Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
- Hugo
- Hero Member

- Posts: 1977
- Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
Geno, ek maak Wildevy Krans beskikbaar vir daai jakkals jag as jul belangstel. Laat net weet.
- Jakkalsgat
- Hero Member

- Posts: 2703
- Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
Wie dit mag aangaan,
Die Loerie Jeugsentrum is ‘n kinderhuis geleë te Bronkhorstspruit wat tans 35 minderbevoorregte kinders huisves. Ons onderhou en versorg ook nog 3 studente aan die Noordwes Universiteit (Pukke). Hierdie studente het hier in Loeriehuis groot geword. Ons onderhou dus 38 kinders in totaal. Al hierdie kinders se ouers is weens die ernstige ekonomiese agteruitgang van ons land nie in staat is om hul kinders self te versorg nie. Die kinderhuis is tot stand gebring met die doel om hierdie kinders uit huislike omstandighede te verwyder – omstandighede waar hulle nie net blootgestel is aan wanvoeding nie, maar ook ander gevare wat voortspruit uit swak sosio-ekonomiese omstandighede.
Die opvoeding van ons kinders is geskoei op sterk beginsels, dissipline en liefde. Hulle het so jonk as wat hulle nog is, ‘n blymoedige uitkyk op die lewe. Hul skolastiese vordering is vir die Trustees en die personeel van uiterste belang.
Die Loerie Jeugsentrum Trust is gedurende April 2000 gestig deur agt sakemanne en -vroue wat die welstand van hierdie kinders swaar op die hart dra. Die Trust is ‘n nie-winsgewende instansie en ontvang geen staatsubsidie nie. Gevolglik is die Trust self verantwoordelik vir alle lopende uitgawes soos verbandskostes, voedselvoorsiening, vervoer, lone ens. Die kinders is ten volle van die Loerie Trust afhanklik vir al hul behoeftes.
Dit is die oop harte van die gemeenskap wat ons in staat stel om hierdie kinders en student na behore te versorg, te klee en op te hef en derhalwe is ons afhaklik van skenkings, hetsy finansiëel of andersins om hierdie kinders na behore te voed, te klee en van die nodige lewensmiddele te kan voorsien. Sonder die hulp en ondersteuning van menses al ons nie in ons doel kan slaag nl.: OM ‘N VERSKIL IN ‘N KIND SE LEWE TE KAN MAAK NIE!
Met hartlike Loeriegroete.
TRUSTEES EN PERSONEEL

Bankbesonderhede
E Harmse/Jaracal Kersfonds
FNB Wilkoppies
Rekeningno: 6243 721 2179
Takkode: 250-053
Met inbetalings gebruik asb jou Jaracal naam as verwysing anders sal dit gesien word as skenking

