Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
- Smitstertjies
- Hero Member

- Posts: 1988
- Joined: Sat Aug 10, 2013 7:42 am
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
Manne ek ken die Loeries baie goed. Dis n blanke kinderhuis op ons dorp wat GEEN staatshulp kry nie. Die trustees daar doen wonderlike werk om hierdie kinders hulle regverdige geleentheid in die lewe te gee. Maak asb oop julle harte en beursies!
416 Rigby,338 Lapua Magnum,9.3x62; 30-06 Springfield,7.62 Soviet; 6.5x55 Sweed,6 Dasher,.22LR,40S&W;9mmParra,12Br
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
AMEN ! Kom ouens - asbSmitstertjies wrote:Manne ek ken die Loeries baie goed. Dis n blanke kinderhuis op ons dorp wat GEEN staatshulp kry nie. Die trustees daar doen wonderlike werk om hierdie kinders hulle regverdige geleentheid in die lewe te gee. Maak asb oop julle harte en beursies!
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
Manne
Hierdie is werklik vir goeie doel EK GAAN VERSEKER N PAAR KAARTJIES KOOP. Om te dink jy wen n jag prys bv dan is jou eerste jag booking kopseer nie nodig nie. Ek weet die manne wat die pryse geborg het sal jou op die hande dra soos bv Cassie wat jou net gaan skaap vleis voer. Ek sal nie mind net om te gaan net vir die skaap nie.

Silent Hunting
- Hero Member

- Posts: 1224
- Joined: Wed Jun 13, 2012 8:19 pm
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
My kaartjies is gekoop. Kom manne, ons gaan groot.
CZ 200 PCP, .22 Bruno, .222 BSA, 6mmSLR, 6.5SLR, 22-250 Howa, Paar 6.5 creeds, 9mm CZ P7, ens
E-mail: henk@silenthunter.co.za
Tel 0810185444
Facebook: Silent Hunter KD

- Jakkalsgat
- Hero Member

- Posts: 2703
- Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
More manne
Die kompetisie is goed op dreef en het ek reeds betalingsbewyse ontvang van so ongeveer 250 kaartjies wat verkoop is. So vroeg in die kompetisie wil ek aan elke borg ons dank oordra vir julle skenkings en julle nooi om asb onder hierdie hoof iets te kom se van julle, fotos en webadresse plaas of andersins kan julle met my kontak en die inligting aan my gee sodat ek dit namens julle kan doen. Stuur epos met fotos ens na jacostander@telkomsa.net
Jaracallers
Aan elkeen wat al deelgeneem het en nog gaan deelneem, baie dankie en onthou so min as R50 koop vir jou 'n kans om 'n prys te wen.
Ek gaan nerens se wie al hoeveel kaartjies gekoop het nie maar hier is manne wat deelgeneem het wat my vanoggend 2 x moes laat sluk oor jul bydraes, julle weet wie julle is. Selfs deelnemer uit buurland en dan besef mens eers weer hoe bevooregd ons is om van hierdie forum gebruik te kan maak om te kan kommunikeer met mense asof hy net in die volgende straat is.
Jaracal
Hein baie dankie vir die bekskibaarstelling van die forum.
Groete
Jaco

- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5023
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
Lyk of die Kersfonds baie gegroei het teenoor laasjaar. :-)
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3626
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
My nommers ook in die hoed
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
Jaco
Gee asb weer vir ons so n lusmaker van die pryse asb. Koop manne koop.
Beretta
Gee asb weer vir ons so n lusmaker van die pryse asb. Koop manne koop.
Beretta
- De beer
- Full Member

- Posts: 127
- Joined: Tue Apr 24, 2012 8:56 am
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
Bosvarkjag
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- De beer
- Full Member

- Posts: 127
- Joined: Tue Apr 24, 2012 8:56 am
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
Net so lusmakertjie.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Last edited by De beer on Mon Nov 04, 2013 8:36 am, edited 2 times in total.
- Pappabeer
- Hero Member

- Posts: 3176
- Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
Net n vraag: ek weet nie of dit prakties is nie, gee bietjie julle opinies
Vir die gelukkige manne wat die jag pakette gaan wen, is dit nie moontlik om te reël dat n laaitie of twee uit die kinderhuis saam gaan nie? Of alternatiewelik om van die outjies, al is dit volgende jaar op n jag te vat. Ek dink dit kan n groot oomblik vir van daai outjies wees om te gaan jag. Hulle het tog nie pa's wat kan betaal of ooms met plase waar hulle kan skiet nie.
Laat weet maar wat julle hieroor dink.

