Kompetisie - Oudste Jakkals
- Piet Pille
- Hero Member

- Posts: 2092
- Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm
Re: Kompetisie - Oudste Jakkals
Bwahahaha Dawie!!!!!
Jy't my aand gemaak..
Jy't my aand gemaak..
-
SNIPER
- Full Member

- Posts: 240
- Joined: Mon Oct 19, 2009 6:49 pm
Re: Kompetisie - Oudste Jakkals
Naand manne
Ok laat die skote klap.
Hoop ek kan more aand bietjie in die veld kom het Dinsdag 37mm, Woensdag aand 62mm en vannaand 27mm reen gehad,was darem
Maandag in die veld.
Dalk my visstok saam vat dan vang ek hulle.
Groete

stan man
Re: Kompetisie - Oudste Jakkals
ek is in .ek dreig nou al n rukkie om so ou vaal jakkals te skiet wat hier tussen die beeste rondloop. dit het nou die oggend voor die bakkie uitgedraf met so n slegte mank pootjie ,en na so 200m toe hang die man se tong omtrent op die grond.
dit gaan net moeilik wees om my jakkals skietlus so lank op ys te sit.
het darm dinsdag aand 2 laat bakkie ry.
dit gaan net moeilik wees om my jakkals skietlus so lank op ys te sit.
het darm dinsdag aand 2 laat bakkie ry.
- Geno
- Administrator

- Posts: 13644
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Kompetisie - Oudste Jakkals
More manne.
So kom daar toe oornag nog 'n prys of wat by.
'n Ene mnr. Sullivan borg 'n 1 LITER BOTTEL BELL'S
Hy sê die prys is in die gees van die "OU DAE" geskenk.
Die man wat die kleinste jakkals (Kortste A-Z lengte) SKIET, nie uitgrou nie, wen die Bell's.
Saam met die klein jakkalsie moet sy ma op die foto wees. Dus, 'n teef wat soog.
Fetusse tel nie.
Groete, en dankie vir almal se ondersteuning!
Eugene

Goed, beter, 6millimeter!
- 243Songdaug
- Hero Member

- Posts: 1713
- Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm
Re: Kompetisie - Oudste Jakkals
Nou raak dit mos interesant!
-
johans
- Hero Member

- Posts: 1446
- Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm
Re: Kompetisie - Oudste Jakkals
liewe aarde,waar bly jy,seker in die kaap?SNIPER wrote:Naand manne
Ok laat die skote klap.
Hoop ek kan more aand bietjie in die veld kom het Dinsdag 37mm, Woensdag aand 62mm en vannaand 27mm reen gehad,was darem
Maandag in die veld.
Dalk my visstok saam vat dan vang ek hulle.
Groete
SNIPER
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Kompetisie - Oudste Jakkals
Nog geen inskrywings nie?
- Piet Pille
- Hero Member

- Posts: 2092
- Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm
Re: Kompetisie - Oudste Jakkals
Dawie het die pas so hoog ingesit, die res sukel om te kompeteer.Stefan764 wrote:Nog geen inskrywings nie?
Ek het 'n vraag. Geld hierdie kompetisie slegs vir jakkalsjagters wat 'n jak skiet met 'n lig en inroep? As ek bv voorsit vir 'n vlakvark en ek skiet 'n jakkals wat inkom, sal dit mag kwalifiseer?
- Geno
- Administrator

- Posts: 13644
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Kompetisie - Oudste Jakkals
Pieter.
Enige jakkals wat gedood word tel. Hetsy ingeroep, voorgesit, slagyster of helikopter gebruik is.
Enige jakkals wat gedood word tel. Hetsy ingeroep, voorgesit, slagyster of helikopter gebruik is.
Goed, beter, 6millimeter!
- Piet Pille
- Hero Member

- Posts: 2092
- Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm
Re: Kompetisie - Oudste Jakkals
SHAP!!Geno wrote:Pieter.
Enige jakkals wat gedood word tel. Hetsy ingeroep, voorgesit, slagyster of helikopter gebruik is.
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Kompetisie - Oudste Jakkals
Ek vistaan die reels baie goed sover - daar is net een onduidelikheid (buiten dat ek weet Dawie met sy vorige pos gaan wen...
)
Geno as ek nou op n dag / aand 3 de paal toe ry... buite WVB paaltjies se kant toe (jy weet mos) en ek vang daai ou jak-terte wat daar robvelle pruim met n visstok en spook haar/hulle (valstande tewe) morsdood tot by my....sal dit tel of nie...

Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
- Piet Pille
- Hero Member

- Posts: 2092
- Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm
Re: Kompetisie - Oudste Jakkals
Dit sal slegs tel as jy 'n viedeoclip van die petalje bysit....FHM wrote:Ek vistaan die reels baie goed sover - daar is net een onduidelikheid (buiten dat ek weet Dawie met sy vorige pos gaan wen...![]()
)
Geno as ek nou op n dag / aand 3 de paal toe ry... buite WVB paaltjies se kant toe (jy weet mos) en ek vang daai ou jak-terte wat daar robvelle pruim met n visstok en spook haar/hulle (valstande tewe) morsdood tot by my....sal dit tel of nie...
- Geno
- Administrator

- Posts: 13644
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Kompetisie - Oudste Jakkals
Daar word ek weer gedwing om n 'kammerares' saam te vat...ai fook tog!
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
- Piet Pille
- Hero Member

- Posts: 2092
- Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm
Re: Kompetisie - Oudste Jakkals
FHM- olie jy solank daardie penn 49 met die .60 maxima ultra green op...... ek charge solank die videokamera se batterye! Absoluut bereid om spesiaal af te kom ry daar na jou toe en dit te verfilm..Geno wrote:Sal tel ja FHM. Mits daar videobewys is!
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Kompetisie - Oudste Jakkals
Ons gaan 11:1:11 trek hierso...(hijack)Pieter Vorster wrote:FHM- olie jy solank daardie penn 49 met die .60 maxima ultra green op...... ek charge solank die videokamera se batterye! Absoluut bereid om spesiaal af te kom ry daar na jou toe en dit te verfilm..Geno wrote:Sal tel ja FHM. Mits daar videobewys is!
Femur...ek het 2 x Daiwa's - Sealine SL50 SHK met Double X 35 Lb (1200 m) - dink jy dit sal werk?
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3652
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Kompetisie - Oudste Jakkals
Nog nie een jakkals behalwe Dawie se "jakkals" nie?
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Kompetisie - Oudste Jakkals
Begin eers 1 Desember mos.......JPS wrote:Nog nie een jakkals behalwe Dawie se "jakkals" nie?
Wonder hoeveel ou jakke lê al op ys tot 1 Desember toe.??
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: Kompetisie - Oudste Jakkals
Klink lekker, eks uit - skouer is nog buite aksie - sal maar n skieter moet kry. aaaaaaaaaa
- Geno
- Administrator

- Posts: 13644
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Kompetisie - Oudste Jakkals
More manne.
Die resies is aan!
G-Force en Ross (Adrian) het die afgelope naweek hierdie teef gelaai.
https://dl.dropboxusercontent.com/u/49750262/Jackal/J1.png
https://dl.dropboxusercontent.com/u/49750262/Jackal/J2.png
Ek reken hulle het die maatstaf redelik hoog gestel. Mooi gegooi manne!
Groete,

- Reggie Gerber
- Hero Member

- Posts: 1223
- Joined: Wed Aug 10, 2011 3:19 pm
Re: Kompetisie - Oudste Jakkals
Geluk manne
Daai is nou die manier om dinge af te skop.
Groete
Daai is nou die manier om dinge af te skop.
Groete
- Frikkiedbr
- Hero Member

- Posts: 4254
- Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am
Re: Kompetisie - Oudste Jakkals
Sjoe baie geluk, die gaan interessant wees
http://emoticoner.com/files/emoticons/smileys/popcorn1-smiley.gif?1292867655
http://emoticoner.com/files/emoticons/smileys/popcorn1-smiley.gif?1292867655
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: Kompetisie - Oudste Jakkals
Baie netjies ouens - gaan die een dophou.
-
Jakkie 321
- Hero Member

- Posts: 636
- Joined: Sat Apr 27, 2013 8:19 pm
Re: Kompetisie - Oudste Jakkals
theedge wrote:Klink lekker, eks uit - skouer is nog buite aksie - sal maar n skieter moet kry. aaaaaaaaaa
Ek is hoeka oppad Jansenwille toe van die 16de af ons kan saam skiet,
Groette
9.3 x 62mm Mauser
6mm Musgrave
243 Sako Broughton 1/14
22-250 AI Howa 1500 Broughton 1/8
22-250 Howa 1500 Broughton 1/8
9mm Star 30M
.22 Savage
Jakkie 321
Reinhard Hassel
6mm Musgrave
243 Sako Broughton 1/14
22-250 AI Howa 1500 Broughton 1/8
22-250 Howa 1500 Broughton 1/8
9mm Star 30M
.22 Savage
Jakkie 321
Reinhard Hassel
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: Kompetisie - Oudste Jakkals
Naand maat gaan jy by iemand skiet op JansenvilleJakkie 321 wrote:theedge wrote:Klink lekker, eks uit - skouer is nog buite aksie - sal maar n skieter moet kry. aaaaaaaaaa
Ek is hoeka oppad Jansenwille toe van die 16de af ons kan saam skiet,
Groette