PDF - stap vir stap handleiding tot boog bou?
- LongWolf
- Hero Member

- Posts: 832
- Joined: Sat Mar 09, 2013 2:39 pm

kan iemand my dalk help met n handleiding in pdf oor hoe om n tradisionele boog te bou.
enige hulp sal waardeer word.
enige hulp sal waardeer word.
knives@wolfjager.co.za
Francois
Francois
- Darrylth
- Full Member

- Posts: 111
- Joined: Tue Jun 25, 2013 9:43 pm
Re: PDF - stap vir stap handleiding tot boog bou?
Nou nie n pdf nie, maar dalk help die website.
http://poorfolkbows.com
http://poorfolkbows.com
Dus kant die boerewors gordyn..
- SV MAD (Henk)
- Hero Member

- Posts: 1653
- Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm
Re: PDF - stap vir stap handleiding tot boog bou?
Ek dink Clive Cheney het so rukkie terug in Bowhunter n paar artikels gedoen oor hoe om trad boog te bou. Email hom of Rean Steenkamp (+27 12 330 3464) en vra vir hom, hy sal jou op die regte pad kan sit.
Sterkte en laat weet hoe gaan dit!
Groete
Henk
Sterkte en laat weet hoe gaan dit!
Groete
Henk
ek soek nog wapens...
- Jakkie07
- Sr. Member

- Posts: 381
- Joined: Fri Oct 05, 2012 10:11 am
Re: PDF - stap vir stap handleiding tot boog bou?
EK beplan om n Hungarian horse bow te bou, ek sal n stap vir stap probeer maak van dit. watse boog beplan jy om te bou, my vriend wat my gaan help het nou al twee gebou ek sal hoor by hom dan PM ek jou sy nommer.
Ek het afgekom om youtube videos, die ouens bou recurve bows van PVC pyp.

- Frikkiedbr
- Hero Member

- Posts: 4254
- Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am
Re: PDF - stap vir stap handleiding tot boog bou?
Jakkie is dit die?
- Jakkie07
- Sr. Member

- Posts: 381
- Joined: Fri Oct 05, 2012 10:11 am
Re: PDF - stap vir stap handleiding tot boog bou?
Ja en nee, ek sien die knaapie het en nie laas gesien nie.
Die eerste een is maklik, maar dink nie hy is baie kragtig nie. Daar is n paar "take down" bows ook.
Hiers n lekker "how to"
http://bushcraftusa.com/forum/showthrea ... uild-Along
Die eerste een is maklik, maar dink nie hy is baie kragtig nie. Daar is n paar "take down" bows ook.
Hiers n lekker "how to"
http://bushcraftusa.com/forum/showthrea ... uild-Along
- LongWolf
- Hero Member

- Posts: 832
- Joined: Sat Mar 09, 2013 2:39 pm
Re: PDF - stap vir stap handleiding tot boog bou?
ek het vanoggend n baie mooi "ash" balk gekry.
ek sal later fotos plaas en as ek die boog vorm se prentjie het sal ek hom ook opsit.
ek sal later fotos plaas en as ek die boog vorm se prentjie het sal ek hom ook opsit.
knives@wolfjager.co.za
Francois
Francois
- Gert Odendaal
- Hero Member

- Posts: 984
- Joined: Sat Apr 21, 2012 9:53 pm
Re: PDF - stap vir stap handleiding tot boog bou?
Longwolf
Ek kan regtig aanbeveel dat jy in kontak met Jaco Wessels kom en dat hy jou deur `n kursus neem om jou eie boog te bou , dit is iets wat jy nooit sal vergeet nie, jy sal die hardewerk/handewerk nooit vergeet nie, dit is `n ondervinding wat `n mens bybly. Ek het die eerste selfboog bou kursus by Jac Wessels `n paar jaar terug bygewoon.
Ek het vir my `n Osge/cocobola reflex/deflex 45 pond self boog gebou, vier dae, dag en nag gewerk, ek het nog nooit so hard gewerk in so `n paar dae nie, maar die eind resultaat was ongelooflik, ek skiet met die boog soos ek nie met my kragboog skiet nie, as jy eers begin hou jy nie maklik op nie....
Jaco Wessels, Timber Point Bows, google hom en skakel , jy sal nie spyt wees nie.
Gert

.458 Mannlicher Schoenauer
.404 Jeffery M98 aksie (.423) VZ34 aksie 80 jaar oud
.375 H&H Magnum Cogswell & Harrison VZ24 BRNO M98 -aksie
8x57 JS Mauser
7.62 Israeli Mauser (M98)
.22LR Semi-auto Gevarm E-1
.404 Jeffery M98 aksie (.423) VZ34 aksie 80 jaar oud
.375 H&H Magnum Cogswell & Harrison VZ24 BRNO M98 -aksie
8x57 JS Mauser
7.62 Israeli Mauser (M98)
.22LR Semi-auto Gevarm E-1
- Jakkie07
- Sr. Member

- Posts: 381
- Joined: Fri Oct 05, 2012 10:11 am
Re: PDF - stap vir stap handleiding tot boog bou?
Manne ek sal n paar fotos laai, ek is besig met boog bou.
dis basies n scythian bow.
Ek moet net die fotos kleiner maak or erns oplaai
dis basies n scythian bow.
Ek moet net die fotos kleiner maak or erns oplaai
- Jakkie07
- Sr. Member

- Posts: 381
- Joined: Fri Oct 05, 2012 10:11 am
Re: PDF - stap vir stap handleiding tot boog bou?
Hier is die handvatsel
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.

Dan word die hele storie gebind.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Jakkie07
- Sr. Member

- Posts: 381
- Joined: Fri Oct 05, 2012 10:11 am
Re: PDF - stap vir stap handleiding tot boog bou?
dan lyk hy so en dit is waar ek nou is.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Re: PDF - stap vir stap handleiding tot boog bou?
Lyk goed so ver Jakkie.
SO wat maak jy die Langnaweek?
SO wat maak jy die Langnaweek?
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
- Jakkie07
- Sr. Member

- Posts: 381
- Joined: Fri Oct 05, 2012 10:11 am
Re: PDF - stap vir stap handleiding tot boog bou?
sny gras.....
braai.
oja en werk boog
Ek moet die nokke doen, dan moet die boog n snaar kry om te sien waar le die swakker been, hy dan dan word hie handvatsel geshape