Natal jag - Vryheid Julie 2013.
- GreyGhostGear
- Hero Member

- Posts: 1022
- Joined: Mon Apr 04, 2011 6:34 pm
Natal jag - Vryheid Julie 2013.
Het so bietjie die lang pad Natal toe gevat in Julie saam 'n klompie goeie vriende wat meestal nou in Pta bly. Ek was nogal redelik opgewonde, want ek het nog nooit in Natal gejag nie en het veral uitgesien om 'n mooi Rietbok te jag, iets wat 'n man nou nie agter elke tweede bos in Suid-Wes, die Karoo en Oos-Kaap sien nie.
Die kamp is baie basies, sonder elektrisiteit en het een van die mooiste trone in die land in die vorm van 'n long-drop met 'n "view". Die verblyfkamp is darem toegespan en die eerste oggend word ons wakker met die gesig:
http://i1068.photobucket.com/albums/u450/Petrie79/Vryheid%20Jag/DSC04956_zps658d60e8.jpg
http://i1068.photobucket.com/albums/u450/Petrie79/Vryheid%20Jag/DSC04954_zps1c258002.jpg
En toe die een:
http://i1068.photobucket.com/albums/u450/Petrie79/Vryheid%20Jag/DSC04995_zpsa5aa3ea9.jpg

Last edited by GreyGhostGear on Thu Dec 05, 2013 2:06 pm, edited 3 times in total.
-
Johan Nel
- Hero Member

- Posts: 2172
- Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm
Re: Natal jag - Vryheid Julie 2013.
Hierdie is onetiese optrede van 'n forumlid. Hy begin 'n storie vertel... en dan laat hang hy die storie in die lug, terwyl ELKE leser nou brand om te weet.. WAT GEBEUR TOE DAARNA
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
- Laurence J. Peter
- Pappabeer
- Hero Member

- Posts: 3176
- Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Re: Natal jag - Vryheid Julie 2013.
Watter plaas is dit Petrie?
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
- GreyGhostGear
- Hero Member

- Posts: 1022
- Joined: Mon Apr 04, 2011 6:34 pm
Re: Natal jag - Vryheid Julie 2013.
Jammer Johan, het nou die hele ou vervelige storietjie sit en tik en fotos gelaai, toe wil hy nie post nie en verloor alles, sal maar stuk stuk weer laai.
PB die plaas is Nyembe buite Vryheid.
Cheers
PB die plaas is Nyembe buite Vryheid.
Cheers
- GreyGhostGear
- Hero Member

- Posts: 1022
- Joined: Mon Apr 04, 2011 6:34 pm
Re: Natal jag - Vryheid Julie 2013.
So paar fotos van die jag kamp:
http://i1068.photobucket.com/albums/u450/Petrie79/Vryheid%20Jag/DSC04997_zps73142c76.jpg
http://i1068.photobucket.com/albums/u450/Petrie79/Vryheid%20Jag/DSC04987_zps04f8945b.jpg
Lekker vars Rietbok lewer en niertjies:
http://i1068.photobucket.com/albums/u450/Petrie79/Vryheid%20Jag/Lewertjie_zpsf2d05090.jpg

Dan moet daar seker darem bietjie gejag word ook. Ek het geskiet met my 308 en 150gr Partitions.
Rietbok:
http://i1068.photobucket.com/albums/u450/Petrie79/Vryheid%20Jag/DSC04974_zps1abc1405.jpg
http://i1068.photobucket.com/albums/u450/Petrie79/Vryheid%20Jag/DSC04975_zpsb9339827.jpg
http://i1068.photobucket.com/albums/u450/Petrie79/Vryheid%20Jag/DSC04973_zps6acf2f2c.jpg
Rietbok:
http://i1068.photobucket.com/albums/u450/Petrie79/Vryheid%20Jag/DSC04974_zps1abc1405.jpg
http://i1068.photobucket.com/albums/u450/Petrie79/Vryheid%20Jag/DSC04975_zpsb9339827.jpg
http://i1068.photobucket.com/albums/u450/Petrie79/Vryheid%20Jag/DSC04973_zps6acf2f2c.jpg
- GreyGhostGear
- Hero Member

