Ek stel voor ons sit nie die Telling weer op voor die 1000e kaartjie gekoop is nie.
Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3626
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
Almal mik nou seker vir kaartjie nr 1000 en wag vir die ander om te koop.
Ek stel voor ons sit nie die Telling weer op voor die 1000e kaartjie gekoop is nie.
Ek stel voor ons sit nie die Telling weer op voor die 1000e kaartjie gekoop is nie.
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
- Alwyn
- Hero Member

- Posts: 730
- Joined: Sun Jan 13, 2013 10:27 pm
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
en hy is so naby..... Dink nou net jy kry kaartjie 999 of 1001........... LOLFanta300 wrote:Almal mik nou seker vir kaartjie nr 1000 en wag vir die ander om te koop.![]()
Ek stel voor ons sit nie die Telling weer op voor die 1000e kaartjie gekoop is nie.
-
ROBBIE1
- Hero Member

- Posts: 1937
- Joined: Fri Apr 13, 2012 9:29 am
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
My getref met no 601 - 604, en ek was so lus vir daai wyntjie, hahaha
- Jakkalsgat
- Hero Member

- Posts: 2703
- Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
Robbie
Ek gaan jou nommers moet kanselleer en jou nuwe nommers gee, nommers moet vir jouself gehou word. Dis net jy en ek wat mag weet wat jou nommers is.
Groete
Jaco
Ek gaan jou nommers moet kanselleer en jou nuwe nommers gee, nommers moet vir jouself gehou word. Dis net jy en ek wat mag weet wat jou nommers is.
Groete
Jaco
Last edited by Jakkalsgat on Thu Nov 28, 2013 4:47 pm, edited 2 times in total.
- Jan Thuynsma
- Jr. Member

- Posts: 75
- Joined: Mon Jan 09, 2012 4:54 pm
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
Ek het ook maar nog ingesit
soveel drama gehad die maand maar netbesef ek is in die posiesie om dit te kan hanteer so ek is in die posiesie om te help ook
- Jakkalsgat
- Hero Member

- Posts: 2703
- Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
Manne dankie ons is al paar nommers by 1000 verby maar daar kom dalk nog 'n verassing.
Ek vra net weer asb hou jou nommers vir jouself. Ek sal later verduidelik.
Groete
Jaco
Ek vra net weer asb hou jou nommers vir jouself. Ek sal later verduidelik.
Groete
Jaco
- Jan Thuynsma
- Jr. Member

- Posts: 75
- Joined: Mon Jan 09, 2012 4:54 pm
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
Jakkalsgat wrote:Robbie
Ek gaan jou nommers moet kanselleer en jou nuwe nommers gee, nommers moet vir jouself gehou word. Dis net jy en ek wat mag weet wat jou nommers is.
Groete
Jaco
- Alwyn
- Hero Member

- Posts: 730
- Joined: Sun Jan 13, 2013 10:27 pm
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
BwahahahaJan Thuynsma wrote:Jakkalsgat wrote:Robbie
Ek gaan jou nommers moet kanselleer en jou nuwe nommers gee, nommers moet vir jouself gehou word. Dis net jy en ek wat mag weet wat jou nommers is.
Groete
Jaco
Maar dit was dan nou sy plan oor hy nie daai wyn gevang het nie
Robbie is n ou jakkels LOL
- Jakkalsgat
- Hero Member

- Posts: 2703
- Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
Nommers 601 - 604 is gekanselleer en sal nie deel wees van trekking nie.
-
ROBBIE1
- Hero Member

- Posts: 1937
- Joined: Fri Apr 13, 2012 9:29 am
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
Ag nee daar werk dit nie!!
Sorry manne, was n groot glips, vingers weer vinager as die verstand!!

