Kyk bietjie hoe tik so 'n zebra. Laat my dink aan die vulstasiegeveg wat 'n paar dae terug ook hier rondgeswerf het.
http://www.leopard.tv/index.php?id=682& ... m_content=
Streepdonkie se skop
- PaulM
- Hero Member

- Posts: 881
- Joined: Mon Jul 09, 2012 8:48 pm
Streepdonkie se skop
PaulM
Soos ons vadere vertrou het,
Leer ook ons vertrou, o Heer.
Met ons land en met ons nasie
Sal dit wel wees, God regeer.
Soos ons vadere vertrou het,
Leer ook ons vertrou, o Heer.
Met ons land en met ons nasie
Sal dit wel wees, God regeer.
- Philip_R
- Hero Member

- Posts: 613
- Joined: Tue Jul 23, 2013 12:22 pm
Re: Streepdonkie se skop
Het hy daar opgestaan? Dit lyk sommer na so sagte skoppie maar net nog 'n bewys wat skootplasing kan doen...
As jy nie iets met "Force" regkry nie, Gebruik jy nie genoeg "Force" nie....
Musgrave 375 H&H,
Howa .308 Win
Krico 223 Rem
Musgrave 375 H&H,
Howa .308 Win
Krico 223 Rem
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: Streepdonkie se skop
Dit op die einde gelyk of hy opstaan en sommer begin hardloop het.
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
- Frikkiedbr
- Hero Member

- Posts: 4254
- Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am
Re: Streepdonkie se skop
Ek wonder nou as hulle ook harsenskuding kan kry, die bokke.
Dis 'n harde skop daai
Dis 'n harde skop daai