Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Om alleen te jag is soms lekker, veral as jy "walk en stalk" maar as die son sak en die vuur brand soek 'n man pelle rondom jou.
En om fotos te neem terwyl jy alleen in die veld is, was die naweek weer vir my 'n gesukkel.
Wan tjy as jagter sit mos nie agter die bok om sy kop mooi in possisie te hou nie (tensy jy 'n tripod vir die kamer het). Of daar waar jou bok lê; is daar nie 'n tak of 'n bees miskoek om die bok se kop te support nie.
Glo my ek kla nog steeds nie!!
Ek het die naweeek spesifiek probeer om die fase van die pronk op die fotos te vang.
SpringbokB2.jpg
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Last edited by Dolf014 on Mon Mar 24, 2014 2:14 pm, edited 2 times in total.
Skiet met 308 Voere (erf stuk) ons loop al 40 jaar saam.
Daar is baie oulike tripods wat klein en gemaklik is om saam jou in die veld te dra.
Al die kameras, tot jou selfoon, het 'n self timer opsie ingebou wat jou 10 sekondes gee vandat jy die shutter button gedruk het tot wanneer die foto geneem word. Dit sal jou genoeg tyd gee om 2-5m te "draf" en in posisie te kom om self in die foto te wees saam jou mooi trofee bok.
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
Net nog 'n voorstel, wanneer jy jou foto's neem, probeer om laer te kom en dan die foto te neem. Sit op jou hurke, Le op jou maag. Dit help dat die foto mooier vertoon. Dit is nie altyd moontlik nie en soms wil jy nie met die agtergrond wat jy het, die betrokke agtergrond in jou foto he nie.
Daar is niks mooier as 'n foto van 'n pragdier wat teen die horison uitstaan met baie blou lug om die foto daai iets extra te gee nie.
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.