Sorry manne, was n groot glips, vingers weer vinager as die verstand!!
- Jan Thuynsma
- Jr. Member

- Posts: 75
- Joined: Mon Jan 09, 2012 4:54 pm
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
Die gepratery van wyn het my sommer laat wyn koop nou diedag moet nou nie weer begin nie
- Jakkalsgat
- Hero Member

- Posts: 2703
- Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
Kom ek verduidelik gou hoe dit werk:
Ek en ek alleen ken jou nommer toe aan jou nadat ek bewys van betaling gekry het. Niemand anders behalwe ek en jy weet aan wie daardie nommer toegeken is nie. Op die dag van die trekking gaan die rekenmeester die state na en kyk dat die hoeveelheid inskrywings korespondeer met geld in bankrekening. Hy kry slegs die nommers wat in die kompetisie is en weet glad nie aan wie 'n nommer behoort nie. Nommers word in 'n houer gegooi vir trekking en slegs nadat 'n nommer getrek is word dit nagegaan en eienaar bekend gemaak waarna hy sy prys kies. Net so het ek nie 'n idee wie trekking doen nie en word dit bekend gemaak op die aand voor die trekking.
Hoop dit maak sin.

Heeltemal verstaanbaar, dan kan daar geen bevoordeling van iemand plaasvind nie, baie goeie metode Jaco.
- Jakkalsgat
- Hero Member

- Posts: 2703
- Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
Bankbesonderhede
E Harmse/Jaracal Kersfonds
FNB Wilkoppies
Rekeningno: 6243 721 2179
Takkode: 250-053
Met inbetalings gebruik asb jou Jaracal naam as verwysing anders sal dit gesien word as skenking
E Harmse/Jaracal Kersfonds
FNB Wilkoppies
Rekeningno: 6243 721 2179
Takkode: 250-053
Met inbetalings gebruik asb jou Jaracal naam as verwysing anders sal dit gesien word as skenking
- Jan Thuynsma
- Jr. Member

- Posts: 75
- Joined: Mon Jan 09, 2012 4:54 pm
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
So moet ons aan lyn wees vir die lucky draws ?
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
Uitstekend man !
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- Jakkalsgat
- Hero Member

- Posts: 2703
- Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
JanJan Thuynsma wrote:So moet ons aan lyn wees vir die lucky draws ?
Verkieslik ja maar ek is seker ons kan ander plan ook maak, ons weet baie mense is met vakansie met die tyd en sal ons nader aan die tyd se hoe ons gaan maak. Ek is seker ons kan maar lys van sel no ook maar handig hou.
Groete
Jaco
-
Sako75
- Hero Member

- Posts: 1230
- Joined: Wed Oct 14, 2009 7:50 pm
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
Ek hoop ek het hom nou oor die R50,000 gestoot.
- Jakkalsgat
- Hero Member

- Posts: 2703
- Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
Sako75 wrote:Ek hoop ek het hom nou oor die R50,000 gestoot.
Laaste balans so by 18h00 was net so oor R53 000
Groete
Jaco
- Jan Thuynsma
- Jr. Member

- Posts: 75
- Joined: Mon Jan 09, 2012 4:54 pm
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
Ek gaan bietjie my Suidwes famielie kuier, ek is nie seker of ek sal kan op wees nie, dan vat ek maar wat ek kry miskien verbaas hulle myJakkalsgat wrote:JanJan Thuynsma wrote:So moet ons aan lyn wees vir die lucky draws ?
Verkieslik ja maar ek is seker ons kan ander plan ook maak, ons weet baie mense is met vakansie met die tyd en sal ons nader aan die tyd se hoe ons gaan maak. Ek is seker ons kan maar lys van sel no ook maar handig hou.
Groete
Jaco
- tafjak
- Global Moderator

- Posts: 2128
- Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
Jaco
Dankie vir die goeie werk wat jy en die spab doen! Dit raak nou lekker om dit dop te hou en was van die begin beter as enige vermaak waaraan ek kon dink vir my.
Mooiloop en laat die kaartjies rol!
Mooiloop
Dankie vir die goeie werk wat jy en die spab doen! Dit raak nou lekker om dit dop te hou en was van die begin beter as enige vermaak waaraan ek kon dink vir my.
Mooiloop en laat die kaartjies rol!
Mooiloop
- Jakkalsgat
- Hero Member

