Naam by die Foto

Post Reply
FCLoretz
Hero Member
Hero Member
Posts: 3043
Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am

Re: Naam by die Foto

Post by FCLoretz »

Alwyn wrote:Kyk nou net daar breuk die ding!!!!!!!! IT KOM HELP
email my die foto dan laai ek vir jou alwyn.
fcloretz at hotmail dot com
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
User avatar
Alwyn
Hero Member
Hero Member
Posts: 730
Joined: Sun Jan 13, 2013 10:27 pm

Re: Naam by die Foto

Post by Alwyn »

Daar werk hy nou LOL......
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
Alwyn
Hero Member
Hero Member
Posts: 730
Joined: Sun Jan 13, 2013 10:27 pm

Re: Naam by die Foto

Post by Alwyn »

FCLoretz wrote:
Alwyn wrote:Kyk nou net daar breuk die ding!!!!!!!! IT KOM HELP
email my die foto dan laai ek vir jou alwyn.
fcloretz at hotmail dot com
Dankie vir die offer... Dit was n operator error.... 8)
User avatar
Gerrie Smith
Full Member
Full Member
Posts: 175
Joined: Sun Feb 19, 2012 12:26 pm

Re: Naam by die Foto

Post by Gerrie Smith »

Dis net op 'n goeie dag dat ek so vertoon!
29519_1284342028159_3251698_n[1].jpg
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
Smous v.d. Vyver
Hero Member
Hero Member
Posts: 663
Joined: Thu Nov 08, 2012 10:54 am

Re: Naam by die Foto

Post by Smous v.d. Vyver »

IMG-20121021-WA000.jpg
Wat my hinder is dat Jungle Julian nie 'n check piece op sy geweer het nie!Haha
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am

Re: Naam by die Foto

Post by Eugene »

Corné v.d. Vyver wrote:
IMG-20121021-WA000.jpg
Wat my hinder is dat Jungle Julian nie 'n check piece op sy geweer het nie!Haha
++>: ++>: ++>: Ons moet hom tog die nommer van die ou op die forum wat dit bou, gee! >:D
Aim small, miss small
User avatar
vriell
Hero Member
Hero Member
Posts: 1364
Joined: Wed Mar 17, 2010 4:07 pm

Re: Naam by die Foto

Post by vriell »

Frikkie nou moet jy nog net die manne sovêr kry om van hulle se gegewens bv. dorp , streek ,regte naam , ens by hul onderskeie profiel op te dateer waar dit ontbreek ...
Len.jpg
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Groetnis
Len
Hermanus
.303 Enfld, 308Howa, Harrington12br, Stevens410/.22, Rem.44, 9mm Baretta, HW90.177, .22 H Lithgow, Walther .177, Hawken.45, Hawken.50, Hawken.54, .22 Rem, .177 Relum, 30.06Howa , 38 S&W , 6mm Musgrave
User avatar
Smous v.d. Vyver
Hero Member
Hero Member
Posts: 663
Joined: Thu Nov 08, 2012 10:54 am

Re: Naam by die Foto

Post by Smous v.d. Vyver »

Ja nee Eugene,ons kan hom verduidelik hoe om dit reg te installeer ook sodat hy dit optimaal kan gerbruik!
User avatar
Frikkiedbr
Hero Member
Hero Member
Posts: 4254
Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am

Re: Naam by die Foto

Post by Frikkiedbr »

Ja nee LEn so sal ons maak, maar sien daar is baie manne wat liewers onder die dek mantel wil wees.
Seker maar skaam hoe hulle lyk :o
User avatar
Smous v.d. Vyver
Hero Member
Hero Member
Posts: 663
Joined: Thu Nov 08, 2012 10:54 am

Re: Naam by die Foto

Post by Smous v.d. Vyver »

Kyk hierdie is 'n baie goeie oefening want ek het nie geweet Geno wat so slim is,is so jonk nie!Hahahahahahaha
User avatar
pam
Full Member
Full Member
Posts: 146
Joined: Sun Sep 30, 2012 9:14 pm

Re: Naam by die Foto

Post by pam »

Sal myne nou try laai Net eers die photobucket ding tune. Tot dusver wonder ek of ons nie die jakkals ding heel verkeerd benader nie. As ons n klomp van die fotos(myne inkluis as hy wil laai) net orals op jakkie se kerngebiede op bosse gan vassit sweer ek die diertjies pak almal op en swem amerika toe sodat daai cayoti manne dan met hulle sit :o :laugh:
ARMOUR!!! Because the police also needs to call someone
User avatar
vriell
Hero Member
Hero Member
Posts: 1364
Joined: Wed Mar 17, 2010 4:07 pm

Re: Naam by die Foto

Post by vriell »

Frikkiedbr wrote:Ja nee LEn so sal ons maak, maar sien daar is baie manne wat liewers onder die dek mantel wil wees.
Seker maar skaam hoe hulle lyk :o
......OF bang vir "Poliesfile"...hihihhi
Groetnis
Len
Hermanus
.303 Enfld, 308Howa, Harrington12br, Stevens410/.22, Rem.44, 9mm Baretta, HW90.177, .22 H Lithgow, Walther .177, Hawken.45, Hawken.50, Hawken.54, .22 Rem, .177 Relum, 30.06Howa , 38 S&W , 6mm Musgrave
User avatar
pam
Full Member
Full Member
Posts: 146
Joined: Sun Sep 30, 2012 9:14 pm

Re: Naam by die Foto

Post by pam »

http://i1314.photobucket.com/albums/t564/pamsteell/nuwefotos159_zps763dd535.jpg

ooo hoop dis die regte foto hierdie :confused:

as dit is wel dan hier is ek.

as dit nie is nie hoop ek nie dis vir my n verleentheid nie

hahahha

OK as jy op hom click wys hy ?????
weet nie hoe om hom oop te he op die post nie??? HELP IEMAND SABLIEF!!!
Last edited by pam on Sat Nov 09, 2013 10:23 pm, edited 4 times in total.
ARMOUR!!! Because the police also needs to call someone
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: Naam by die Foto

Post by Gawie(13mm) »

Corné v.d. Vyver wrote:Kyk hierdie is 'n baie goeie oefening want ek het nie geweet Geno wat so slim is,is so jonk nie!Hahahahahahaha
Ja, maar hy kan al iets doen wat jy nie kan nie!

