Johan du Plessis by een van die pampoene waarmee hy op 15 Maart sy titel sal verdedig op Durbanville se Plaasfees.
Verlede jaar het hy gewen met ’n bielie van 417,5 kg vir 'n nuwe Suid-Afrikaanse rekord.Foto: EBEN HUMAN
http://www.dieburger.com/nuus/2014-02-2 ... e-pampoene
http://i1195.photobucket.com/albums/aa398/Frikkie3/1969126_826259250733955_607434443_n_zpsa296b8e2.jpg
WORCESTER. – Vyf maande lank het Johan du Plessis (75) van die plaas Eendracht naby Worcester sy drie reuse-pampoene vertroetel, maar nou is hy 'n bietjie teleurgesteld.
Weer knou vanjaar se pampoene
- Frikkiedbr
- Hero Member

- Posts: 4254
- Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am
