Springbok in aksie

Post Reply
User avatar
Frikkiedbr
Hero Member
Hero Member
Posts: 4254
Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am

Springbok in aksie

Post by Frikkiedbr »

http://i1195.photobucket.com/albums/aa398/Frikkie3/1390539_542082755872919_300667215_n_zps9860c285.jpg
User avatar
vriell
Hero Member
Hero Member
Posts: 1364
Joined: Wed Mar 17, 2010 4:07 pm

Re: Springbok in aksie

Post by vriell »

Dis pragtig !
Groetnis
Len
Hermanus
.303 Enfld, 308Howa, Harrington12br, Stevens410/.22, Rem.44, 9mm Baretta, HW90.177, .22 H Lithgow, Walther .177, Hawken.45, Hawken.50, Hawken.54, .22 Rem, .177 Relum, 30.06Howa , 38 S&W , 6mm Musgrave
User avatar
Piet Pille
Hero Member
Hero Member
Posts: 2092
Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm

Re: Springbok in aksie

Post by Piet Pille »

5- de rat overdrive!!
User avatar
Jassie
Hero Member
Hero Member
Posts: 549
Joined: Wed May 11, 2011 4:17 pm

Re: Springbok in aksie

Post by Jassie »

Ek wonder wat laat haar gat soooo brand!

Groete
JAS
"Pas jou jakkalse mooi op om hulle later makliker van kant te kan maak" T. Mulder
FCLoretz
Hero Member
Hero Member
Posts: 3043
Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am

Re: Springbok in aksie

Post by FCLoretz »

daai lyk vir my na bosK@K waar jy die pofadder te laat gesien het
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
User avatar
Blackie Swart
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 422
Joined: Sat Apr 02, 2011 7:48 pm

Re: Springbok in aksie

Post by Blackie Swart »

Iemand het seker bitterlik naby haar verby geskiet.Nou loop sy oop.
User avatar
Hein M.
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm

Re: Springbok in aksie

Post by Hein M. »

;D

Osama, hier kom die f... Amerikaners :o

:laugh:
User avatar
Roger
Hero Member
Hero Member
Posts: 1235
Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am

Re: Springbok in aksie

Post by Roger »

Te veel kerrie?
Too many to mention ;-)
User avatar
Spanner
Hero Member
Hero Member
Posts: 1083
Joined: Thu Nov 19, 2009 12:26 pm

Re: Springbok in aksie

Post by Spanner »

Dis "The Invisible Man" wat daai springbok hard op sy gat geskop het !
Derik Strydom
What matters not, is the size of the dog in the fight, but the size of the fight, in the dog !
User avatar
Kruger
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 438
Joined: Fri Dec 19, 2008 12:17 pm

Re: Springbok in aksie

Post by Kruger »

Ken julle dan nie springbokke nie. Dis bloot 'n bok wat pronk. Bokspring so kort na mekaar 'n aantal kere en alles gebeur teen lae spoed.
User avatar
Hein M.
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm

Re: Springbok in aksie

Post by Hein M. »

Kruger wrote:Ken julle dan nie springbokke nie. Dis bloot 'n bok wat pronk. Bokspring so kort na mekaar 'n aantal kere en alles gebeur teen lae spoed.
++>:

Is sy rughare nie veronderstel om regop te staan nie :confused:
User avatar
Kruger
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 438
Joined: Fri Dec 19, 2008 12:17 pm

Re: Springbok in aksie

Post by Kruger »

Nie altyd nie. Somtyds sal die pronk oop wees, maar nie noodwendig altyd nie.
User avatar
FHM
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm

Re: Springbok in aksie

Post by FHM »

Ai kerels....was julle nooit teenwoordig met julle skolesport atletiek nie....onthou daai girls saam met ons, reg voor die paviljoen - met die fris en lang beentjies wat aanloop gedoen het vir verspring...? Nou ja - dis duidelik die ooitjie gaan vir n 6 meter afstand man...hel moet ek alles verduidelik !!! ++>:
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
User avatar
theedge
Hero Member
Hero Member
Posts: 5012
Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am

