+ 10...BRNO (Pierre) wrote:Ek dink dit was n goeie grap. Ongelooflik hoe vinnig iemand op die forum gekruisig kan word. Sterkte Henco.hencohugo wrote:Ai ouens, vang ek julle nou lekker. Dis my ma se mak skilpad Yster wat daar verby gestap het toe ons bietjie teiken geskiet het. My skoonma het ook soos van julle tekere gegaan toe ons haar die foto na die naweek gewys het. So ontspan. Geen skilpaaie is skade aangedoen tydens die fotosessie nie.
Groete
PS: ek sal dit verwyder en nie weer sulke grappe hier maak nie.
Katefbessie. Jy vat die koek. Twee en n half uitkakke.
In die kop geskiet op volspoed, +/- 70 meter
- vriell
- Hero Member

- Posts: 1364
- Joined: Wed Mar 17, 2010 4:07 pm
Re: In die kop geskiet op volspoed, +/- 70 meter
Groetnis
Len
Hermanus
.303 Enfld, 308Howa, Harrington12br, Stevens410/.22, Rem.44, 9mm Baretta, HW90.177, .22 H Lithgow, Walther .177, Hawken.45, Hawken.50, Hawken.54, .22 Rem, .177 Relum, 30.06Howa , 38 S&W , 6mm Musgrave

- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1986
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Re: In die kop geskiet op volspoed, +/- 70 meter
Ek dink die les wat ons almal hieruit kan leer is moenie n twitter rekening he nieLudwig wrote:Mens dink partykeer jou onskuldige bedoelings wat net 'n gespot is, kan geen skadelike gevolge hê nie. HIERDIE man se twitter grap was ook nie bedoel om ernstig te wees nie, maar die persoon is gearresteer en hy sal waarskynlik nooit weer 'n lisensie vir 'n vuurwapen kan kry nie. Hierdie is nie 'n geslote medium nie en hier is verseker groenes en anti's tussen ons wat net wag dat ons 'n voet verkeerd sit waarop hulle ons weer kan aanval en ons almal weet hulle stel glad nie belang in die feite nie, solank hulle mense met emosie kan opsweep. Kyk maar watse emosie het daai foto hier ontlok tussen jagters. Dink wat dit gaan doen in die openbare oog.
- hencohugo
- Sr. Member

- Posts: 278
- Joined: Thu May 17, 2012 1:04 pm
Re: In die kop geskiet op volspoed, +/- 70 meter
Dankie BRNO. Dit is nogal interesant om die kommentaar te sien.BRNO (Pierre) wrote:Ek dink dit was n goeie grap. Ongelooflik hoe vinnig iemand op die forum gekruisig kan word. Sterkte Henco.hencohugo wrote:Ai ouens, vang ek julle nou lekker. Dis my ma se mak skilpad Yster wat daar verby gestap het toe ons bietjie teiken geskiet het. My skoonma het ook soos van julle tekere gegaan toe ons haar die foto na die naweek gewys het. So ontspan. Geen skilpaaie is skade aangedoen tydens die fotosessie nie.
Groete
PS: ek sal dit verwyder en nie weer sulke grappe hier maak nie.
Katefbessie. Jy vat die koek. Twee en n half uitkakke.
- vriell
- Hero Member

- Posts: 1364
- Joined: Wed Mar 17, 2010 4:07 pm
Re: In die kop geskiet op volspoed, +/- 70 meter
Henco jy het verkeerde foto geplaas...hier is die regte een...Spesiaal vir die groenes !!
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Groetnis
Len
Hermanus
.303 Enfld, 308Howa, Harrington12br, Stevens410/.22, Rem.44, 9mm Baretta, HW90.177, .22 H Lithgow, Walther .177, Hawken.45, Hawken.50, Hawken.54, .22 Rem, .177 Relum, 30.06Howa , 38 S&W , 6mm Musgrave
Len
Hermanus
.303 Enfld, 308Howa, Harrington12br, Stevens410/.22, Rem.44, 9mm Baretta, HW90.177, .22 H Lithgow, Walther .177, Hawken.45, Hawken.50, Hawken.54, .22 Rem, .177 Relum, 30.06Howa , 38 S&W , 6mm Musgrave
- hencohugo
- Sr. Member

- Posts: 278
- Joined: Thu May 17, 2012 1:04 pm
Re: In die kop geskiet op volspoed, +/- 70 meter
vriell wrote:Henco jy het verkeerde foto geplaas...hier is die regte een...Spesiaal vir die groenes !!
Len, jy moet nou nie die pap te dik aanmaak nie. Jy word ook nou ingeroep kantoor toe vir ses van die bestes.
- TOKELOS
- Hero Member

- Posts: 555
- Joined: Sun Feb 06, 2011 9:11 pm
Re: In die kop geskiet op volspoed, +/- 70 meter
Dankie Ludwig!Ludwig wrote: Dink wat dit gaan doen in die openbare oog.
- vriell
- Hero Member

