Voël jag
-
Vlooi1996
- Newbie

- Posts: 29
- Joined: Mon Dec 23, 2013 2:55 pm
Voël jag
Ek is opsoek na 'n plek waar mens lekker kan voëls skiet. Ek is bereid om 'n billike dagfooi te betaal. Ek is opsoek na duiwe en as iemand weet van 'n plek met lekker kolgaanse sal dit ook gaaf wees. PM my as julle van 'n plek weet rondom pretoria. Ek is bereid om so tot 300km te ry as die prys reg is en die voëls vollop. Dankie
[glow]HUNTiNG....... If not, why not?[/glow]
-
junglejulian
- Hero Member

- Posts: 1226
- Joined: Mon Mar 28, 2011 10:35 pm
Re: Vo
Jammer ek is bietjie ver vir jou maar ek kom nounet terug van kolganse skiet af.ons het seker 30kolganse en makkoue geskiet.ons sal later vandag weer n slag gaan skiet.ons skiet tussen jakobsdal en luckhoff op die besproeiingslande.ek het al tot 400 ganse op n land getel.
- Roger
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am
Re: Voël jag
Ek het plekke hier, PM my dan gesels ons. Ek is so 270km van jou af.
Roger!
Roger!
Too many to mention ;-)
-
rynhardt.munnik
- Newbie

- Posts: 1
- Joined: Fri Jan 17, 2014 12:47 pm
Re: Voël jag
Hi
Enige plek waar ons more (17/01/2014) saam kan kom voels skiet?
Enige plek waar ons more (17/01/2014) saam kan kom voels skiet?
- Kallie404
- Sr. Member

- Posts: 424
- Joined: Sat Aug 27, 2011 8:55 pm
Re: Voël jag
Sommer net so met die intrapslag.......................... 
- Pappabeer
- Hero Member

- Posts: 3176
- Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Re: Voël jag
Ja nee wragtig... Wil jy my bakkie ook leen? Sal ek hom vol diesel maak en en my haelgewere en 300 patrone agter die sitplek los?Kallie404 wrote:Sommer net so met die intrapslag..........................
Gepraat van wil spyker op 'n eerste date...
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4792
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Voël jag
Dewald, jy sê dit so asof dit verkeerd is!?Pappabeer wrote:Gepraat van wil spyker op 'n eerste date...Kallie404 wrote:Sommer net so met die intrapslag..........................
Ek wonder ook of die seisoen oop is? Kransduiwe ja.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Voël jag
Normale voëljag open op die 1ste Mei en eindig 31 Augustus. Let net daarop dat kransduiwe nie in Gauteng as ongediertes (peste) geklassifiseer is nie. Slegs die Vrystaat beskou hulle so en daar kan hulle deur die jaar geskiet wod. Ek is nie seker oor die ander provinsies nie.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Roger
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13520
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Voël jag
LMGA!Pappabeer wrote:Kallie404 wrote:Sommer net so met die intrapslag..........................
Gepraat van wil spyker op 'n eerste date...
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.

