Hierdie moes n groot varkie gewees het.
Foto op FB gesteel, Gem Safari.
Tannie met groot vark tande.
- Dries Skiet
- Hero Member

- Posts: 1097
- Joined: Mon Oct 01, 2012 10:01 am
Tannie met groot vark tande.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
Johan Nel
- Hero Member

- Posts: 2173
- Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm
Re: Tannie met groot vark tande.
Na aanleiding van die opskrif het ek my half voorgestel die tande sit in haar mond...
Ek is verlig om te sien sy hou hulle bloot vas! Dis 'n uitmuntende paar tande daardie, wonder waar staan hulle tov Rowland?
Groete,
JHN
Groete,
JHN
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
- Laurence J. Peter
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Tannie met groot vark tande.
Ek het nie die tanne gesien nie.
Pragtig.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: Tannie met groot vark tande.
Wow dit is n paar monster tande
-
mariusr
- Hero Member

- Posts: 2995
- Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am
Re: Tannie met groot vark tande.
Dis vreeslike goed daai!
bedoelende die tande!?

-
Jakkie 321
- Hero Member

- Posts: 636
- Joined: Sat Apr 27, 2013 8:19 pm
Re: Tannie met groot vark tande.
Ja nee sien ook die tande met die leer strappie.
Groette
Groette
9.3 x 62mm Mauser
6mm Musgrave
243 Sako Broughton 1/14
22-250 AI Howa 1500 Broughton 1/8
22-250 Howa 1500 Broughton 1/8
9mm Star 30M
.22 Savage
Jakkie 321
Reinhard Hassel
6mm Musgrave
243 Sako Broughton 1/14
22-250 AI Howa 1500 Broughton 1/8
22-250 Howa 1500 Broughton 1/8
9mm Star 30M
.22 Savage
Jakkie 321
Reinhard Hassel
