Kaapse Eland.... In die Kaap, en o-ja n Bontebok ook

Display your bragging rights here/ Plaas jou grotes hier.
Ian
Hero Member
Hero Member
Posts: 1003
Joined: Tue Nov 29, 2011 1:16 pm

Re: Kaapse Eland.... In die Kaap, en o-ja n Bontebok ook

Post by Ian »

Geluk Ronald

Baie goed gedoen met daai mooi bokke veral die Eland. Ek self het nog nooit so 'n Eland met so 'n kuif gesien nie.


Mooi bly
User avatar
theedge
Hero Member
Hero Member
Posts: 5012
Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am

Re: Kaapse Eland.... In die Kaap, en o-ja n Bontebok ook

Post by theedge »

Baie mooi trofee. Ek droom van so een. Baie geluk.
kopskoot
Hero Member
Hero Member
Posts: 1112
Joined: Mon Jan 16, 2012 1:13 pm

Re: Kaapse Eland.... In die Kaap, en o-ja n Bontebok ook

Post by kopskoot »

Dankie manne. Ek het altwee daai kuifkoppe en die bontebok gekuip, en hulle sal eendag in my trofeekamer pryk! Moet asb netnie vir my vrou vertel van die trofee kamer nie!
User avatar
Hannes stof trapper
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 60
Joined: Wed Jun 26, 2013 4:58 pm

Re: Kaapse Eland.... In die Kaap, en o-ja n Bontebok ook

Post by Hannes stof trapper »

Manne die kaap het baie mooi Elande gaan kyk sommer biekie by middle week mannewalis.
Daar is iets in die lug hier wat hulle mooi groot kuif koppe gee
Skiet mooi Maak mooi
2vierniks
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 259
Joined: Wed May 22, 2013 6:21 pm

Re: Kaapse Eland.... In die Kaap, en o-ja n Bontebok ook

Post by 2vierniks »

Mooiman! Hou so aan!
User avatar
egenis
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 260
Joined: Fri Nov 16, 2012 7:25 am

Re: Kaapse Eland.... In die Kaap, en o-ja n Bontebok ook

Post by egenis »

Jis maar dis 'n nice Eland daai!!

Mooi gedoen!
mariusr
Hero Member
Hero Member
Posts: 2995
Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am

Re: Kaapse Eland.... In die Kaap, en o-ja n Bontebok ook

Post by mariusr »

Bontebok is darem baie mooier vir my as blesbok! Blesbok lyk skoon afgewater teenoor bontebok! Mooi gejag!
User avatar
Riaan Beeslaar
Hero Member
Hero Member
Posts: 678
Joined: Tue Mar 05, 2013 9:09 am

Re: Kaapse Eland.... In die Kaap, en o-ja n Bontebok ook

Post by Riaan Beeslaar »

Baie mooi Ronald, ons kan jou naam nou maar verander vanaf Kopskoot na ELAND KWADRAAT
Post Reply