Iets anders
-
Izak02
Iets anders
Ek ry een middag laat deur my buurman se veld toe ek die oom sien staan. Dankie vir selfone, bel gou en vra toestemming, hy s? als reg, skiet dan deel ons die vleis. Wel hy het bakkie gery!

-
Izak02
Re: Iets anders
Ek het die bosbok in die Somerset-Oos distrik geskiet, so 3 jaar terug. Uitgeslag 41kg

-
Freek
- Hero Member

- Posts: 1941
- Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am
Re: Iets anders
Izak, geluk. Dit sit nie in enige jagter se broek om sulke trofees vas te trek nie...
Dankie dat jy met ons deel.
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: Iets anders
isak
Ek jag al baie jare in die oos kaap en daai kudu 's is baie skaars. ek het een keer so een gesien tussen cradock en tarka..
Dit lyk so van die kant af, onthou ek loer nou van bloem af so my oge is nie so goed nie of daai mannetjie darem 48 kan haal of was hy dalk net so by die 46....
my beste een was n 44 duim tussen cradock en hofmeyer...
ma geluk man ..reel asb vir my een van daai bosbok jagte ek sukkel om by die regte manne uit te kom...
groete

Shoot straight and tell the truth!
-
tafjak
Re: Iets anders
Jakes
Ek dink ek kan darem vir jou 'n bosbokkie reel as jy so nice sal wees om te kom kuier.
T
N.S. Izak H, gaan jy nie Bloem toe vir die kursus nie? Ek jag om die oomblik nie ver van jou as jy van Cradock is nie. Sal jou diesel ingooi en dan is die Kursus verniet. Wonder maar net, dan hoef ons nie die landy te sleep nie.

Last edited by tafjak on Wed Mar 11, 2009 11:24 am, edited 1 time in total.
-
Izak02
Re: Iets anders
Taffie
Dankie, ma die werk laat dit nie toe om nou te kan weg gaan nie, Maandag met `n nuwe projek begin, maar beplan vir April.
Groete

Izak
Dankie maat, wou maar net 'n geselsie aanknoop. Dan sal ons mekaar dan die 24ste miskien raakloop.
T
Dankie maat, wou maar net 'n geselsie aanknoop. Dan sal ons mekaar dan die 24ste miskien raakloop.
T
-
Izak02
Re: Iets anders
Taffie
Dit sal lekker wees, ons het mekaar darem al raakgeloopso 2 1/2 jaar terug by Hein se kursus in Klipfontein. Daar waar die manne so verdwaal het en ons toe amper eers 1/2 12H begin het tot die nag 'baie' laat. Jy was ook met die 'swart wa' daar! As jy deur Cradock gaan kom drink koffie of so iets, bly en werk nou in die dorp, verhuur die plaas.