mauser
6mm Musgrave
243 Sako Broughton 1/14
22-250 AI Howa 1500 Broughton 1/8
22-250 Howa 1500 Broughton 1/8
9mm Star 30M
.22 Savage

Jakkie 321
Reinhard Hassel
User avatar
Jakkie07
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 381
Joined: Fri Oct 05, 2012 10:11 am

Re: Springbok jag

Post by Jakkie07 »

Marius Botha 10
Full Member
Full Member
Posts: 110
Joined: Mon Oct 24, 2011 3:20 pm

Re: Springbok jag

Post by Marius Botha 10 »

Great man Jakkie. Springbok is koning.
M Botha
.22 LR Anschutz
.222 Krico
.243 Brno
6.5 x 55 Howa
.308 Brno
.9,3x62 CZ 550
9mm Luger
410 Boito
12 GA Beretta
Post Reply