PRYSE
Prys van kaartjies is R50 en om in aanmerking te kom vir 1 van die jagpryse moet 'n deelnemer 4 kaartjies koop, m.a.w R 200 koop vir 'n deelnemer 1 kans in die gelukstrekking vir een van die jagpryse. Onthou dat daar slegs 1 van elke jagprys beskikbaar is en as 'n prys reeds gekies is, kan 'n deelnemer nie weer die prys opeis nie. Al die eerste pryse is jagpakkete en nie 1 word bo die ander gestel nie omdat dit alles volgens ons baie goeie pryse is. Wenners sal in volgorde van trekkings kans kry om prys te kies en in rangorde van trekking voorrang geniet m.a.w eerste nommer getrek is 1ste plek en so voorts.
Die jagpryse is as volg:
1) Thwanejag, 2 x Blouwildebeeste (koeie) + 2 x Rooibokke (ooie) + 2 nagte se verblyf vir 2 jagters by die Lodge, Borg - Marius Barnard - Thwane lodge
2) Ribbokjag, 2 x Vaalribbokke te jag + etes en verblyf ingesluit - Calvinia - Borg: Cassie van Calvinia
3) Bergskaapjag, 1 x Bergskaap jag, dagfooie ingesluit maar verblyf en etes uitgesluit (Bergskaap nie gewaarborg) - Carnarvon - Borg: CF Roux - slegs vir fikse jagters wat kan stap!
4) Bosvarkjag, Oor honde (dagjag) skiet of steek (mes) Bosvarke dood, soveel as wat jy kan maar jy mag net 1 karkas gratis huistoe vat - Groblersdal, Marblehall of Settlers - Borg : Jaco Prinsloo + Slagskaap wat dieselfde tyd as wat jy die jag gaan doen afgehaal kan word by borg: Smitstertjies op Bronkhorstspruit
5) Blouwildebees jag, die wenner se verblyf, slag en jagfooi borg Hein Stander van Kalabaspan , dan gee Robbie van Die Wildshoekie n Bwb bul om te jag en doen die bewerking vir hom gratis.
6) Rooibokjag, 1 x Rooibokram + 2 nagte se verblyf en 2 jagdae bygestaan deur Carl as gids met 1 Steak en rooiwyn ete vir 2 persone op jagplaas, Borg - Carl
7) Blesbokjag, 1 x Blesbok, dagjag naby Carltonville, borg - Eddie Cik
Julle sal oplet dat daar geen waardes hieraan gekoppel word nie omdat alles droomjagte is.
Na die afloop van die trekking van bogenoemde pryse sal daar nog ten minste 13 troosprys trekkings wees en elke R50 kaartjie wat 'n deelnemer gekoop het besorg aan hom een kans per trekking.
Troosprys trekkings
Hiedie trekking geskied op presies dieselfde manier as Jagprystrekking en kan jy wenners kies in rangorde van trekking watter een van die pryse hy kies en weereens kan elke prys net eenmaal gekies word.
1 - 1 stel Predator camo klere Langbroek, hemp, baadjie en n pet. - Borg: Berkeley Geer - Predator
2 – Gonge stel en raam - borg : Jungle Julian
3 – Hunt Buddy Silencer - borg: Silent hunting
4 – Silent Striker Silencer - Borg Peet Malherbe
5 – R500 S&O Voucher - borg S&O Pretoria
6 – Verstelbare wangstuk - borg : Jungle Julian
7 – Verstelbare wangstuk - borg : Jungle Julian
8 – Lapping tool 25mm of 30 mm - borg: Monrique
9 – Reaktiewe teiken - .22 - borg : Jungle Julian
10 – Reaktiewe teiken – 9mm - borg : Jungle Julian
11 - Numenor Reflex Supressor - borg - Numenor - gereel deur G-Force
12 - Numenor supressor - borg: Numenor - gereel deur G-Force
13 - Kombinasie prys - Spotlight dimmer - borg: Pitsmit + 'n stel van Louis102 se Pikante Roepklanke met 2 bonus klanke sowel as Black Jack vol 1 van Jason asook - 1 x Hunt Buddy Silencer - borg: Silent hunting
14 - 'n stel van Louis102 se Pikante Roepklanke met 2 bonus klanke sowel as Black Jack vol 1 van Jason
15 - 'n stel van Louis102 se Pikante Roepklanke met 2 bonus klanke sowel as Black Jack vol 1 van Jason
16 - 'n stel van Louis102 se Pikante Roepklanke met 2 bonus klanke sowel as Black Jack vol 1 van Jason
17 - 'n stel van Louis102 se Pikante Roepklanke met 2 bonus klanke sowel as Black Jack vol 1 van Jason
18 - Geno en G-Force (G&G VARMINTING) borg 'n "guided" jakkalsjag ( bosvark/vlakvark/rooikat) 1 nag op 'n plaas met 'n hoë jakkalspopulasie, wat nog nooit geroep is nie. Snacks, koeldrank, gewere, ammo ingesluit. Die prys is geldig vir 1 jaar vanaf trekking. Waarde: R1500.00
AANSPORINGSPRYSE
1) Eienaar van kaartjie nommer 125 kry 2 bottels Fleur du Cap Cabernet Sauvignon - Borg: JacovdW - Distell Kelders
2) Eienaar van kaartjie nommer 250 kry 2 bottels Fleur du Cap Merlot - Borg: JacovdW - Distell Kelders
3) Eienaar van kaartjie nommer 375 kry 'n Bottel Baines Cape Mountain Whiskey in 'n geskenkblik (Baines is aangewys as die beste graan whiskey in die wêreld op die World Whiskey Awards) - Borg: JacovdW - Distell Kelders
4) Die eienaar van kaartjie nommer 500 sal die gelukkige wenner wees van 'n Jaracal, Jaghemp en Pet - Petrie - Borg: Greyghost gear
5) Die eienaar van Kaartjie 600 sal die gelukkige wenner wees van 3 bottels van Loveren Chenin Blanc 2012 en 3 Bottels VL Pinotage 2013
6) Die eienaar van Kaartjie 700 sal die gelukkige wenner wees van 3 bottels van Loveren Chenin Blanc 2012 en 3 Bottels VL Pinotage 2013
7) Die eienaar van Kaartjie 800 sal die gelukkige wenner wees van 3 bottels van Loveren Chenin Blanc 2012 en 3 Bottels VL Pinotage 2013
Die eienaar van Kaartjie 900 sal die gelukkige wenner wees van 3 bottels van Loveren Chenin Blanc 2012 en 3 Bottels VL Pinotage 2013
9) Die eienaar van kaartjie 1000 wen 'n jag by Kliplaat (springbok en Koedoe) manlike diere geborg deur Tafjak
10) Die prys vir die deelnemer wat die grootste bydra maak is as volg:
Kombinasie van voorsit skietstoel - borg: Jungle Julian en Silent hunting Hunt Buddy - borg: Silent hunting waarde geskat op ongeveer R2000 hierdie is goeie kombinasie vir manne wat in die volgende seisoen bietjie voorsitjag wil doen.

