996082_10152108763957863_2142214769_n.jpg
Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
- NEGE3
- Hero Member

- Posts: 1397
- Joined: Sat Feb 09, 2013 4:38 pm
Re: Hijacking en ander braaksels
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Groete,
Koos de Beer
Koos de Beer
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Hijacking en ander braaksels
Hallo Koos
Die teenoorgestelde is seker ook waar?
Voorspoed vir 2014
Die teenoorgestelde is seker ook waar?
Voorspoed vir 2014
- Jacquesb
- Hero Member

- Posts: 1241
- Joined: Sat Mar 17, 2012 11:24 am
Re: Hijacking en ander braaksels
Jis manne!
Lyk my die naarheid gaan meer as n paar pilletjies vat om oor te gaan.
Groetnis
Jacques
Lyk my die naarheid gaan meer as n paar pilletjies vat om oor te gaan.
Groetnis
Jacques
30-06 Spr K98 Mauser, 6.5x57 M1904 Mauser, Krupp Essen .22 Hornet, 9mmP Heckler & Koch USP Compact, .177 Hatsan Torpedo 1250 f/s, .177 Gamo Whisper 1000 f/s.
- NEGE3
- Hero Member

- Posts: 1397
- Joined: Sat Feb 09, 2013 4:38 pm
Re: Hijacking en ander braaksels
Net so Pieter. Mooi jaar vir jou.Pieter Willem Vorster wrote:Hallo Koos
Die teenoorgestelde is seker ook waar?
Voorspoed vir 2014
Groete,
Koos de Beer
Koos de Beer
-
Henry 7
- Hero Member

- Posts: 511
- Joined: Fri Mar 30, 2012 9:14 am
Re: Hijacking en ander braaksels
Los my .270 uit!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
- tafjak
- Global Moderator

- Posts: 2128
- Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm
Re: Hijacking en ander braaksels
Henry 7
Het jy 'n goeie 270 - hahaha? Myne loop soos stroop! Happy New Year!
Mooiloop
Het jy 'n goeie 270 - hahaha? Myne loop soos stroop! Happy New Year!
Mooiloop
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Hijacking en ander braaksels
Moenie worry nie. Is een van die veiligste gewere wat daar is. Niemand sal hom steel nie!Henry 7 wrote:Los my .270 uit!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
- tafjak
- Global Moderator

- Posts: 2128
- Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm
Re: Hijacking en ander braaksels
PWV
Jajaja< ek wou eers 25-06 gehad het, later 7x64 en besef toe ek kan al2 kry met een lisensie.
Niemand wil dit egter ook steel nie, lyk my die manne kannie herlaai nie. Hahaha
Mooiloop
Jajaja< ek wou eers 25-06 gehad het, later 7x64 en besef toe ek kan al2 kry met een lisensie.
Niemand wil dit egter ook steel nie, lyk my die manne kannie herlaai nie. Hahaha
Mooiloop
-
Henry 7
- Hero Member

- Posts: 511
- Joined: Fri Mar 30, 2012 9:14 am
Re: Hijacking en ander braaksels
Mooi loop Taf!
- Johnnie De Wet
- Hero Member

- Posts: 550
- Joined: Thu Mar 22, 2012 7:59 pm
Re: Hijacking en ander braaksels
Dankie vir die spel les Stefan, ek het dit altyd as 'heeltemal' gespel...Stefan764 wrote: Niks fout met n spel/taal/tikfoutjie dan en wan nie. Niemand is perfek. Maar wraggies, om "heeltemaal" te spel as jultemal gaan die f$k weet tot die slimste advokaat deurmekaar maak.
Barnes - groete
Stefan
- Frikkie Coetzee
- Hero Member

- Posts: 2151
- Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm
Re: Hijacking en ander braaksels
Ja Taffietafjak wrote:
Wat was die ander braaksels nou weer?
Ek kan ook nie onthou wat die storie was nie. Maak dit saak?
Ja 270 is maar n teer sakie. Veral as jou lopie net so bietjie langer is as jou duim.
- tafjak
- Global Moderator