- Posts: 1022
- Joined: Mon Apr 04, 2011 6:34 pm
Re: Natal jag - Vryheid Julie 2013.
Rooihartebees:
http://i1068.photobucket.com/albums/u450/Petrie79/Vryheid%20Jag/DSC04964_zps9caf3348.jpg
http://i1068.photobucket.com/albums/u450/Petrie79/Vryheid%20Jag/DSC04965_zpsb582864a.jpg
Jong Swartwildebees: Bees en jagter amper ewe lelik.
http://i1068.photobucket.com/albums/u450/Petrie79/Vryheid%20Jag/DSC04979_zps7c79eecb.jpg
http://i1068.photobucket.com/albums/u450/Petrie79/Vryheid%20Jag/DSC04978_zpsf98028a5.jpg
Daar het nog 'n Blesbok ook geval na 'n lekker stap en bekruip om 'n kop, maar toe het een van die werkers die Blesbok bo op die kop met 'n perd kom optel en ons het nooit 'n kiekie gevat nie.
Die ander manne was ook reg vir die naweek en ons het geen kwes bokke gehad nie. Ek kon ook 'm baie goeie vriend vat vir sy eerste bok, wat vir my amper lekkerder was as om self te skiet.
http://i1068.photobucket.com/albums/u450/Petrie79/Vryheid%20Jag/DSC04986_zpsde240b2b.jpg
http://i1068.photobucket.com/albums/u450/Petrie79/Vryheid%20Jag/DSC04980_zpsfa050122.jpg
All in all 'n fantastiese paar dae in die bos sonder elektrisiteit en warm showers. Bly darem 'n voorreg om tyd in die natuur te kan spandeer en saam jou pelle te kan jag.
http://i1068.photobucket.com/albums/u450/Petrie79/Vryheid%20Jag/DSC04991_zpsb3c48971.jpg
Cheers!

Dankie GreyGhostGear,GreyGhostGear wrote:Jammer Johan, het nou die hele ou vervelige storietjie sit en tik en fotos gelaai, toe wil hy nie post nie en verloor alles, sal maar stuk stuk weer laai.
PB die plaas is Nyembe buite Vryheid.
Cheers
Vervelig sê jy...Laat ons ander maar eerder daardie oordeel vel. Hoe kan jagstories ooit vervelig wees? Dankie vir die deel. Dit lyk of dit 'n "Great Adventure" was.
Groete,
JHN
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
- Laurence J. Peter
- GreyGhostGear
- Hero Member

- Posts: 1022
- Joined: Mon Apr 04, 2011 6:34 pm
Re: Natal jag - Vryheid Julie 2013.
Dankie Johan, ja nee ek spot sommer - ek vergelyk sommer my jag storie skryf talent met 'n man soos John "Tau" Webb hier op die forum, dan klink dit maar verveligJohan Nel wrote:Dankie GreyGhostGear,GreyGhostGear wrote:Jammer Johan, het nou die hele ou vervelige storietjie sit en tik en fotos gelaai, toe wil hy nie post nie en verloor alles, sal maar stuk stuk weer laai.
PB die plaas is Nyembe buite Vryheid.
Cheers
Vervelig sê jy...Laat ons ander maar eerder daardie oordeel vel. Hoe kan jagstories ooit vervelig wees? Dankie vir die deel. Dit lyk of dit 'n "Great Adventure" was.
Groete,
JHN
- Hilux01
- Hero Member

- Posts: 1214
- Joined: Wed Oct 05, 2011 2:52 pm
Re: Natal jag - Vryheid Julie 2013.
Petri
Kyk nou hoe klein is die wereld, daar links agter op die Cruiser sit Frederick Raadt, ons was saam op koshuis gewees by Tuks
Goeie seun
Lyk of dit sommer n lekker trippie was en geluk met daai Rietbok, wraggies n mooi bok

Henk van der Walt
.22 LR Oberndorf Mauser
.223 Rem Marlin
6.5 x 55 Swedish Mauser CZ550
.303 BSA
9.3 x 62 Sabatti Rover 870
404 Jeff
12Ga Baikal
12GA Franchi Feeling O/U
9mm Para CZ 75
.22 LR Oberndorf Mauser
.223 Rem Marlin
6.5 x 55 Swedish Mauser CZ550
.303 BSA
9.3 x 62 Sabatti Rover 870
404 Jeff
12Ga Baikal
12GA Franchi Feeling O/U
9mm Para CZ 75
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Natal jag - Vryheid Julie 2013.
Petrie,
Lyk of julle is bitter lekker trippie gehad het! Mooi rietbok!
Lyk of julle is bitter lekker trippie gehad het! Mooi rietbok!
Goed, beter, 6millimeter!