Uitsonderlike Foto
- PaulM
- Hero Member

- Posts: 881
- Joined: Mon Jul 09, 2012 8:48 pm
Uitsonderlike Foto
Ek het onderstaande foto via e-pos ontvang. Het nie enige besonderhede daaroor nie.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
PaulM
Soos ons vadere vertrou het,
Leer ook ons vertrou, o Heer.
Met ons land en met ons nasie
Sal dit wel wees, God regeer.
Soos ons vadere vertrou het,
Leer ook ons vertrou, o Heer.
Met ons land en met ons nasie
Sal dit wel wees, God regeer.
-
ROBBIE1
- Hero Member

- Posts: 1937
- Joined: Fri Apr 13, 2012 9:29 am
Re: Uitsonderlike Foto
Bly darm maar n mooi dier!! Baie goeie foto die.
-
JamesK
- Full Member

- Posts: 104
- Joined: Wed May 22, 2013 1:42 pm
Re: Uitsonderlike Foto
Baie baie nice!!
- JuanVE
- Sr. Member

- Posts: 261
- Joined: Wed Feb 23, 2011 11:39 am
Re: Uitsonderlike Foto
Op die regte plek op die regte tyd met die regte tools.
- Frikkiedbr
- Hero Member

- Posts: 4254
- Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am
Re: Uitsonderlike Foto
Dis dubbel gepos http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f=117&t=25901 
- alecjohnson
- Hero Member

- Posts: 2656
- Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
Re: Uitsonderlike Foto
As ek hulle in die teleskoop sien sal ek soo groot skrik die skoot sal klap
Werklikwaar 'n prag foto. Het jy dit geneem?(skuus sien nou jy het dit per Epos ontvang)
- Andrew Leigh
- Sr. Member

- Posts: 439
- Joined: Sat Jun 30, 2012 4:29 am
Re: Uitsonderlike Foto
Awesome, once in a life time!
- Giepie
- Hero Member

- Posts: 1544
- Joined: Mon Jul 23, 2012 11:27 pm
Re: Uitsonderlike Foto
Baie besonders.
Last edited by Giepie on Sat Oct 12, 2013 4:24 am, edited 1 time in total.
'n Slim man leer uit sy foute, 'n Wyse mens leer uit ander se foute.
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: Uitsonderlike Foto
Awesome, once in a life time
- Langes
- Full Member

- Posts: 162
- Joined: Thu May 03, 2012 9:59 pm
Re: Uitsonderlike Foto
Dis nou wragtag besonders! Baie mooi
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Uitsonderlike Foto
Hy / sy sal sekerlik nooit weer daai kans kry vir so n pic nie - uitsonderlik - dankie vir die deel 
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
- PaulM
- Hero Member

- Posts: 881
- Joined: Mon Jul 09, 2012 8:48 pm
Re: Uitsonderlike Foto
Ai, jammer Frikkie. Ek het Pierre se pos gemis....Frikkiedbr wrote:Dis dubbel gepos http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f=117&t=25901
PaulM
Soos ons vadere vertrou het,
Leer ook ons vertrou, o Heer.
Met ons land en met ons nasie
Sal dit wel wees, God regeer.
Soos ons vadere vertrou het,
Leer ook ons vertrou, o Heer.
Met ons land en met ons nasie
Sal dit wel wees, God regeer.