Last edited by Jakkalsgat on Wed Nov 27, 2013 3:16 pm, edited 1 time in total.
- Jakkalsgat
- Hero Member

- Posts: 2703
- Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
Die eienaar van nommer 1000 is reeds die wenner van 'n jag te Kliplaat in die Karoo geskenk deur Tafjak hier op die forum en bestaan uit Koedoebul en Springbok
http://i1156.photobucket.com/albums/p571/jakkalsgat/kersfond%20borge/tafjak_ad1_zps349df858.jpg
Dankie Taffie

Last edited by Jakkalsgat on Mon Nov 25, 2013 11:23 pm, edited 1 time in total.
- tafjak
- Global Moderator

- Posts: 2128
- Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
Jaco
Baie groot voorreg vir my om deel hiervan te wees. Baie dankie!
Mooiloop
Baie groot voorreg vir my om deel hiervan te wees. Baie dankie!
Mooiloop
- Jakkalsgat
- Hero Member

- Posts: 2703
- Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
Eddie Cik skenk vir ons 'n Blesbok vir 'n dagjag in Carltonville omgewing.
http://i1156.photobucket.com/albums/p571/jakkalsgat/kersfond%20borge/is_zps5a78c784.jpg
Baie dankie Eddie

-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
MANNE
HIERDIE IS DIE GROOTSTE KOMPETISIE VAN SY SOORT IN AFRIKA EN INDIEN DIE WERELD OOK AS JY KYK NA DIE PRYSE WAT GEWEN KAN WORD.EK GLO NIE EK IS VERKEERD NIE. GAAN GROOT MANNE KOOP DIE TICKETS AS LADY LUCK AAN JOU KANT IS KAN JY BAIE JAGTE WEN MET DIE NODIGE KIT OOK SSOS BV KLERE SILENCER ENS.

Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
Kan die manne wat onlangs nuwe roere en glasse gekoop het, net dink hoe lekker gaan daai nuwe duur speelding 'n bergskaap of ribbok of daai prys by Taffie skiet?
Ek dan kry jy ook daai lekker warm gevoel dat jy nie net jouself bederf het nie, maar ook 'n minderbevoorregte kind se Kersfees spesiaal kon maak!
Kom manne, as jy R15k op geweer of teleskoop kan spandeer, sal R200 sekerlik nie die kameel se rug breek nie!
Moenie die kans laat verbygaan om 'n verskil te maak nie, jy kry dalk nie weer 'n geleentheid nie...

