Hallo Willemimmelmanw wrote:Gerrie, pal van my was nou die dag daar toe het jy die Musgrave aanbeveel vir die Veldskiet, is die Remington en Tikka in die geval beter as die Musgrave, sien jy noem hom nie?Gerrie Vark wrote:Jy kan dalk kyk na Rem 700 VSF 308 ook, ons het 1 hier by Wildman Weskaap - 021 981 8180. Anders Tikka - for life!
Groete.
Die grootste verskil, is dat die Musgrave hand gemaak is en nie massa produksie nie - dit is ook hoekom mense vir hulle gewere laat bou, in die kaliber van hulle keuse en dan ook meer betaal. Dus as jy 'n beprekte buget het, stel ek nie 'n Musgrave voor nie!
Groete


