Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
- Dries Skiet
- Hero Member

- Posts: 1094
- Joined: Mon Oct 01, 2012 10:01 am
Re: Hijacking en ander geskerts!
Ken julle nie die gesegde nie? Iemand se sluk/ gorrel pyp met jou kaal hande uit ruk
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Hijacking en ander geskerts!
Ja, maar dit is 'n strot met strotte as meervoud. Strote is 'n streeks-uitspraak vir die meervoud van straat in die ou Transvaal.Dries Skiet wrote:Ken julle nie die gesegde nie? Iemand se sluk/ gorrel pyp met jou kaal hande uit ruk
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Hijacking en ander geskerts!
Mooi verduidelik, Gawie. 'n Dialek van die ouens met die strônthuise.Gawie(7mm) wrote:Ja, maar dit is 'n strot met strotte as meervoud. Strote is 'n streeks-uitspraak vir die meervoud van straat in die ou Transvaal.Dries Skiet wrote:Ken julle nie die gesegde nie? Iemand se sluk/ gorrel pyp met jou kaal hande uit ruk
- Dries Skiet
- Hero Member

- Posts: 1094
- Joined: Mon Oct 01, 2012 10:01 am
Re: Hijacking en ander geskerts!
Ek het nie krag vir sulke snert nie, daar is meer belangrike dinge in die lewe om oor hare te kloof.
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Hijacking en ander geskerts!
Glo jou beroep verg baie tyd en konsentrasie!Dries Skiet wrote:Ek het nie krag vir sulke snert nie, daar is meer belangrike dinge in die lewe om oor hare te kloof.
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Hijacking en ander geskerts!
Ek vra nederig omverskoning as ek jou "ge-afronteer" het met my opmerking oor die streekstaal. Ek wou nie hare kloof nie.Ek het Stefan se vraag as tong-in-die-kies gelees en my eerste antwoord was in dieselfde trant. Met my antwoord op jou vraag wou ek maar net seker maak dat die forum manne nie my onkunde oor gewere op dieselfde vlak as my taalvaardigheid ag nie. Jou gebruik van idiome is vir my 'n riem onder die hart, want so word ons taal lewend gehou.Dries Skiet wrote:Ek het nie krag vir sulke snert nie, daar is meer belangrike dinge in die lewe om oor hare te kloof.
Groetnis,
Gawie.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- Dries Skiet
- Hero Member

- Posts: 1094
- Joined: Mon Oct 01, 2012 10:01 am
Re: Hijacking en ander geskerts!
Piet-Skiet ou maat, ek is werklik jammer maar dit wil vir my voorkom skiet en ondier beheer is nou nie meer eerste prioriteid hier op die forum nie. Dalk moet ons n draad begin waar die woordelys en spel reels bespreek word.
Oom Pieter, nee ek hoef nie meer so erg te konsetreer nie, die R&D manne doen dit nou, ek hoef ook nie te spel nie, my assistent doen dit. Ek klets eerder lekker hier op die forum en werk aan lekker nuwe kliente so nou en dan, verder le ek op die skiet baan of in die geweer winkels.
n Swaar lewe, maar iemand moet dit doen.
Gelukig is hierdie mos die regte draad om so bietjie te af te blaas.
Oom Pieter, nee ek hoef nie meer so erg te konsetreer nie, die R&D manne doen dit nou, ek hoef ook nie te spel nie, my assistent doen dit. Ek klets eerder lekker hier op die forum en werk aan lekker nuwe kliente so nou en dan, verder le ek op die skiet baan of in die geweer winkels.
n Swaar lewe, maar iemand moet dit doen.
Gelukig is hierdie mos die regte draad om so bietjie te af te blaas.
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Hijacking en ander geskerts!
Ek is bly jy sien dit so Dries. Daarom praat ons lekker nonsens op hierdie draad.Dries Skiet wrote: Gelukig is hierdie mos die regte draad om so bietjie te af te blaas.
- Dries Skiet
- Hero Member

