an 8-legged, 4-horned kudu
- Frikkiedbr
- Hero Member

- Posts: 4254
- Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am
an 8-legged, 4-horned kudu
http://i1195.photobucket.com/albums/aa398/Frikkie3/1385558_10151645833711400_126926273_n_zpsa5475479.jpg
Have you ever seen one of these: an 8-legged, 4-horned kudu? Photo by Corne Kotze
Have you ever seen one of these: an 8-legged, 4-horned kudu? Photo by Corne Kotze
-
FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Re: an 8-legged, 4-horned kudu
en 3 ore
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
- douw
- Hero Member

- Posts: 1830
- Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm
Re: an 8-legged, 4-horned kudu
Jy sal hom moet "double tap"
-
mariusr
- Hero Member

- Posts: 2995
- Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am
Re: an 8-legged, 4-horned kudu
Die wys nou baie mooi hoe versigtig hou moet wees voor jy die skoot skiet? Twee koedoes met een skoot!? Glo nie die boer gaan jou glo as jy se jy dog hy is gebreklik het vier horings gehad!!!??
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4596
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: an 8-legged, 4-horned kudu
Se wat julle wil, maar n 300mag met n mono 180grn agter die eerste bok se blad sal albei in die slaghuis bring
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- jacojrdn
- Sr. Member

- Posts: 305
- Joined: Sun Nov 27, 2011 1:31 pm
Re: an 8-legged, 4-horned kudu
Nie reg nie, maar as jy daai sneller druk is hulle plat.James Wilson wrote:Se wat julle wil, maar n 300mag met n mono 180grn agter die eerste bok se blad sal albei in die slaghuis bring
S410 Air arms,.22 Anchutz,.22 Remington,.243 Win Musgrave,.303 Brit,Blaser R8 .223 Rem,R8 .300 Win Mag,
R8 .375 H&H Mag, Tikka T3X CTR 6.5 Creed, CZ Rami 9mm.22 Beretta,9mm Walther P38,.44 mag 7.5 SS Ruger SBH ,S&W XVR 460,12 boor pomp.
R8 .375 H&H Mag, Tikka T3X CTR 6.5 Creed, CZ Rami 9mm.22 Beretta,9mm Walther P38,.44 mag 7.5 SS Ruger SBH ,S&W XVR 460,12 boor pomp.
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: an 8-legged, 4-horned kudu
Baie mooi pic
- Jakkalsgat
- Hero Member

- Posts: 2703
- Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am
Re: an 8-legged, 4-horned kudu
Ek sal vir die kop gaanJames Wilson wrote:Se wat julle wil, maar n 300mag met n mono 180grn agter die eerste bok se blad sal albei in die slaghuis bring
- Hannes stof trapper
- Jr. Member

- Posts: 60
- Joined: Wed Jun 26, 2013 4:58 pm
Re: an 8-legged, 4-horned kudu
As jy daai skoot trek met n .300 meat mincer gaan jy def loop en die tweede bok soek.
Daai bok wat agter hardloop gaan n pens skoot kry wat baie ver agter gaan tref.
Die bok is besig om in n ander rigting te hardloop.
So die ding is kyk mooi voor jy skiet want as daai stukkie lood voor by die loop uit is,is daar nie n revers gear nie.
Daai bok wat agter hardloop gaan n pens skoot kry wat baie ver agter gaan tref.
Die bok is besig om in n ander rigting te hardloop.
So die ding is kyk mooi voor jy skiet want as daai stukkie lood voor by die loop uit is,is daar nie n revers gear nie.
Skiet mooi Maak mooi
-
mamba
- Jr. Member

- Posts: 66
- Joined: Thu Mar 01, 2012 12:57 pm
Re: an 8-legged, 4-horned kudu
Nou net die een gekry op email

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Frikkiedbr
- Hero Member

- Posts: 4254
- Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am
Re: an 8-legged, 4-horned kudu
Hello mamba daai foto is al gelaai, kyk hier http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f=1&t=25970
-
mariusr
- Hero Member

- Posts: 2995
- Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am
Re: an 8-legged, 4-horned kudu
Ha! Ha ! Ja altwee hang al in die koelkamer!!!
- Frikkiedbr
- Hero Member

- Posts: 4254
- Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am
Re: an 8-legged, 4-horned kudu
Ag toenou Maruis hou op brek en wys dit?
Fotos bewys meer
Fotos bewys meer
-
Chris Swart
- Hero Member

- Posts: 859
- Joined: Fri May 18, 2012 7:49 am
Re: an 8-legged, 4-horned kudu
James Wilson wrote:Se wat julle wil, maar n 300mag met n mono 180grn agter die eerste bok se blad sal albei in die slaghuis bring
En die skut in die SKULD drop...