- Posts: 1364
- Joined: Wed Mar 17, 2010 4:07 pm
Re: In die kop geskiet op volspoed, +/- 70 meter
Gevleuelde woorde van 'n Forumlid "Hoekom het jagters nodig om elkgeval met die anti-jagters en groenes te redeneer? Nie een van die twee groepe gaan mekaar se standpunte verander nie. As die jagters net terug staan en die groenes los dat hulle soos mal goed te kere gaan oor hulle idees, sal mens vinnig sien dat hulle net met hulself redeneer, en niemand regtig meer na hulle sal luister nie. Maar hulle soek daai interaksie. Hulle wag vir daai absurde argumente van die jagters, sodat hulle vir die wereld kan wys, sien julle hoe redeneer hierdie klomp mense. Dis hoekom ek in my eerste post hier gesê het, jagters is hulle eie grootste vyand."
Groetnis
Len
Hermanus
.303 Enfld, 308Howa, Harrington12br, Stevens410/.22, Rem.44, 9mm Baretta, HW90.177, .22 H Lithgow, Walther .177, Hawken.45, Hawken.50, Hawken.54, .22 Rem, .177 Relum, 30.06Howa , 38 S&W , 6mm Musgrave
Len
Hermanus
.303 Enfld, 308Howa, Harrington12br, Stevens410/.22, Rem.44, 9mm Baretta, HW90.177, .22 H Lithgow, Walther .177, Hawken.45, Hawken.50, Hawken.54, .22 Rem, .177 Relum, 30.06Howa , 38 S&W , 6mm Musgrave
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: In die kop geskiet op volspoed, +/- 70 meter
Een van daai was namens my so hy is nie so skuldig nie.vriell wrote:+ 10...BRNO (Pierre) wrote:Ek dink dit was n goeie grap. Ongelooflik hoe vinnig iemand op die forum gekruisig kan word. Sterkte Henco.hencohugo wrote:Ai ouens, vang ek julle nou lekker. Dis my ma se mak skilpad Yster wat daar verby gestap het toe ons bietjie teiken geskiet het. My skoonma het ook soos van julle tekere gegaan toe ons haar die foto na die naweek gewys het. So ontspan. Geen skilpaaie is skade aangedoen tydens die fotosessie nie.
Groete
PS: ek sal dit verwyder en nie weer sulke grappe hier maak nie.
Katefbessie. Jy vat die koek. Twee en n half uitkakke.
- Jake1
- Hero Member

- Posts: 2358
- Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm
Re: In die kop geskiet op volspoed, +/- 70 meter
Ek het nou al orals gekyk op hierdie en ander forums vir "shot placements" vir voëls en kry dit nerens nie. Het enige iemand raad oor shot placement op die Visarend. As ek daar in Thabazimbi jag en daai visarende skree so van oggend tot laat wa-wawawa maak dit my mal........
-
Zack Benade
Re: In die kop geskiet op volspoed, +/- 70 meter
Ek het dit ook geniet. Heel oorspronklik.Ek dink dit was n goeie grap. Ongelooflik hoe vinnig iemand op die forum gekruisig kan word. Sterkte Henco.
Katefbessie. Jy vat die koek. Twee en n half uitkakke.
Miskien moet daar met skilpaaie geteel word met die doel om hulle te jag.
Mal jagpryse kan gevra word.
Dis al manier hoe ons kan keer dat hulle uitsterf en bewaar word vir ons nageslag
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4244
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: In die kop geskiet op volspoed, +/- 70 meter
Hier was lanklaas 'n bietjie armdruk op die forum...
lekker man
lekker man
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Re: In die kop geskiet op volspoed, +/- 70 meter
Hoe meet mens n skilly trofee?Om die dop of dalk nek lengte?
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
- Katefbessie
- Hero Member

- Posts: 778
- Joined: Tue Aug 06, 2013 3:36 pm
Re: In die kop geskiet op volspoed, +/- 70 meter
HAhahah nou maar toe HencoHugo! Jyt my sowaar lekker geflous!.... As ek die grap ingelees het en nie so Gullable (G-Force) was nie sou ek saam gelag het en obviously nie so op my perdjie gespring het nie!
Natuur die enigste rusplek vir die siel
.243 Ackley Imp.
6.5-06 A-Square
45-70 Marlin 1895 GBL
12 boor Browning Semi-Auto
Glock 17
Bowtech Destroyer 350
.243 Ackley Imp.
6.5-06 A-Square
45-70 Marlin 1895 GBL
12 boor Browning Semi-Auto
Glock 17
Bowtech Destroyer 350
-
Zack Benade
Re: In die kop geskiet op volspoed, +/- 70 meter
Hoe meet mens n skilly trofee?Om die dop of dalk nek lengte?
"n trofee skilly dop vat ses dubbel brandewyn en coke.
Last edited by Zack Benade on Thu Mar 27, 2014 10:18 am, edited 1 time in total.
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: In die kop geskiet op volspoed, +/- 70 meter
as ek 'n skilpad was, sou ek moer groot gewees hetZack Benade wrote:Hoe meet mens n skilly trofee?Om die dop of dalk nek lengte?
"n trofee skilly vat ses dubbel brandewyn en coke.![]()
HOU HOM DAAI DIKTE
-
Skolla
- Hero Member

- Posts: 825
- Joined: Thu Nov 26, 2009 2:25 pm
Re: In die kop geskiet op volspoed, +/- 70 meter
Volgens spoed.G-force wrote: Hoe meet mens n skilly trofee?
- Louis Kriel
- Hero Member

- Posts: 1980
- Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm
Re: In die kop geskiet op volspoed, +/- 70 meter
Eeissh boys ek wou nou met my trofee bergskilpad kom spog het, maar ek gaan dit nou maar los!