- Posts: 1094
- Joined: Mon Oct 01, 2012 10:01 am
Re: Hijacking en ander geskerts!
Gawie voel regtig nie in die minste ge-afronteerd nie, julle be-aam net wat Piet Skiet gese het.
Ek gaan nou eers bietjie n uiltjie knip, my meisiekind was gestraand n hand vol.
Groetnis
Ek gaan nou eers bietjie n uiltjie knip, my meisiekind was gestraand n hand vol.
Groetnis
- Geno
- Administrator

- Posts: 13644
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Hijacking en ander geskerts!
Oom Pieter,
Ek sien Oom het 'n nuwe bakkie?
Van wanneer af bly Oom in Windhoek?
https://dl.dropboxusercontent.com/u/49750262/IMG-20140205-WA0009.jpg
Ek sien Oom het 'n nuwe bakkie?
Van wanneer af bly Oom in Windhoek?
https://dl.dropboxusercontent.com/u/49750262/IMG-20140205-WA0009.jpg
Goed, beter, 6millimeter!
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Hijacking en ander geskerts!
Geno wrote:Oom Pieter,
Ek sien Oom het 'n nuwe bakkie?
Van wanneer af bly Oom in Windhoek?
https://dl.dropboxusercontent.com/u/49750262/IMG-20140205-WA0009.jpg
Seker getrek oornag Saterdag na hul nederlaag hehehe
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Hijacking en ander geskerts!
Geno wrote:Oom Pieter,
Ek sien Oom het 'n nuwe bakkie?
Van wanneer af bly Oom in Windhoek?
https://dl.dropboxusercontent.com/u/49750262/IMG-20140205-WA0009.jpg
Nee man Geno. Ek het meer van jou verwag
As jy ander manne se fotos wil gebruik, moet jy seker maak van die konteks van die inhoud.
Almal weet Oom Pieter is 'n Nissan man en ondersteun net Paarl Gimnasium se rugby spanne. Hy kan nie help dat sy eie ondersteuners-klub lede het wat die Bulle ondersteun nie.
Oom Pieter sal ook nooit so ver ry uit die Paarl nie. Petrol is duur.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: Hijacking en ander geskerts!
Blok - watter span ondersteun jy?
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Hijacking en ander geskerts!
Pieta!!! is jy weer terug of sluip jy nog altyd rond....ek het lanklaas die topic gelees, maar nou sien ek jou sommer...
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
-
Johan Nel
- Hero Member

- Posts: 2173
- Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm
Re: Hijacking en ander geskerts!
Piet,Piet-Skiet wrote:Ai manne, om 'n strot uit teruk beteken basies mar die selle as om te se mense spring in mekaar se keel af. Net op 'n erger vlak. Die gedagte wat ek julle mee wil los is lees bladsy 6 in die nuwe gun africa! Ek het dit al baie gese mar ek se dit weer. Die maklikste manier om 'n groep van jou teenstanders te oorwin is deur te "devide and conquere". Die bunny huggers en anti's het nie nodig om julle te verdeel nie. Julle doen dit sommer vir hulle. Staan saam of vergaan.
Ek is bly om te sien jy kom wel nog hier op die forum. Ek hoop jy kom meer gereeld terug. Die probleem is egter dat as jy net na hierdie een ou draad terugkom en slegs hier op hierdie draad kom kommentaar lewer waar die manne wel wetlik mekaar bietjie kan aanvat en ander drade hier kan uittrek, kry jy mos nie die hele prentjie van wat hier aangaan nie. Hier is daagliks seker 'n honderd ander drade en die oorgrote meerderheid het 'n baie positiewe strekking en die manne gaan mooi met mekaar om. Bring daardie drade ook in berekening, dan sien jy, die negatiewe aspekte is waarskynlik minder as 5 persent. Ek wil jou asseblief nie aanvat of te na kom nie. Jy het baie goeie bydraes gelewer in die verlede en kan beslis nog baie goeie bydraes lewer in die toekoms, maar die keuse le by jou. Sien uit om meer van jou hier te sien.
Groete,
JHN
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
- Laurence J. Peter
- Heinz Petersen
- Hero Member

