Iemand hier skuld ons 'n storie
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6969
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Iemand hier skuld ons 'n storie
Manne, ek het gister middag 'n foto van 'n forumlid gekry met 'n groot smile op sy gesig.
Ek dink hy beter die storie kom vertel.
Kallie, ons wag vir jou meneer!
Ek dink hy beter die storie kom vertel.
Kallie, ons wag vir jou meneer!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
-
Polla1983
- Sr. Member

- Posts: 273
- Joined: Wed Mar 13, 2013 7:06 pm
Re: Iemand hier skuld ons 'n storie
Ek stem, hy sal moet kom sing...
Laatwaai, ons wag vir die storie...
Laatwaai, ons wag vir die storie...
- Gert Odendaal
- Hero Member

- Posts: 984
- Joined: Sat Apr 21, 2012 9:53 pm
Re: Iemand hier skuld ons 'n storie
Kallie, as jy nie wil storie nie , sit dan teminste `n foto van jou mooi .404 Jeffery op dat ons kan sien hoe lyk `n mooi geweer.

.458 Mannlicher Schoenauer
.404 Jeffery M98 aksie (.423) VZ34 aksie 80 jaar oud
.375 H&H Magnum Cogswell & Harrison VZ24 BRNO M98 -aksie
8x57 JS Mauser
7.62 Israeli Mauser (M98)
.22LR Semi-auto Gevarm E-1
.404 Jeffery M98 aksie (.423) VZ34 aksie 80 jaar oud
.375 H&H Magnum Cogswell & Harrison VZ24 BRNO M98 -aksie
8x57 JS Mauser
7.62 Israeli Mauser (M98)
.22LR Semi-auto Gevarm E-1
- Kallie404
- Sr. Member

- Posts: 424
- Joined: Sat Aug 27, 2011 8:55 pm
Re: Iemand hier skuld ons 'n storie
Eish.....netnou dink julle ek wil 'brag"..... 
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: Iemand hier skuld ons 'n storie
Gooi - as dit jou beurt is, is dit jou beurt!!Kallie404 wrote:Eish.....netnou dink julle ek wil 'brag".....
- Kallie404
- Sr. Member

- Posts: 424
- Joined: Sat Aug 27, 2011 8:55 pm
Re: Iemand hier skuld ons 'n storie
Buffel 4.12.2013
- Lourens Potgieter
- Hero Member

- Posts: 883
- Joined: Fri Jun 15, 2012 10:07 am
Re: Iemand hier skuld ons 'n storie
Daai ding lyk nog steeds kwaai.....skiet weer!
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Iemand hier skuld ons 'n storie
Dit is nou 'n buffel met karakter - maak nie saak oor die grootte van die horing nie. Die jagter en geweer lyk ook nie te sleg nie.
Mooi gedoen. Seker groot oomblik gewees. Pomp die adrenalien nog?
Mooi gedoen. Seker groot oomblik gewees. Pomp die adrenalien nog?
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Jean Marais
- Hero Member

- Posts: 2687
- Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm
Re: Iemand hier skuld ons 'n storie
Baie mooi Kallie. Mooi foto ook. Geluk
Kolskoot groete!!
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
- Kallie404
- Sr. Member

- Posts: 424
- Joined: Sat Aug 27, 2011 8:55 pm
- 3006
- Sr. Member

- Posts: 456
- Joined: Mon Jul 04, 2011 3:13 pm
Re: Iemand hier skuld ons 'n storie
Mooi Kallie
Waars die storie? Ons wag in spanning.
Waars die storie? Ons wag in spanning.
- Kallie404
- Sr. Member

- Posts: 424
- Joined: Sat Aug 27, 2011 8:55 pm
Re: Iemand hier skuld ons 'n storie
Dankie manne, sal bietjie later vertel.
- Roger
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am
Re: Iemand hier skuld ons 'n storie
Baie geluk, knap gedaan!
Die man lyk sommer baie trots!
Die man lyk sommer baie trots!
Too many to mention ;-)
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6969
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Iemand hier skuld ons 'n storie
Man Kallie, ek kry so diep lekker hier binne in my elke keer as ek na daai fotos van jou kyk!
Weereens baie geluk!!!!!!!!!!!!!!!!
Weereens baie geluk!!!!!!!!!!!!!!!!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Frikkiedbr
- Hero Member

- Posts: 4254
- Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am
Re: Iemand hier skuld ons 'n storie
Baie geluk, ja nee wag in spanning vir daai storie.
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: Iemand hier skuld ons 'n storie
Mooi Buffel daai!!
- Jaco vdW
- Hero Member

- Posts: 695
- Joined: Wed Mar 27, 2013 3:12 pm
Re: Iemand hier skuld ons 'n storie
Baie geluk Kallie! Dis n pragtige buffel, en mooi vasgevang op kamera om vir nog lank te onthou. 'n Groot droom wat bewaarheid word.
- Smiley
- Sr. Member

- Posts: 402
- Joined: Sat Nov 17, 2012 2:36 pm
Re: Iemand hier skuld ons 'n storie
Baie geluk Kallie, baie mooi buffel.
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Iemand hier skuld ons 'n storie
Baie geluk Kallie, dis mos nou 'n Buff man !!!!!
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- henried
- Hero Member

- Posts: 2343
- Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm
Re: Iemand hier skuld ons 'n storie
Bloed neus geslaan...
Baie geluk.
Baie geluk.
- Lourens Potgieter
- Hero Member

- Posts: 883
- Joined: Fri Jun 15, 2012 10:07 am
Re: Iemand hier skuld ons 'n storie
Fotograaf ken sy storie?
- DawieKotze
- Hero Member

- Posts: 2075
- Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm
Re: Iemand hier skuld ons 'n storie
Netjies man en baie geluk!! Voorwaar 'n voorreg.
Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
-
Polla1983
- Sr. Member

- Posts: 273
- Joined: Wed Mar 13, 2013 7:06 pm
Re: Iemand hier skuld ons 'n storie
Bitterlik mooi fotos ( n 'cheers' aan die fotograaf ) en welgedaan! Jy't iets gejag waarvan ek nog net droom!..
Weerens geluk!
Weerens geluk!
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4792
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Iemand hier skuld ons 'n storie
Ja bitter mooi bul baie geluk Kallie!
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
-
ANDRIES
- Sr. Member

- Posts: 353
- Joined: Mon Feb 04, 2013 3:56 pm
Re: Iemand hier skuld ons 'n storie
Hel...Wat 'n mooi buffel