- Posts: 2128
- Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm
Re: Hijacking en ander braaksels
Gromit
So sal dit wees my maat. Dink ons ou maters kook bietjie in Cradock vandag. Voel of ou Nick die Hel se braaiplekke skoonmaak.
Mooiloop
So sal dit wees my maat. Dink ons ou maters kook bietjie in Cradock vandag. Voel of ou Nick die Hel se braaiplekke skoonmaak.
Mooiloop
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Hijacking en ander braaksels
Haha dankie Johnny. Vang slim alweer sy baas...
- LongWolf
- Hero Member

- Posts: 832
- Joined: Sat Mar 09, 2013 2:39 pm
- Frikkie Coetzee
- Hero Member

- Posts: 2151
- Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm
Re: Hijacking en ander braaksels
Taffie. Vandag was warm. 38 in die huis. My aircon kon nie voorbly nie. Bietjie Spitskop toe gewees. Altyd lekker om te kuier.
-
ROBBIE1
- Hero Member

- Posts: 1937
- Joined: Fri Apr 13, 2012 9:29 am
Re: Hijacking en ander braaksels
MY GAT SE DEKSEL IS DAT
1. N klomp manne soos ons, wat so n masiewe poging aangewend het met die kersfonds, mekaar so kan hap eintlik sonder rede;
2. N klomp manne soos ons, wat die selfde belangstellings deel, so wyd kan verskil in ons sienswyses en nie die ander man respekteer in sy seining nie, terwyl ons die wereld se respek vir die natuur koester;
3. Die spreekwoord se nie verniet dat n mens NOOIT te oud word om te leer nie, maar dat ons elkeen glo ons is alwetend en die slimste skepping van die Vader!!
As jy in n groep gaan Namib toer, en almal verskil openlik van mekaar, gaan die vuiste nou klap en die hele toer is in sy m@&r, nee ons eet maar bietjie op en byt maar so dan en wan die tong se punt vas, hoekom kan ons nie hier op die forum die selfde doen nie, of is dit omdat jy nie die ander man nou in die oe kyk nie, nous jy braaf agter die rekenaar met n bekgeveg........
Nee wat manne, ek dink hier is plek vir ons almal om groter te word as wat ons reeds is, en bietjie meer bedagsaamheid aan die dag le!!

Robbie
Iemand se eerste woorde(foot note) op hierdie forum was: "Daar is altyd iemand wat meer as jy weet, maar daar is iemand wat ook minder as jy weet."
Ek dink as ons hierdie skrywe respekteer is die Kaap Hollands, met of sonder Curriebeker!
Mooiloop
Ps. Dink ook jou post was in die kol

- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
-
Henry 7
- Hero Member

- Posts: 511
- Joined: Fri Mar 30, 2012 9:14 am
Re: Hijacking en ander braaksels
Robbie
Baie van ons lees elke dag die forum maar post min net oor daai rede.
Ek dink jy is 100% in die kol!
Henry
Baie van ons lees elke dag die forum maar post min net oor daai rede.
Ek dink jy is 100% in die kol!
Henry
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Hijacking en ander braaksels
Spyt Pieta...Piet-Skiet wrote:Ek weet net ek is vrek spuit ek het die thread gelees. En gan hom nou eerder ophou volg.
- Reggie Gerber
- Hero Member

- Posts: 1223
- Joined: Wed Aug 10, 2011 3:19 pm
Re: Hijacking en ander braaksels
Ek het nou spyt maag van die thread 
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Hijacking en ander braaksels
Spuit maag ReggieReggie Gerber wrote:Ek het nou spyt maag van die thread
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Hijacking en ander braaksels
hahahahaha
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13574
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Hijacking en ander braaksels
Stefan764 wrote:Spyt Pieta...Piet-Skiet wrote:Ek weet net ek is vrek spuit ek het die thread gelees. En gan hom nou eerder ophou volg.![]()
Cobus(Cobb) wrote:Spuit maag ReggieReggie Gerber wrote:Ek het nou spyt maag van die thread![]()
![]()
http://quesignificalol.org/wp-content/uploads/2013/06/tumblr_l5n4xvAHKE1qb1rwho1_5001.png
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Hijacking en ander braaksels
Pita, wat mis ek?? waarom is jy so ongelukkig??waaroor voel jy gebelgd??