.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
Paar fotos soos gevra.
https://www.dropbox.com/s/7dazcclno1zbmu4/PICT0061.JPG
https://www.dropbox.com/s/npifj0w1kopiaad/SDC11897.JPG
https://www.dropbox.com/s/7dazcclno1zbmu4/PICT0061.JPG
https://www.dropbox.com/s/npifj0w1kopiaad/SDC11897.JPG
HOU HOM DAAI DIKTE
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
Jaco
Hoe loop die kompetisie sover lyk my dit is maar stil.
Beretta
Hoe loop die kompetisie sover lyk my dit is maar stil.
Beretta
- Jakkalsgat
- Hero Member

- Posts: 2703
- Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
More Dewald
Nee, die teendeel is eerder van toepassing daar is reeds 294 kaartjies gekoop waarvoor ek bewys van betaling ontvang het. Al die fondse reflekteer nog nie op ons bankstaat nie maar R 14 700 se bewyse het ek al ontvang. Manne baie dankie vir julle bydraes en deelname en soos verlede jaar word hier weer bewys dat die Jaracallers se harte op die regte plek sit.

- henried
- Hero Member

- Posts: 2346
- Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm
- Lourens Potgieter
- Hero Member

- Posts: 883
- Joined: Fri Jun 15, 2012 10:07 am
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
Ek sal weer soos laasjaar maak en my kaartjies so in beseringstyd koop. Ek kry bonus die 13e Desember, sal dan betaal.
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
Ons het amper dieselfde plan, myne is oppad Jaco, byt net bietjie vasDeeg wrote:Ek sal weer soos laasjaar maak en my kaartjies so in beseringstyd koop. Ek kry bonus die 13e Desember, sal dan betaal.
Cassie dis darem maar mooi daar by julle
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
Dankie Jaco jy is n yster beste man vir die job
Beretta
Beretta
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
marc, ja, maar het maar fotos opgesit van die nat jare, nie die droogte nie! haha
HOU HOM DAAI DIKTE
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
Ek is verlede jaar Desember daar verby en ek moet sê, daai wereld het 'n besonderse skoonheid aan hom. Erens tussen Calvinia en Williston, was daar 'n bord langs die pad van iemand wat een of ander ontwikkelling daar adverteer. Ek wou bel en uitvind, maar die vrou het nie so erg kans gesien vir daai wereld nie?cassie_calvinia wrote:marc, ja, maar het maar fotos opgesit van die nat jare, nie die droogte nie! haha
Aim small, miss small
- Hugo
- Hero Member

- Posts: 1977
- Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
Ekt my bydrae gemaak en wag vir my nommer. Dankie Jaco.
-
Silent Hunting
- Hero Member

- Posts: 1224
- Joined: Wed Jun 13, 2012 8:19 pm
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
Marc wrote:Ons het amper dieselfde plan, myne is oppad Jaco, byt net bietjie vasDeeg wrote:Ek sal weer soos laasjaar maak en my kaartjies so in beseringstyd koop. Ek kry bonus die 13e Desember, sal dan betaal.![]()
Cassie dis darem maar mooi daar by julle
Marc,
Dit is ongelooflik mooi in daardie wereld. Gaan heelmoontlik weer volgende maand bietjie kuier daar by Cassie.
Henk
CZ 200 PCP, .22 Bruno, .222 BSA, 6mmSLR, 6.5SLR, 22-250 Howa, Paar 6.5 creeds, 9mm CZ P7, ens
E-mail: henk@silenthunter.co.za
Tel 0810185444
Facebook: Silent Hunter KD
E-mail: henk@silenthunter.co.za
Tel 0810185444
Facebook: Silent Hunter KD
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
henk, boud net jou nommerplate goed vas!Silent Hunting wrote:Marc wrote:Ons het amper dieselfde plan, myne is oppad Jaco, byt net bietjie vasDeeg wrote:Ek sal weer soos laasjaar maak en my kaartjies so in beseringstyd koop. Ek kry bonus die 13e Desember, sal dan betaal.![]()
Cassie dis darem maar mooi daar by julle
Marc,
Dit is ongelooflik mooi in daardie wereld. Gaan heelmoontlik weer volgende maand bietjie kuier daar by Cassie.
Henk
nee hel, dit sal lekker wees as jy kom! dan kan ons lekker die plase deer ry, glo my, jyt nog niks gesien nie! het 2 lekker plekke waar ek wil dag roep. hulp sal welkom wees!
ek se vir my vrou, ons trek ook voordeel uit die kompetiesie, want dan kry ons darm 'n slag kuier mense
HOU HOM DAAI DIKTE