300 TOMBI
- Heinz Petersen
- Hero Member

- Posts: 1583
- Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm
300 TOMBI
http://i1028.photobucket.com/albums/y344/HEINZPETERSEN/20140108_135508_zpseb35d949.jpg
Dit is drie skote op 500m geskiet met my 300 TOMBI.
167gr Lapua scenars.
Dit is drie skote op 500m geskiet met my 300 TOMBI.
167gr Lapua scenars.
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3653
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: 300 TOMBI
Black sam dit is verskriklik goed gedoen.
Baie geluk.
mooiloop
JP
Baie geluk.
mooiloop
JP
- Flip Nel
- Hero Member

- Posts: 2487
- Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Re: 300 TOMBI
Baie Nice, sjoe dit is goed
- DawieKotze
- Hero Member

- Posts: 2075
- Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm
Re: 300 TOMBI
Sjoe Heinz - jy het daai plaat darem amper misgeskiet!!
Netjies man!
Netjies man!
Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7568
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: 300 TOMBI
Hallo Heinz
Werklik iets besonders en waarop jy teregtelik trots kan wees. Hierdie groepering glo ek sou by die meeste skiete in die wereld die goue medalje vir die dag aan jou besorg het. Vertel asb bietjie meer van die omstandighede, lading, stelsel/wapen ens.
Groetnis
Wouter

- Gernie
- Hero Member

- Posts: 771
- Joined: Tue Apr 07, 2009 4:24 pm
Re: 300 TOMBI
Heinz
Baie mooi geskiet daar, shoe. Ek is vreeslik dom met die, maar help asb. Wat maak die 300 Tombi ander as 'n gewone 300?
Baie mooi geskiet daar, shoe. Ek is vreeslik dom met die, maar help asb. Wat maak die 300 Tombi ander as 'n gewone 300?
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: 300 TOMBI
Goodness, gracious, me!!!
- Heinz Petersen
- Hero Member

- Posts: 1583
- Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm
Re: 300 TOMBI
Gernie, 300 TOMBI is n 8 mm se dop wat af gebring word na 7,62 en dan ook AI.
Wouter.
Ek is seker baie bevoorreg om op n plaas te kan wees. Ek kan skiet net wanneer ek wil,so ek kies my tye. Ek skiet gewwonlik vroeg in die oggend enige tyd van 5.30 tot ek klaar is of die mirage of die wind opkom. So as ek skiet en ek doen enige toetse dan maak ek seker als is reg.
Dit is n 27" Krieger loop met n 14 twist en RSA enkel skoot.
167gr lapua scenars en ek laai S365 54.7gr en die TPL is 76mm.
Wouter.
Ek is seker baie bevoorreg om op n plaas te kan wees. Ek kan skiet net wanneer ek wil,so ek kies my tye. Ek skiet gewwonlik vroeg in die oggend enige tyd van 5.30 tot ek klaar is of die mirage of die wind opkom. So as ek skiet en ek doen enige toetse dan maak ek seker als is reg.
Dit is n 27" Krieger loop met n 14 twist en RSA enkel skoot.
167gr lapua scenars en ek laai S365 54.7gr en die TPL is 76mm.
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
- Jakkie07
- Sr. Member

- Posts: 381
- Joined: Fri Oct 05, 2012 10:11 am
Re: 300 TOMBI
Heinz dit is werklik nice.
- Reggie Gerber
- Hero Member

- Posts: 1223
- Joined: Wed Aug 10, 2011 3:19 pm
Re: 300 TOMBI
Uitstekend Heinz
Baie mooi geskiet.
Daar is n draad "sit jou geld op jou groep" ek dink jy moet dit probeer en ek glo jy gaan al een wees wat dit kan regkry met daai roer
Groete
Baie mooi geskiet.
Daar is n draad "sit jou geld op jou groep" ek dink jy moet dit probeer en ek glo jy gaan al een wees wat dit kan regkry met daai roer
Groete
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4598
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: 300 TOMBI
Neem tog asb n foto van n tombi patroon langs an ander bekende patroon
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- Flip Nel
- Hero Member

