Enige man se droom
- Roger
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am
- Kalahari
- Hero Member

- Posts: 2135
- Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm
Re: Enige man se droom
Liewe ouers
, ek skat seker so om en by 30, kon hier tel tot by 20. Selfs 'n LM sal nie genoeg skietgoed wees nie.
Die sal 'n lekker Kersgeskenk wees.
Die sal 'n lekker Kersgeskenk wees.
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: Enige man se droom
Man nou maak jy mos nie reg nie. Dink ek kan se en niemand het n roer nie lol
-
WILLEBEES
- Sr. Member

- Posts: 370
- Joined: Thu Aug 22, 2013 11:54 am
Re: Enige man se droom
Genade!!! Dit lyk of die skool uitkom!
Taurus .357 Magnum 4"
Weatherby Vanguard Sub MOA .300 Win Mag S/S Synthetic
1924 Mauser K98 8x57 JS Standard
Mossberg Maverick 12 Ga P/A
Sola Gratia ~ Deur genade alleen
Weatherby Vanguard Sub MOA .300 Win Mag S/S Synthetic
1924 Mauser K98 8x57 JS Standard
Mossberg Maverick 12 Ga P/A
Sola Gratia ~ Deur genade alleen
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13523
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Enige man se droom
Goeie genade ek dink ek sal n hartaanval net daar in die cab kry
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
ROBBIE1
- Hero Member

- Posts: 1937
- Joined: Fri Apr 13, 2012 9:29 am
Re: Enige man se droom
Onse aarde en daar klap nie een skoot nie, aaaaaggggg neeeeee!!!
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: Enige man se droom
Ek glo hulle vreet 'n gat in jou oes!
-
Maritz Jacobs
- Newbie

- Posts: 8
- Joined: Wed Oct 30, 2013 9:04 am
Re: Enige man se droom
Goeie genade, weet jul hoeveel russian worsies was daai?
-
Marius Botha 10
- Full Member

- Posts: 110
- Joined: Mon Oct 24, 2011 3:20 pm
Re: Enige man se droom
Ongelooflik
Ek is sommer nou siek.'n Semi-auto sou darem mooi geloop het.
M Botha
.22 LR Anschutz
.222 Krico
.243 Brno
6.5 x 55 Howa
.308 Brno
.9,3x62 CZ 550
9mm Luger
410 Boito
12 GA Beretta
.22 LR Anschutz
.222 Krico
.243 Brno
6.5 x 55 Howa
.308 Brno
.9,3x62 CZ 550
9mm Luger
410 Boito
12 GA Beretta