Aim small, miss small
- ed_cik
- Newbie

- Posts: 27
- Joined: Wed Mar 20, 2013 8:34 pm
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
Jaco! Its only a pleasure! Its always good to give back to those less fortunate than us!Jakkalsgat wrote:Eddie Cik skenk vir ons 'n Blesbok vir 'n dagjag in Carltonville omgewing.
http://i1156.photobucket.com/albums/p571/jakkalsgat/kersfond%20borge/is_zps5a78c784.jpg
Baie dankie Eddie
I am a HUNTER and when i'm in the veld i feel alive in my soul!!
"Waidmannsheil"
"Waidmannsheil"
- Jakkalsgat
- Hero Member

- Posts: 2703
- Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
Bankbesonderhede
E Harmse/Jaracal Kersfonds
FNB Wilkoppies
Rekeningno: 6243 721 2179
Takkode: 250-053
Met inbetalings gebruik asb jou Jaracal naam as verwysing anders sal dit gesien word as skenking
E Harmse/Jaracal Kersfonds
FNB Wilkoppies
Rekeningno: 6243 721 2179
Takkode: 250-053
Met inbetalings gebruik asb jou Jaracal naam as verwysing anders sal dit gesien word as skenking
- DanieDegenaar
- Sr. Member

- Posts: 368
- Joined: Wed Dec 14, 2011 2:17 pm
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
Hoe gaan dit met die verkope waar staan die bedrag en verkope al?
- Jakkalsgat
- Hero Member

- Posts: 2703
- Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
Danie
Ons staan huidiglik op R 43 650 en noomer 863 is reeds verkoop. Manne wat nog nie hulle nommers gekry het nie sal vanaand kry.
Groete

ROBBIE1
- Hero Member

- Posts: 1937
- Joined: Fri Apr 13, 2012 9:29 am
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
Goeie's manne, dit wil gedoen word, waarlik iets om op trots te wees - n klomp bakgat lede op die forum se ek Jaco!!!!
- DanieDegenaar
- Sr. Member

- Posts: 368
- Joined: Wed Dec 14, 2011 2:17 pm
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
Wow dis wonderlik. Wys ons jagters is meer binne goed as bek! Trots om deel van die forum te wees.Jakkalsgat wrote:Danie
Ons staan huidiglik op R 43 650 en noomer 863 is reeds verkoop. Manne wat nog nie hulle nommers gekry het nie sal vanaand kry.
Groete
Jaco
- Hugo
- Hero Member

- Posts: 1977
- Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
Sopas nog gekoop.
- henried
- Hero Member

- Posts: 2346
- Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
Stem saam.ROBBIE1 wrote:Goeie's manne, dit wil gedoen word, waarlik iets om op trots te wees - n klomp bakgat lede op die forum se ek Jaco!!!!
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3626
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
Vir my verjaarsdag het ek nog R200 geskenk. Sal 'n lekker geskenk wees as ek iets wen maar nog lekkerder om te weet dit kan 'n verskil maak aan hierdie kinders.
Welgedaan al die betrokkenes.
Komaan mense, R100 000 is haalbaar!!!
Welgedaan al die betrokkenes.
Komaan mense, R100 000 is haalbaar!!!
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
- Jakkalsgat
- Hero Member

- Posts: 2703
- Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
Silent Striker
http://i1156.photobucket.com/albums/p571/jakkalsgat/kersfond%20borge/IMG-20131126-WA012_zpsb97a68dd.jpg
Geborg deur Peet Malherbe gereel deur Eddie Cik

- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
Dit raak net beter en beter, julle gaan wraggies teen die einde amper elke deelnemer iets kan waarborg
Ek het ook nog n paar lyne ingegooi, hoop ekt die regte aas aan gesit

" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- Monrique (SJ)
- Hero Member

- Posts: 2296
- Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
Jaco en span
Baie dankie dat ek deel kan wees en n prysie kan borg, waardeer dit baie. Die fonds groei mooi en glo die kinders gaan omtrent hierdie Desember geniet.
Groetnis
Monrique
NS. Nuwe produkte binnekort beskikbaar. PM my gerus.

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Jakkalsgat
- Hero Member

- Posts: 2703
- Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
Bankbesonderhede
E Harmse/Jaracal Kersfonds
FNB Wilkoppies
Rekeningno: 6243 721 2179
Takkode: 250-053
Met inbetalings gebruik asb jou Jaracal naam as verwysing anders sal dit gesien word as skenking
E Harmse/Jaracal Kersfonds
FNB Wilkoppies
Rekeningno: 6243 721 2179
Takkode: 250-053
Met inbetalings gebruik asb jou Jaracal naam as verwysing anders sal dit gesien word as skenking
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6972
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
Waar staan ons nou al Jaco?
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Jakkalsgat
- Hero Member

- Posts: 2703
- Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
Stadig maar seker, amper daar