- Posts: 2703
- Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
As daar kompetisie gehou word in watter formaat ookal is Petrie altyd eerste om hand op te steek en te help, so ook met hierdie kompetisie en skenk hy weer aan die eienaar van kaartjie nommer 500 die volgende:
http://i1156.photobucket.com/albums/p571/jakkalsgat/kersfond%20borge/J4_zps9185d87c.jpghttp://i1156.photobucket.com/albums/p571/jakkalsgat/kersfond%20borge/J2_zps4d9dbaeb.jpg
Jaracal Hemp en Hoed, watter styl of kleur dit is kan ek nie se nie maar jy behoort te pronk met hierdie uitrusting.
Grey Ghost Gear is dan ook volgens my die enigste verskaffer van Jaracal klere.
As jy jou jou jaggroep spesiaal wil maak en kleur wil gee maak soos hy se: CALL US 084 258 3536
Dankie Petri
- Jakkalsgat
- Hero Member

- Posts: 2703
- Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
http://i1156.photobucket.com/albums/p571/jakkalsgat/kersfond%20borge/Header_zps87bf3f87.jpg
in Samewerking met Hein Stander van Kalabaspan, skenk gesamentlik, 1 Blouwildebeesbul plus verwerking en 1 nag se verblyf vir 'n jagter by Kalabaspan Jagplaas.
Baie van julle ken Robbie se produkte en laai jag vir jag julle wildskarkasse by Robbie af.
Dankie aan Hein en Robbie
in Samewerking met Hein Stander van Kalabaspan, skenk gesamentlik, 1 Blouwildebeesbul plus verwerking en 1 nag se verblyf vir 'n jagter by Kalabaspan Jagplaas.
Baie van julle ken Robbie se produkte en laai jag vir jag julle wildskarkasse by Robbie af.
Dankie aan Hein en Robbie
- Jakkalsgat
- Hero Member

- Posts: 2703
- Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
Wie dit mag aangaan,
Die Loerie Jeugsentrum is ‘n kinderhuis geleë te Bronkhorstspruit wat tans 35 minderbevoorregte kinders huisves. Ons onderhou en versorg ook nog 3 studente aan die Noordwes Universiteit (Pukke). Hierdie studente het hier in Loeriehuis groot geword. Ons onderhou dus 38 kinders in totaal. Al hierdie kinders se ouers is weens die ernstige ekonomiese agteruitgang van ons land nie in staat is om hul kinders self te versorg nie. Die kinderhuis is tot stand gebring met die doel om hierdie kinders uit huislike omstandighede te verwyder – omstandighede waar hulle nie net blootgestel is aan wanvoeding nie, maar ook ander gevare wat voortspruit uit swak sosio-ekonomiese omstandighede.
Die opvoeding van ons kinders is geskoei op sterk beginsels, dissipline en liefde. Hulle het so jonk as wat hulle nog is, ‘n blymoedige uitkyk op die lewe. Hul skolastiese vordering is vir die Trustees en die personeel van uiterste belang.
Die Loerie Jeugsentrum Trust is gedurende April 2000 gestig deur agt sakemanne en -vroue wat die welstand van hierdie kinders swaar op die hart dra. Die Trust is ‘n nie-winsgewende instansie en ontvang geen staatsubsidie nie. Gevolglik is die Trust self verantwoordelik vir alle lopende uitgawes soos verbandskostes, voedselvoorsiening, vervoer, lone ens. Die kinders is ten volle van die Loerie Trust afhanklik vir al hul behoeftes.
Dit is die oop harte van die gemeenskap wat ons in staat stel om hierdie kinders en student na behore te versorg, te klee en op te hef en derhalwe is ons afhaklik van skenkings, hetsy finansiëel of andersins om hierdie kinders na behore te voed, te klee en van die nodige lewensmiddele te kan voorsien. Sonder die hulp en ondersteuning van menses al ons nie in ons doel kan slaag nl.: OM ‘N VERSKIL IN ‘N KIND SE LEWE TE KAN MAAK NIE!
Met hartlike Loeriegroete.
TRUSTEES EN PERSONEEL

Die eienaar van nommer 1000 is reeds die wenner van 'n jag te Kliplaat in die Karoo geskenk deur Tafjak hier op die forum en bestaan uit Koedoebul en Springbok
http://i1156.photobucket.com/albums/p571/jakkalsgat/kersfond%20borge/tafjak_ad1_zps349df858.jpg
Dankie Taffie
http://i1156.photobucket.com/albums/p571/jakkalsgat/kersfond%20borge/tafjak_ad1_zps349df858.jpg
Dankie Taffie