Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Saterdag middag het ons 'n draai gery op die plaas. Pragtig om te sien hoe als herstel het na die goeie Desember reën. Kom nog so om 'n draai toe staan daar 7 jong koedoe bulle! Een het selfs gelê. Ek kon die fotos neem, skoonpa raak toe sommer SPCA en sê "hulle is so mooi mens kan hulle nie skiet nie." Ek het te veel lens gehad so kon net so paar koppe inkry.
https://lh5.googleusercontent.com/-ZFErjKLQF1E/UtOTOFqv1iI/AAAAAAAAE4I/cWXuwNPP9vs/w533-h800-no/IMG_6698.jpg
Die willebees het soos 'n mak bees gewei, hoop hulle bly so rustig in die winter.
https://lh5.googleusercontent.com/-tNHZC2HdJ2g/UtOTPBBBARI/AAAAAAAAE4U/7gOlrj4zsc4/w800-h533-no/IMG_6712.jpg
Ons is van 17-20 Julie bespreek by jou skoonpa, Dit lyk voorwaar baie mooi en belowend. Het jy nie paar foto's van julle rooibokke op die plaas nie?
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
Ek was lanklaas op die plaas. Na die reën lyk dit pragtig. Ek het weer 'n mooi geleentheid gehad om 'n paar koedoe bulle af te neem, dit is darem lekker as hulle so stil staan. Die 2 het soos een gelyk met 2 koppe, amper maak ons groot geld by die volgende veiling
https://lh3.googleusercontent.com/-763yUOctHIc/UwGbwacEaYI/AAAAAAAAE8E/s4Lbnlrwazw/w800-h533-no/IMG_6737.jpg
en oppad terug die mooi bul so op sy eie gekry.
https://lh4.googleusercontent.com/-PDZLqZFsnLI/UwGbxR7ltaI/AAAAAAAAE8A/SZ5NHg4yzA0/w800-h533-no/IMG_6749.jpg
Dankie Carl. Sien jou in Julie maand vir My vrou se rooibok
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
Kobus,
Ek het nog nie werklik akkuraat en gereeld geweeg nie. Dit is moeilik om die WB op die skaal hak te kry. Ek het eenkeer stukke geweeg, dit was so week na die skiet. 143kg. So dit was sonder vel.
Ja ek gaan net fotos van rooibokke moet neem tot Frikkie kom, maar ek kan die manne verseker dit gaan moeilik jag wees die jaar. Op plekke is die gras rug hoogte vir die rooibokke.
Ons is van 17-20 Julie bespreek by jou skoonpa, Dit lyk voorwaar baie mooi en belowend. Het jy nie paar foto's van julle rooibokke op die plaas nie?
Daar is nie rooibokke op daai plaas nie. Julle gaan julle tyd mors Frederik.
Ek weet Gillie
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
Carl wrote:Kobus,
Ek het nog nie werklik akkuraat en gereeld geweeg nie. Dit is moeilik om die WB op die skaal hak te kry. Ek het eenkeer stukke geweeg, dit was so week na die skiet. 143kg. So dit was sonder vel.
Ja ek gaan net fotos van rooibokke moet neem tot Frikkie kom, maar ek kan die manne verseker dit gaan moeilik jag wees die jaar. Op plekke is die gras rug hoogte vir die rooibokke.
Daai gee n goeie indikasie van mooi gene.....Dankie