Rietbokkie!

Display your bragging rights here/ Plaas jou grotes hier.
Post Reply
User avatar
Nico Harris
Hero Member
Hero Member
Posts: 2480
Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm

Rietbokkie!

Post by Nico Harris »

Image

wat dink jule van die outjie? probeer maar raai hoe groot hy is! die girl het hom geskiet op so 60m deur die ore. die geweer is n 308 musgrave, sy het geskiet met 165gr Rhino koeels teen so 2400ft/s!

groete
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
User avatar
Boertjie
Hero Member
Hero Member
Posts: 763
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:19 pm

Re: Rietbokkie!

Post by Boertjie »

Baie mooi geweer ;D ;D ;D
User avatar
Monrique (SJ)
Hero Member
Hero Member
Posts: 2296
Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am

Re: Rietbokkie!

Post by Monrique (SJ) »

Ek skat die horings so op 15"

Groetnis
SJ
User avatar
Jagtersdok
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2034
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm

Re: Rietbokkie!

Post by Jagtersdok »

Vergeet die roer. Kyk daai mooi jagteres. Ek kry nie gefokus om die horings te skat nie, maar so 17
NEELS NIEMAND, CENTURION

Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Skolla
Hero Member
Hero Member
Posts: 825
Joined: Thu Nov 26, 2009 2:25 pm

Re: Rietbokkie!

Post by Skolla »

Nie n dag ouer as 18 nie?
User avatar
Nico Harris
Hero Member
Hero Member
Posts: 2480
Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm

Re: Rietbokkie!

Post by Nico Harris »

Julle almal skat bietjie laag!!!! :o :o :o
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
User avatar
Robert
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 425
Joined: Sun Oct 25, 2009 12:42 pm

Re: Rietbokkie!

Post by Robert »

21"3\8

Hoes daai. werklik 'n prtagtige bok ( ja, al twee) ;)

Robert
Oorwining deur opleiding
JOHANNIC
Hero Member
Hero Member
Posts: 725
Joined: Tue Feb 16, 2010 6:25 pm

Re: Rietbokkie!

Post by JOHANNIC »

Skies meester ek sien nou eers da le n bok ook :angel:
22" 6/8
Biebers
Need for speed >:D
User avatar
baboonstalker
Hero Member
Hero Member
Posts: 692
Joined: Wed Aug 25, 2010 8:37 pm

Re: Rietbokkie!

Post by baboonstalker »

Johan, as jy weer mooi na die horings kyk sal jy sien jy het te lank geskat... ek dink dit is nader aan 22" 3/4  :police:
JOHANNIC
Hero Member
Hero Member
Posts: 725
Joined: Tue Feb 16, 2010 6:25 pm

Re: Rietbokkie!

Post by JOHANNIC »

Bobjaan slaap jy dan nooit

;D
Omdat my scope in 1/8 stel is als nou in 8stes :angel:
Biebers
Need for speed >:D
User avatar
Nico Harris
Hero Member
Hero Member
Posts: 2480
Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm

Re: Rietbokkie!

Post by Nico Harris »

Nou is julle weer bietjie hoog ;D nat was die meting 19 1/4 duim! julle moet lekker kyk vir daai girl! daai man langs haar skiet sy 338win hopeloos te goed tot op 500m meter om sulke kaanse te vat :o nie gepraat van sy 458lott as julle manne wil storm nie! ;) ;) ;)
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
henslin
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 401
Joined: Thu Oct 14, 2010 3:34 pm

Re: Rietbokkie!

Post by henslin »

Harris - Twee pragtige trofees. Jammer oor die bokkie !
Agterosse kom ook in die kraal - vir die volgende veiling !
User avatar
Robert
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 425
Joined: Sun Oct 25, 2009 12:42 pm

Re: Rietbokkie!

Post by Robert »

My pa het nie n bang seun groot gemaak nie. Dis hoekom hy my laat leer het in gevegkuns en skiet
Oorwining deur opleiding
fanie17
Hero Member
Hero Member
Posts: 513
Joined: Tue Nov 09, 2010 9:15 am

Re: Rietbokkie!

Post by fanie17 »

Sy moet hom inskryf
.22bruno 223sako 243sako 22-250sako 270sako 308sako 308rsa 30-06sako 30-06bulbarel 300winmag dubbelbrug mauser 375 pre 64 .22mag zastava 12boor 357 38spes 9mmpara   25-06truvelo
grumpy

Re: Rietbokkie!

Post by grumpy »

Vir wie, haar ou of die ou bok?  ;D
fanie17
Hero Member
Hero Member
Posts: 513
Joined: Tue Nov 09, 2010 9:15 am

Re: Rietbokkie!

Post by fanie17 »

Ek weet nie wat die ou meet nie
.22bruno 223sako 243sako 22-250sako 270sako 308sako 308rsa 30-06sako 30-06bulbarel 300winmag dubbelbrug mauser 375 pre 64 .22mag zastava 12boor 357 38spes 9mmpara   25-06truvelo
User avatar
theedge
Hero Member
Hero Member
Posts: 5012
Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am

Re: Rietbokkie!

Post by theedge »

Sal hier maar net se BAIE MOOI :angel: :angel: :angel:
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !
Image
User avatar
Andy
Full Member
Full Member
Posts: 175
Joined: Sun Jan 31, 2010 1:04 pm

Re: Rietbokkie!

Post by Andy »

Ek weet nie wat die ou meet nie
Fanie,Om te kwalifiseer vir 'n meet sal sy hom moet skiet. Gaan dit nog tel weens die feit dat dit 'n "stiff" gaan wees en nie 'n horing nie? ;D

Andy
"One does not hunt in order to kill. On the contrary, one kills in order to have hunted."
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4598
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: Rietbokkie!

Post by James Wilson »

ek het n pel wat ken van bokkies, hy het die twee lank bestudeer en hy se die mates is 36c ;)
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
User avatar
walter404
Newbie
Newbie
Posts: 27
Joined: Wed Mar 02, 2011 4:42 pm

Re: Rietbokkie!

Post by walter404 »

Yes harry

dit is n mooi bok....net so n rapsy groter as die een wat ek daar by jou geskiet het..ha..ha
ek sou ook eerder shley se meisies uitlos, as hy die "silver cannon" in die hand het!
.40 s&w Glock 23
.22LR Puma
.22-250 Ruger M77 Hawkeye
30-06 Mauser
404 Jeff Coggswell & Harrison
12 ga BSA
User avatar
walter404
Newbie
Newbie
Posts: 27
Joined: Wed Mar 02, 2011 4:42 pm

Re: Rietbokkie!

Post by walter404 »

Ek sal se so by 19 duim.
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Rietbokkie!

Post by PWV »

C3
Marius Botha 10
Full Member
Full Member
Posts: 110
Joined: Mon Oct 24, 2011 3:20 pm

Re: Rietbokkie!

Post by Marius Botha 10 »

Baie mooi Rietbok. Ek sal nie omgee om so 'n outjie te kan jag nie. Goeie werk. ;)
M Botha
.22 LR Anschutz
.222 Krico
.243 Brno
6.5 x 55 Howa
.308 Brno
.9,3x62 CZ 550
9mm Luger
410 Boito
12 GA Beretta
Post Reply