jag fotos

Display your bragging rights here/ Plaas jou grotes hier.
User avatar
Stephan Venter
Newbie
Newbie
Posts: 11
Joined: Tue Apr 14, 2009 4:58 pm

jag fotos

Post by Stephan Venter »

Lekker Jakkals en Rooikat jagte
User avatar
Stephan Venter
Newbie
Newbie
Posts: 11
Joined: Tue Apr 14, 2009 4:58 pm

Re: jag fotos

Post by Stephan Venter »

Image
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: jag fotos

Post by Geno »

Stephan,
DIK kat daar heel regs, mooi man!

Groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Stephan Venter
Newbie
Newbie
Posts: 11
Joined: Tue Apr 14, 2009 4:58 pm

Re: jag fotos

Post by Stephan Venter »

Image
Last edited by Stephan Venter on Mon Nov 01, 2010 3:26 pm, edited 1 time in total.
User avatar
Stephan Venter
Newbie
Newbie
Posts: 11
Joined: Tue Apr 14, 2009 4:58 pm

Re: jag fotos

Post by Stephan Venter »

Image
Last edited by Stephan Venter on Mon Nov 01, 2010 3:28 pm, edited 1 time in total.
User avatar
Stephan Venter
Newbie
Newbie
Posts: 11
Joined: Tue Apr 14, 2009 4:58 pm

Re: jag fotos

Post by Stephan Venter »

Stephan Venter wrote: Image
6 Katte in 2 ure!! Net genade van bo!!!!
User avatar
Robert
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 425
Joined: Sun Oct 25, 2009 12:42 pm

Re: jag fotos

Post by Robert »

Srephan

Waar spoel die klomp katte so uit?

Mooi gelooi

Robert
Oorwining deur opleiding
User avatar
Stephan Venter
Newbie
Newbie
Posts: 11
Joined: Tue Apr 14, 2009 4:58 pm

Re: jag fotos

Post by Stephan Venter »

Al die katte geskiet by 'n Oom wat tussen Colesberg en Noupoort boer. 14 lammers in drie aande gevang.
Ambessa

Re: jag fotos

Post by Ambessa »

Hallo Stephan Venter

Mooi oes.

Was jy reeds binne OTA IV se begin tyd met hulle? Jy weet mos van W&M?

Ambessa
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: jag fotos

Post by Stefan764 »

Maggies ou Stephan, jys nie n kat se maat nie ne?

Baie mooi, kan net dink hoe bly die boer is!

Groete
Stefan
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: jag fotos

Post by Stefan764 »

Skies, ek meen:

SHARKS-groete
Stefan  ;D
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
User avatar
Theo E
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 333
Joined: Thu Feb 18, 2010 7:44 pm

Re: jag fotos

Post by Theo E »

stephan

mooi man
that is some good doing, what sound did they come into ?

theo
Ponkie
Hero Member
Hero Member
Posts: 949
Joined: Wed Nov 04, 2009 7:08 pm

Re: jag fotos

Post by Ponkie »

Ek was nie self by toe hierdie katjies geskiet was nie, maar ek is baie spyt, want diy sou 'n aansienlike verskil aan my sakgeld gemaak het!  ;D ;D

Image
22-250 Remington Model 700 VLS
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
User avatar
Stephan Venter
Newbie
Newbie
Posts: 11
Joined: Tue Apr 14, 2009 4:58 pm

Re: jag fotos

Post by Stephan Venter »

Baie mooi! Bly lekker om katte te jag. dit is lekker sakgeldjies!!!! :D
tafjak

Re: jag fotos

Post by tafjak »

Stephan Venter

Welkom hier man, sien al lankal jy is 'n lid en kon nie enige posts van jou opspoor nie, maar jy roer sommer die dinge mooi met die wegtrek.

Lyk die jakkalse en katte behandel jou goed of eerder jy behandel hulle goed.

