Paar Fotos van Katte op plaas

Post Reply
User avatar
boogman
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 79
Joined: Thu Jan 03, 2013 10:13 am

Paar Fotos van Katte op plaas

Post by boogman »

More.

So paar foto's van ons katte op die plaas.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
FCLoretz
Hero Member
Hero Member
Posts: 3043
Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am

Re: Paar Fotos van Katte op plaas

Post by FCLoretz »

Mooi katte,

Wat is nog alles op die plaas?
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
Jakkie 321
Hero Member
Hero Member
Posts: 636
Joined: Sat Apr 27, 2013 8:19 pm

Re: Paar Fotos van Katte op plaas

Post by Jakkie 321 »

Mooi sal nie daar moelikheid gaan soek ni:)

Groette
9.3 x 62mm Mauser
6mm Musgrave
243 Sako Broughton 1/14
22-250 AI Howa 1500 Broughton 1/8
22-250 Howa 1500 Broughton 1/8
9mm Star 30M
.22 Savage

Jakkie 321
Reinhard Hassel
User avatar
boogman
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 79
Joined: Thu Jan 03, 2013 10:13 am

Re: Paar Fotos van Katte op plaas

Post by boogman »

FCLoretz wrote:Mooi katte,

Wat is nog alles op die plaas?
Weet nie of daar iets oor is nie... :) Kry groot skade. Ons het laaste 2 jaar omtrent geen aanteel gehad nie.

Daai Leeu het 2 jonges wat leer by haar en hulle vang amper 3 keer 'n week... Tyd dat hulle 'n ander heenkome vind.

Gewone bosveld wild. Kameelperd, Koedoe, Eland, Gemsbok, Rooibok, BWB, Zebra, Waterbok, Hartbees, Duiker, Steenbok, Klipspringer ens

Desember oor die 100 Olifante gehad wat in 700ha kamp geloop het vir 2 weke.
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Paar Fotos van Katte op plaas

Post by Marc »

Heng maar dis mooi groen daar, watter area is dit ???
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6973
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Paar Fotos van Katte op plaas

Post by DWB »

Nou watse plaas is hierdie :D
Vertel meer man!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
Hilux01
Hero Member
Hero Member
Posts: 1214
Joined: Wed Oct 05, 2011 2:52 pm

Re: Paar Fotos van Katte op plaas

Post by Hilux01 »

Kyk net hoe loop o spikkel kat 8h50 in die oggend rond
My pa het laas jaar die voorreg gehad om een van die mnre, te voet, in die veld raak te loop terwyl ons gejag het
Weet nie wie het groter geskrik nie hy of die luiperd

Waar is hierdie boogman vertel bietjie meer
Henk van der Walt

.22 LR Oberndorf Mauser
.223 Rem Marlin
6.5 x 55 Swedish Mauser CZ550
.303 BSA
9.3 x 62 Sabatti Rover 870
404 Jeff
12Ga Baikal
12GA Franchi Feeling O/U
9mm Para CZ 75
User avatar
boogman
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 79
Joined: Thu Jan 03, 2013 10:13 am

Re: Paar Fotos van Katte op plaas

Post by boogman »

Marc wrote:Heng maar dis mooi groen daar, watter area is dit ???
Die groen die tyd van jaar is eerste keer wat ek dit so sien. Was baie geseen die jaar. Meeste reen nog gehad vandat oupa in die 1930's begin boek hou het.

Dit is familie plaas daar waar Zim, Botswana en SA bymekaar kom - Grens aan Mapungubwe.

Leeus kom deur as die Thuli Olifante oorkom en drade breek. Daardie *&%*^^ Landmark tipe makkers wat dink kol katte is skaars was lank laas daar noord gewees. Ons het permanent ten minste 3 verskillendes wat oor die plaas loop ongeag van die hoeveelheid papiere mens invul.
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Paar Fotos van Katte op plaas

Post by Marc »

Dis vrek mooi wêreld daai, julle is bevooreg....dalk het ek eendag die vooreg om te kom help met die katte ^-^
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
User avatar
Kallie404
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 424
Joined: Sat Aug 27, 2011 8:55 pm

Re: Paar Fotos van Katte op plaas

Post by Kallie404 »

Hi Boogman,
Dis nie dalk die plaas Hackthorne nie ?? Lyk so.......
User avatar
boogman
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 79
Joined: Thu Jan 03, 2013 10:13 am

Re: Paar Fotos van Katte op plaas

Post by boogman »

Is hy. Ken ons mekaar
User avatar
Kallie404
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 424
Joined: Sat Aug 27, 2011 8:55 pm

Re: Paar Fotos van Katte op plaas

Post by Kallie404 »

Hang af wie jy is...... ++>: Ek glo nie oom Japie hang rond op Forums nie :laugh: Van my toue en ratchets le nog in die veld daar toe ek my olifant om moes dop ....... ;)
User avatar
boogman
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 79
Joined: Thu Jan 03, 2013 10:13 am

Re: Paar Fotos van Katte op plaas

Post by boogman »

Klein Wereld... Nee dink nie ons het al ontmoet nie- Dink jy was saam met Pa Japie? Was dit jou Olifant wat in krip geval het?
User avatar
Kallie404
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 424
Joined: Sat Aug 27, 2011 8:55 pm

Re: Paar Fotos van Katte op plaas

Post by Kallie404 »

Ja-nee dis n klein wereld......is oom Japie jou pa?? Ek het my olifant naby die boskamp geskiet, agter die klip koppie by die bos kamp .
User avatar
boogman
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 79
Joined: Thu Jan 03, 2013 10:13 am

Re: Paar Fotos van Katte op plaas

Post by boogman »

Ja Japie is my Pa. Die foto's bo is van die suiping daar by die boskamp. Ons het met die kinders daar gekamp Desember. Lekker om elke oggend die manne se spore oor joune daar te kry. Sal moet bymekaar kom op 'n stadium... :-)
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6973
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Paar Fotos van Katte op plaas

Post by DWB »

Hopelik het julle gekamp met iets groter as 'n boog :D
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
Kallie404
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 424
Joined: Sat Aug 27, 2011 8:55 pm

Re: Paar Fotos van Katte op plaas

Post by Kallie404 »

boogman wrote:Ja Japie is my Pa. Die foto's bo is van die suiping daar by die boskamp. Ons het met die kinders daar gekamp Desember. Lekker om elke oggend die manne se spore oor joune daar te kry. Sal moet bymekaar kom op 'n stadium... :-)
My genade, kan jy dit nou glo !! Stuur asb baie groete vir jou pa ;D . Ons moet verseker by mekaar uitkom em kuier !! Laat weet as julle weer op die plaas is, dalk skiet ek gou deur, darem nie te ver nie !!
User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 3987
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm

Re: Paar Fotos van Katte op plaas

Post by tau »

Asemrowend!!!!! Ons hets elf lastige Luiperds hier by ons, maar hulle bly darem mooi.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
Post Reply