- Posts: 2487
- Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Re: 300 TOMBI
ASB. Dit lyk baie intresantJames Wilson wrote:Neem tog asb n foto van n tombi patroon langs an ander bekende patroon
-
Rem
- Sr. Member

- Posts: 418
- Joined: Wed Jun 01, 2016 1:07 pm
Re: 300 TOMBI
Sal ook graag wil sienFlip nel wrote:ASB. Dit lyk baie intresantJames Wilson wrote:Neem tog asb n foto van n tombi patroon langs an ander bekende patroon
Sako .243
Tikka 6.5Creedmoor
Krieger 300WSM
9mm Glock 19 Gen 4
--------------------------------------------------------------------------
A bullet is forever
Tikka 6.5Creedmoor
Krieger 300WSM
9mm Glock 19 Gen 4
--------------------------------------------------------------------------
A bullet is forever
-
J le Roux
- Hero Member

- Posts: 1115
- Joined: Tue May 20, 2014 8:10 am
Re: 300 TOMBI
Al wat ek kon kry.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Vat genoeg skietgoed veld toe, daar's nie winkels nie.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13619
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: 300 TOMBI
Is mos n uit gedrukte 8x57 dop met 40grade skouer af genek 308 toe?
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: 300 TOMBI
klink reg
Sent from my SM-G900F using Tapatalk
Sent from my SM-G900F using Tapatalk
- Heinz Petersen
- Hero Member

- Posts: 1583
- Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm
Re: 300 TOMBI
Gawie sal nou fotos plaas van die 300Tombi en n 308.
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: 300 TOMBI
So lyk die baster kind.
//uploads.tapatalk-cdn.com/20171003/715c8bc698d1739520f11d9823c7b9d6.jpg
//uploads.tapatalk-cdn.com/20171003/715c8bc698d1739520f11d9823c7b9d6.jpg
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13619
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: 300 TOMBI
Enige iets met n 40grade skouer is reg
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Sniper18
- Sr. Member

- Posts: 382
- Joined: Thu Feb 20, 2014 4:17 pm
Re: 300 TOMBI
Hoe verskil die spoed tussen 'n 30-06 Ackley en die 300 TOMBI?Gawie(13mm) wrote:So lyk die baster kind.![]()
//uploads.tapatalk-cdn.com/20171003/715c8bc698d1739520f11d9823c7b9d6.jpg
CBC .22LR
Tikka super varmint 222
Tikka sporter 223
Tikka 6mm Dasher
Savage LRP 260rem
Mauser 6.5x55
Remington 700 7mm-08
BSA 308win
Bruno ZKK 602 375 H&H
CZ P10C 9mm
CZ 12GA O/U
Tikka super varmint 222
Tikka sporter 223
Tikka 6mm Dasher
Savage LRP 260rem
Mauser 6.5x55
Remington 700 7mm-08
BSA 308win
Bruno ZKK 602 375 H&H
CZ P10C 9mm
CZ 12GA O/U
- Heinz Petersen
- Hero Member

- Posts: 1583
- Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm
Re: 300 TOMBI
Die Tombi se gem spoed is 2921v/sek. Dra nie kennis van 30-06.
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: 300 TOMBI
Hulle loop so teen 2920/sek. 30 nul 6 loop so 2750 2820 met 165gr koeël. Die 300 Tombi ontwerp is gebaseer op die dop, loop twist 1.14 en 167gr koeël. Dit gaan nie oor spoed nie. Die 300 tombi asook Oom Chris se ander ontwerpe gaan oor super akuraatheid.
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7568
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: 300 TOMBI
Sniper
Die 300 Tombi is basies net n verkorte 30-06 Ackley, so die 30-06 Ackley sal in spoed terme altyd die oorhand he.
Groetnis
Wouter
Die 300 Tombi is basies net n verkorte 30-06 Ackley, so die 30-06 Ackley sal in spoed terme altyd die oorhand he.
Groetnis
Wouter
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: 300 TOMBI
Eerste foto 12 skote 100m.
Tweede foto 400m.
Derde foto 3duim op 1000m