Re: Springbok in aksie

Post by theedge »

Baie netjies
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13623
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Springbok in aksie

Post by Capt. Yoda »

Frikkiedbr wrote:http://i1195.photobucket.com/albums/aa398/Frikkie3/1390539_542082755872919_300667215_n_zps9860c285.jpg

Daai man was by die "watergat" Saterdag vir die groot game en mamma het weer gebel en gese as hy nie oor 15min by die huis is nie kan hy somme net sy tasse by skoonma gaan op tel
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
RUPERT
Hero Member
Hero Member
Posts: 1192
Joined: Thu Jun 28, 2012 1:47 pm

Re: Springbok in aksie

Post by RUPERT »

Ek hoop sy tracksion control is aan want as daai wielle gront vat gaan hy sukkel met sy beheer.Hel dit si maar mooi.
User avatar
PaulM
Hero Member
Hero Member
Posts: 881
Joined: Mon Jul 09, 2012 8:48 pm

Re: Springbok in aksie

Post by PaulM »

Ek ken springbokke maar sleg, hulle hou mos nie eintlik van die bosveld nie..... :-[

Help maar as ek struikel, asb. Hierdie lyk na 'n ooi? Pronk die ooie ook, of is dit net die ramme?
PaulM

Soos ons vadere vertrou het,
Leer ook ons vertrou, o Heer.
Met ons land en met ons nasie
Sal dit wel wees, God regeer.
User avatar
Frikkiedbr
Hero Member
Hero Member
Posts: 4254
Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am

Re: Springbok in aksie

Post by Frikkiedbr »


User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: Springbok in aksie

Post by Gawie(13mm) »

Manne, dit is nou wat ons hier in die Kaap "gat-skoon-maak" noem ;D
As springbokke pronk is die bene gewoonlik reguit, maar hier loop die ooitjie hard oor moeder aarde en gaan haal hom agter die ore ;)
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
User avatar
Frikkiedbr
Hero Member
Hero Member
Posts: 4254
Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am

Re: Springbok in aksie

Post by Frikkiedbr »

7mm wrote:Manne, dit is nou wat ons hier in die Kaap "gat-skoon-maak" noem ;D
As springbokke pronk is die bene gewoonlik reguit, maar hier loop die ooitjie hard oor moeder aarde en gaan haal hom agter die ore ;)
http://i1195.photobucket.com/albums/aa398/Frikkie3/Springbok_zpsd0ce33b1.jpg
User avatar
PaulM
Hero Member
Hero Member
Posts: 881
Joined: Mon Jul 09, 2012 8:48 pm

Re: Springbok in aksie

Post by PaulM »

Dankie Frikkie. Ek dink daardie video beantwoord my vraag.
PaulM

Soos ons vadere vertrou het,
Leer ook ons vertrou, o Heer.
Met ons land en met ons nasie
Sal dit wel wees, God regeer.
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: Springbok in aksie

Post by Gawie(13mm) »

Jammer Frikkie, my tydsberekening is swak vandag. Ek lewer kommentaar op die eerste foto toe jy die mooi video opgesit het.
Ek verlang nou sommer na die Karoo.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
User avatar
Frikkiedbr
Hero Member
Hero Member
Posts: 4254
Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am

Re: Springbok in aksie

Post by Frikkiedbr »

Nee dit is reg Gawie 8)

Dit is nogal amazing hoe hoog daai bokkies kan spring. Ek dink dit is 'n belewenis om dit in die regte lewe te sien

http://i1195.photobucket.com/albums/aa398/Frikkie3/SpringbokGraphsA_zpsb625640f.jpg

http://i1195.photobucket.com/albums/aa398/Frikkie3/ShotplacementSpringbok_zps2046b53e.jpg
Post Reply