Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Frikkie sover ek weet gaan jy mos by Carl se skoonpa jag net buite Rustenburg....
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
Ek verstaan jy is nou baie opgewonde oor die hele jag ding, jy kan skaars jouself betoom. Dit is so erg jy walk en stalk jou vrou en kinders by die huis om jou stealth skills te verbeter.
Maar jy moet nou asseblief nou begin fokus en die dinge onthou....
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
Frikkie, hoop jy kan 'n video maak van die jag. Jy gaan dit vir die res van jou lewe onthou. Hoop die jag is besonder suksesvol, en dat jou "ware" foto by jou trofee sal pryk.
Kolskoot groete!!
Jean Marais (Centurion) (“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
Jean Marais wrote:Frikkie, hoop jy kan 'n video maak van die jag. Jy gaan dit vir die res van jou lewe onthou. Hoop die jag is besonder suksesvol, en dat jou "ware" foto by jou trofee sal pryk.
Dankie Jean, ons sal maar sien wat gebeur en ja dit sal 'n belewenis wees.
Mens moet seker nie dit so op hemel nie, nou nou is dit nie so lekker nie
Ja nee moet wees Carl.
Jong loop is nie 'n probleem nie, dis die hardloop.
Sal maar moet begin bietjie meer loop om fiks te word
Ek sal daai paper clips en rekkies saam bring vir die lag een.
http://i1195.photobucket.com/albums/aa398/Frikkie3/images_zpsdf43b97c.jpg
Darem nie so erg nie
Mens smile uit genot en blydskap
Frikkiedbr wrote:Ek wonder nou net Hoe gaan dit met Deeg se jag planne vir sy prys.
Sien hy is lekker stil deesdae hier op die forum
Deeg sit en tob oor die Blou Bulle se Super15 performance!
Jy moet fokus Frik, ek hoop jy is al fiks vir loop en kan mooi smile vir die fotos.
Los net asb my vrou se rooibok uit
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
[quote="Frikkiedbr"]Ja nee moet wees Carl.
Jong loop is nie 'n probleem nie, dis die hardloop.
Sal maar moet begin bietjie meer loop om fiks te word
Ek sal daai paper clips en rekkies saam bring vir die lag een.
http://i1195.photobucket.com/albums/aa398/Frikkie3/images_zpsdf43b97c.jpg
Dis 'n goeie plan sal so iets maak as my skoonma weer kom kuier
Gisteraand in my droom kom die bokkie en sê ek wag vir jou by Carl se plaas.
Aaai kan dit waar wees??
http://i1195.photobucket.com/albums/aa398/Frikkie3/1505065_10203244909306567_1753971042_n_zpsc13a10dd.jpg
As die bokkie weet hoe lekker daai lewer sal wees op die vuur hmmm