Hy piepie al skuim! ;D
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
junglejulian
Hero Member
Hero Member
Posts: 1226
Joined: Mon Mar 28, 2011 10:35 pm

Re: Naam by die Foto

Post by junglejulian »

Corné v.d. Vyver wrote:
IMG-20121021-WA000.jpg
Wat my hinder is dat Jungle Julian nie 'n check piece op sy geweer het nie!Haha
Jinne maar dis lekker dat die manne vir n slag in n ligte Luim met mekaar kan gatvat!
Lyk of party van jul laat fotos neem het by Ronald(kopskoot) vir die besigheid.Ek laai maar sleg fotos op sodat ek eendag beter lyk as ek jul in lewende ontmoet.

Dit is n ou foto van my en die geweer.Hy is al redelik verander na daardie foto.
Hy Lyk nou so iets
Ek werk ook aan n nuwe kolf maar my dayjob meng op die stadium in..
http://i1137.photobucket.com/albums/n503/junglejulian/SDC13562.jpg
User avatar
Smous v.d. Vyver
Hero Member
Hero Member
Posts: 663
Joined: Thu Nov 08, 2012 10:54 am

Re: Naam by die Foto

Post by Smous v.d. Vyver »

Ai Gawie,jy moet ook op die wa klim ne!Haha maar hulle se as dit begin skuim moet jy dokter toe!
User avatar
DawieKotze
Hero Member
Hero Member
Posts: 2075
Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm

Re: Naam by die Foto

Post by DawieKotze »

<----------------------- !!





Groete

Dawie
Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
User avatar
Frikkiedbr
Hero Member
Hero Member
Posts: 4254
Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am

Re: Naam by die Foto

Post by Frikkiedbr »

Sjoe moet mens hier tussen die lyntjies lees :o
User avatar
VdWalt
Hero Member
Hero Member
Posts: 3412
Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm

Re: Naam by die Foto

Post by VdWalt »

So lyk dit as Ronald hulle die foto geneem het.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Polla1983
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 280
Joined: Wed Mar 13, 2013 7:06 pm

Re: Naam by die Foto

Post by Polla1983 »

Lekker man, lekker....

Dink hierdie topic is n beterste idee gewees..Ek sien uit om die manne met die likes van Fanie Venter ens se foto's te 'spek x-se'...

Fanie, kom in...kom in Fanie..
User avatar
vriell
Hero Member
Hero Member
Posts: 1364
Joined: Wed Mar 17, 2010 4:07 pm

Re: Naam by die Foto

Post by vriell »

Frikkiedbr wrote:Sjoe moet mens hier tussen die lyntjies lees :o
Pyltjie wys na sy avatar....dink ek.
Groetnis
Len
Hermanus
.303 Enfld, 308Howa, Harrington12br, Stevens410/.22, Rem.44, 9mm Baretta, HW90.177, .22 H Lithgow, Walther .177, Hawken.45, Hawken.50, Hawken.54, .22 Rem, .177 Relum, 30.06Howa , 38 S&W , 6mm Musgrave
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: Naam by die Foto

Post by Gawie(13mm) »

vriell wrote:
Frikkiedbr wrote:Sjoe moet mens hier tussen die lyntjies lees :o
Pyltjie wys na sy avatar....dink ek.
Dat so 'n kop nou moet vrot!
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
FanieVenter
Newbie
Newbie
Posts: 43
Joined: Tue Jul 23, 2013 12:40 pm

Re: Naam by die Foto

Post by FanieVenter »

Polla1983 wrote:Lekker man, lekker....

Dink hierdie topic is n beterste idee gewees..Ek sien uit om die manne met die likes van Fanie Venter ens se foto's te 'spek x-se'...

Fanie, kom in...kom in Fanie..

Middag Boere!

Jis, hier is ek ook! Die foto is noudiedag geneem toe ons skou gehou het hier op Fraserburg, so dis darm 'n onlangse foto.
Ek sien hier is paar melkbaarde op die forum. Shame....

https://fbcdn-sphotos-a-a.akamaihd.net/hphotos-ak-ash3/923179_10200567904732662_1169854334_n.jpg

Groetnis!
Fanie Venter
Laat hy val waar hy wil!
Polla1983
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 280
Joined: Wed Mar 13, 2013 7:06 pm

Re: Naam by die Foto

Post by Polla1983 »

:laugh: :laugh: :laugh: bwhaaa haa haa...ek het nou lekker gelag!!!...

Ek hoop as ek ook eendag groot is dat my 'mallet' soooo mooi groei...
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: Naam by die Foto

Post by Gawie(13mm) »

Bytjie blaas en ons moet sing: Goose sal jy vir ons 'n foto bring?

Goose, Goose, Goose!!!!
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
Post Reply