Iets wat mens nie sommer weer sal sien nie

Post Reply
User avatar
Frikkiedbr
Hero Member
Hero Member
Posts: 4254
Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am

Iets wat mens nie sommer weer sal sien nie

Post by Frikkiedbr »

African wattled lapwing being chased by a lilca-breasted roller
http://i1195.photobucket.com/albums/aa398/Frikkie3/1538770_10201434283638787_1715686405_n_zpsa565a70e.jpg

http://i1195.photobucket.com/albums/aa398/Frikkie3/1546021_769872999692819_1481708008_n_zps0e7df890.jpg
User avatar
theedge
Hero Member
Hero Member
Posts: 5012
Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am

Re: Iets wat mens nie sommer weer sal sien nie

Post by theedge »

Waar - baie netjies
User avatar
Hugo
Hero Member
Hero Member
Posts: 1977
Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm

Re: Iets wat mens nie sommer weer sal sien nie

Post by Hugo »

Afrikaans is darem n mooi taal

n Lel Kiewiet wat deur n Troupant gejaag word.

Dit klink net so mooi vir my!
User avatar
PaulM
Hero Member
Hero Member
Posts: 881
Joined: Mon Jul 09, 2012 8:48 pm

Re: Iets wat mens nie sommer weer sal sien nie

Post by PaulM »

En as ek dit nie mis het nie, is dit 'n Kuifkopvisvanger wat die reëls so blatant oortree op die onderste foto.
Dis nou voorwaar foto's waaroor 'n mens 'n gedig kan skryf... :)
PaulM

Soos ons vadere vertrou het,
Leer ook ons vertrou, o Heer.
Met ons land en met ons nasie
Sal dit wel wees, God regeer.
User avatar
Frikkiedbr
Hero Member
Hero Member
Posts: 4254
Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am

Re: Iets wat mens nie sommer weer sal sien nie

Post by Frikkiedbr »

Hugo wrote:Afrikaans is darem n mooi taal

n Lel Kiewiet wat deur n Troupant gejaag word.

Dit klink net so mooi vir my!
Ek moet saam stem Hugo, dankie ;)
Post Reply