Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Nee daai man met die helmet weet nog nie eers wat is aan gebeur?! Daai kat is vinnig die kamera was net betyds ! Hy gaan nou sy helmet verloor met die eerste paar steke aan die ongelukke ou wat ook nog niks weet nie!