Baie mooi bok op loszand game farm vredendal
wat dink julle sal hy meet
foto is biekie swak jammer
________________________________________________________________________________________________
Mooi ram 16 duim
Loszand game farm
groot springbok
- william007
- Hero Member

- Posts: 775
- Joined: Mon Feb 24, 2014 2:02 pm
groot springbok
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- win270
- Hero Member

- Posts: 2104
- Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am
Re: groot springbok
Dit lyk my die springbokramme se horings word regtig lank daar in julle kontrei. Geen idee wat daardie lengte kan wees nie.
- Frikkiedbr
- Hero Member

- Posts: 4254
- Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am
Re: groot springbok
Amper net soos die springbokke
http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f= ... 67#p362267
http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f= ... 67#p362267
-
Kalaharihunter
- Full Member

- Posts: 183
- Joined: Tue Dec 31, 2013 1:36 pm
Re: groot springbok
Baie mooi bok. Hoe groot is die plaas Loszand?
- william007
- Hero Member

- Posts: 775
- Joined: Mon Feb 24, 2014 2:02 pm
Re: groot springbok
Hy is nie baie groot nie net so oor die 1000 hektaar
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: groot springbok
Wat doen daai agterste bok op die onderste foto ....?
- william007
- Hero Member

- Posts: 775
- Joined: Mon Feb 24, 2014 2:02 pm
Re: groot springbok
Dit lyk vir my hy krap hom self, dit was so warm die dag dat die foto het so sleg uit gekom,dit is hoe dit vir my lyk