- Posts: 1583
- Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm
Re: Hijacking en ander geskerts!
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Hijacking en ander geskerts!
DIS NIE PIENK NIE.....DIS SHIREEZ...!!!!!Heinz Petersen wrote:Die bloubul Toyota sou beter gelyk het in sagte pienk.
Hier kom nou 'n kopkrapper vir superbru predictions.....Bulls vs Lions????
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- JAGTERSREG-JRM
- Hero Member

- Posts: 2326
- Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am
Re: Hijacking en ander geskerts!
Piet-Skiet wrote:Ai manne, om 'n strot uit teruk beteken basies mar die selle as om te se mense spring in mekaar se keel af. Net op 'n erger vlak. Die gedagte wat ek julle mee wil los is lees bladsy 6 in die nuwe gun africa! Ek het dit al baie gese mar ek se dit weer. Die maklikste manier om 'n groep van jou teenstanders te oorwin is deur te "devide and conquere". Die bunny huggers en anti's het nie nodig om julle te verdeel nie. Julle doen dit sommer vir hulle. Staan saam of vergaan.
Dit is baie mooi gestel.........+100
Ek het vandag op berug afgekom waar Malema se dat sy party nie kleurgebonde is nie en nooi blankes wat wil grond he om by hom aan te sluit....................amper n oorval gekry want daar sal hensoppers wees wat dit nog sal staan en doen.............
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
- Lourens Potgieter
- Hero Member

- Posts: 883
- Joined: Fri Jun 15, 2012 10:07 am
Re: Hijacking en ander geskerts!
Kobus...weet jy of daar jagplase in die beskikbare grond is???JAGTERS REG MOTIVERING wrote:Piet-Skiet wrote:Ai manne, om 'n strot uit teruk beteken basies mar die selle as om te se mense spring in mekaar se keel af. Net op 'n erger vlak. Die gedagte wat ek julle mee wil los is lees bladsy 6 in die nuwe gun africa! Ek het dit al baie gese mar ek se dit weer. Die maklikste manier om 'n groep van jou teenstanders te oorwin is deur te "devide and conquere". Die bunny huggers en anti's het nie nodig om julle te verdeel nie. Julle doen dit sommer vir hulle. Staan saam of vergaan.
Dit is baie mooi gestel.........+100
Ek het vandag op berug afgekom waar Malema se dat sy party nie kleurgebonde is nie en nooi blankes wat wil grond he om by hom aan te sluit....................amper n oorval gekry want daar sal hensoppers wees wat dit nog sal staan en doen.............
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Hijacking en ander geskerts!
Dis beter om daai tipe manne aan die ander kant te hê, as aan jou kant! Ek kan aan baie manne dink wat ek ook graag wil hê moet eerder aan daai kant aansluit! Dis nie noodwendig 'n slegte ding dat sekere blankes by Malema aansluit nie, hulle gaan meer vir ons beteken aan daai kant! Swakste skakels in die ketting en so aan.....Piet-Skiet wrote:Daar is blankes in sy party. Komunisme is 'n blanke idiologie wat anklank find by arm swart bevolkings die wereld oor. Dink bietjie daoor,hoe gan jy oorlog toe saam sulke manne? Waar gan jy kyk? Voor na die teenstander of agter na jou maaitjie wat jou dalk "perongeluk" gan raak skiet? Dan skiet ek mar eerder die maaitjie eerste dat ek kan fokus op wat voor my angan. Daar is darm mar geen hoop vir die volk van ons nie.
Last edited by Eugene on Tue Feb 18, 2014 10:22 am, edited 1 time in total.
Aim small, miss small
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13574
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Hijacking en ander geskerts!
Daai rooi beret is sekr nie so lelik nie 
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Dries Skiet
- Hero Member

