Trofee kersfees
- Dolf014
- Hero Member

- Posts: 533
- Joined: Wed Dec 04, 2013 3:50 pm
Trofee kersfees
Ek het laas week die 3 trofees by n baie goeie van my persent gekry. Dankie Johan J.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Skiet met 308 Voere (erf stuk) ons loop al 40 jaar saam.
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5124
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Trofee kersfees
Ek hou van daai gemsbok se voorkoms as hy so effe skeef kyk.
Die naaste wat ek aan buffel jag sal kom is seker ook net as ek 'n trofee by iemand kan oorneem.
Die naaste wat ek aan buffel jag sal kom is seker ook net as ek 'n trofee by iemand kan oorneem.
- Dolf014
- Hero Member

- Posts: 533
- Joined: Wed Dec 04, 2013 3:50 pm
Re: Trofee kersfees
Ek skiet ook maar net "arm man buffel" >> blouwildebees.
Skiet met 308 Voere (erf stuk) ons loop al 40 jaar saam.
-
KalahariKlong
- Hero Member

- Posts: 887
- Joined: Mon Mar 07, 2011 10:19 am
Re: Trofee kersfees
Dis nou 'n baie smart geskenk.. ek soek ook sulke vriende.
- Roger
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am