Mooiloop

Taffie

Ps. Ek en Stephan het nog nooit ontmoet nie, maar sou wou eendag.
Ponkie
Hero Member
Hero Member
Posts: 949
Joined: Wed Nov 04, 2009 7:08 pm

Re: jag fotos

Post by Ponkie »

Oom Taf

As jy mooi kyk sal jy sien dat al 4 die katte en die teef se skote almal mooi op die blad sit... Lykmy Oom het vir Oom Johannes mooi gewys hoe om die leupoldt se ballistic plex te gebruik. Hy het my ook gewys hoe om daai taktiek te gebruik vir afstand skat!

Ps. Hoor Oom het nou die aand daar by ons saam Oom Johannes gejag?
22-250 Remington Model 700 VLS
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
tafjak

Re: jag fotos

Post by tafjak »

Ponks

Ja, 'n 243 buig self na die skouer toe, al mik jy na die pens! :D

Ek het probeer om jakkals te skiet by julle rond, maar lyk my die helikopter het darie swerkaters ook gemis. What a pitty, want ek het hulle ook verby gegaan.

Sien die leupold is kookwater. Laat weet wanneer jy so bietjie klaar met die boeke geworstel het.

Mooileer
Ponkie
Hero Member
Hero Member
Posts: 949
Joined: Wed Nov 04, 2009 7:08 pm

Re: jag fotos

Post by Ponkie »

OOm Taf

Maak so! ;)
22-250 Remington Model 700 VLS
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
User avatar
Stephan Venter
Newbie
Newbie
Posts: 11
Joined: Tue Apr 14, 2009 4:58 pm

Re: jag fotos

Post by Stephan Venter »

Dankie Taffie

Ja ek en die Goggas het 'n goeie verstand houding met mekaar hier in die Karoo. Daar is maar 'n paar rebelse vossies hier maar hulle kry ook mos maar hulle dag ;) 

Tomcat vertel my ook baie hoe julle die vossies skiet!

Sal jou ook graag in die toekoms wil ontmoed, sodat ons n paar .243 ladings kan uitruil.haha ;D

Groete
Stephan
User avatar
Stephan Venter
Newbie
Newbie
Posts: 11
Joined: Tue Apr 14, 2009 4:58 pm

Re: jag fotos

Post by Stephan Venter »

Image


1ste nag met nuwe stoel, 1 kat, 1happy customer!!!
DANKIE IZAK!!!!!!! ;D
User avatar
whisper
Full Member
Full Member
Posts: 184
Joined: Mon Oct 25, 2010 4:00 pm

Re: jag fotos

Post by whisper »

Baie mooi Stef! ;D
Praise the Lord, and let the bullets fly!
User avatar
JACQUES BOTHA
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am

Re: jag fotos

Post by JACQUES BOTHA »

Sien Stfan het tot n nuwe lorrie ook gekry
Dit gaan goed op Colesberg.
Sterkte
Jacques
Shoot straight and tell the truth!
User avatar
Biker
Hero Member
Hero Member
Posts: 812
Joined: Sun Feb 07, 2010 12:19 pm

Re: jag fotos

Post by Biker »

Image
User avatar
Stephan Venter
Newbie
Newbie
Posts: 11
Joined: Tue Apr 14, 2009 4:58 pm

Re: jag fotos

Post by Stephan Venter »

Ja ou Jacques!

Dinge loop in die Karoo! Het darm al die bakkie 3 jaar! Hoe gan dit da by jou? Jag jy darm nog af en toe?

Groete Stephan
Ponkie
Hero Member
Hero Member
Posts: 949
Joined: Wed Nov 04, 2009 7:08 pm

Re: jag fotos

Post by Ponkie »

[quote author=Stephan Venter link=topic=2321.msg38196#msg38196 date=1289576
Dinge loop in die karoo.
[/quote]

Waar in die Karoo boer Oom?

Groetnis
Ponkie
22-250 Remington Model 700 VLS
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
Post Reply