- Posts: 1094
- Joined: Mon Oct 01, 2012 10:01 am
Re: Hijacking en ander geskerts!
Daar is niemand meer blind as die een wat nie wil sien nie. Piet-Skiet, ek hoor jou hard en helder.
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Hijacking en ander geskerts!
Ek dink nogals Wouter se skrywe se alles, en se alles mooi opgesom soos wat ek dit ook al opgesom het
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Hijacking en ander geskerts!
Piet, as jy kon terugstaan en die ding van n afstand bekyk, sou jy sien wat Wouter hierskryf is waar. Daar is al verskeie kere gevra dat jy tog maar meer aandag aan spelling en sinskonstruksie sal gee, nie sms taal of mixit taal gebruik nie, maar elke keer ruk jy jou op, en ignoreer n baie maklike en eenvoudige versoek.Piet-Skiet wrote:Ek is in die bed met malaria. Nogal in pretoria gekry. Dis hoekom ek meer gereeld kom draai. Vanogend 'n pm gekry van wouter af wat soos volg lees.
Hallo Piet
Vir n hele ruk moet ek nou op my tong byt om nie iets in die openbaar vir jou te se nie, so ek stuur hierdie maar eerder in PM vorm.
Konstand verskyn jy op die forum om te noem dat jy nie meer deelneem nie, maar tog is jou skrywes hemelsgroot vir almal hier om te sien. Se wat jy bedoel en doen wat jy se!
Jy bly konstand ook se jy het n problem met sekere mense op die forum. Kom ons wees nou bietjie groot vir n slag en se dit gaan oor jou onderonsie met Stefan oor die Hawk teleskope. As ek moet eerlik wees met jou is jy die persoon wat bitter persoonlik geraak het daar en tot vandag toe nog nie n verskoning aangebied is daarvoor nie.
Ek kry konstand PM's van lede wat n probleem het met jou. Die punte wissel van totale oningeligte raad wat jy mildelik uitdeel, totale ignorering van elementere spel reels en sinkonstruksie tot ignorering van die rasisme reel hier op die forum. Ek gaan nie met jou vir een oomblik betrokke raak in n argument of redenasie oor die aantuigings nie, maar noem dit sodat jy bewus is van n groot getal lede se gevoel oor jou.
Wat ek wel gaan se en dit is dat ek jou huidig beskou as een van die persone wat deel is van die probleem eerder as deel van die oplossing.
Groetnis
Wouter
Sien julle wat ek meen met ons afrikaaners kan dit net nie anvaar dat iemand nie met jou kan saam stem nie. Ek het lankal vergeet van die hawk teleskoope en dit is eientlik irelavant.
Die rede, reken ek, omdat jy die Hawk debat vergeet het, is juis omdat jy verkeerd was, en persoonlik geraak het, dan is dit mos nou maklik om die water onder die brug te laat deurloop. Jy gedra jou nou net soos Vlakvark (en ek weet hy lees hier) wat soos die skim "moderator oor spelreels en persoonlike sake" speel.
Het jy al eenkeer gedink, weet jy hier is niemand wat vir my toejuig oor my swak spelling of gedrag nie, of hier is niemand wat saam my skreeu vir die res van die forum dat hulle moet groot word nie. Dalk is jy die wolf in skaap klere waarvan jy praat, en sluip jy hier rond om onmin te saai.
Ek wil nou aan jou n aanbeveling maak. Word groot en kom kuier saam, of vat jou goed en waai, want verseker voel dit nie vir iemand of hier n speurder op diens is nie, en verseker word jou swak spelling, en 70% oningeligte swak advies of skrywes nie gemis nie.
Veiligheid eerste manne!
- roux cf
- Full Member

- Posts: 202
- Joined: Sat Mar 26, 2011 7:38 pm
Re: Hijacking en ander geskerts!
Stem saam met Pierre,
Pieter Dirk Uys het n nuwe produksie met die naam,
"Adapt or Fly".
Dit pas vir my so mooi by hierdie situasie.
Groete,
CF
Pieter Dirk Uys het n nuwe produksie met die naam,
"Adapt or Fly".
Dit pas vir my so mooi by hierdie situasie.
Groete,
CF
