http://i1195.photobucket.com/albums/aa398/Frikkie3/Kudus/882836_10202790022172405_2037643335_o_zpsdf61ab35.jpg
http://i1195.photobucket.com/albums/aa398/Frikkie3/Kudus/1939468_10202647090792121_2131974177_n_zps8a2d893b.jpg
http://i1195.photobucket.com/albums/aa398/Frikkie3/Kudus/10001066_10203062493905745_1541465495_o_zpsd2197e47.jpg
http://i1195.photobucket.com/albums/aa398/Frikkie3/Kudus/1979366_656116907770333_1374216210_o_zps21a3b4a4.jpg
http://i1195.photobucket.com/albums/aa398/Frikkie3/Kudus/1391555_10202041393451185_648505254_n_zps3cafea80.jpg
http://i1195.photobucket.com/albums/aa398/Frikkie3/Kudus/1899902_10201973455911944_21621068_n_zps3fdb6861.jpg
So bietjie lus maak en iets anders
- Frikkiedbr
- Hero Member

- Posts: 4254
- Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am
-
ROBBIE1
- Hero Member

- Posts: 1937
- Joined: Fri Apr 13, 2012 9:29 am
Re: So bietjie lus maak en iets anders
Mooi, ek laaik die laaste een van daai trop kudu's, nie al dag wat mens so iets sien nie!
- Taylor
- Full Member

- Posts: 125
- Joined: Tue Nov 17, 2009 1:35 pm
Re: So bietjie lus maak en iets anders
Julle maak dit moeilik om aan werk te dink, daar is darm baie nice vooruitsigte vir die jag. Maar dis nog 46 slapies voor ons gaan. Ek is lus om nou al so bietjie teslaap, miskien gaan die tyd viniger verby. Nice foto`s.
-
OMarais
- Full Member

- Posts: 125
- Joined: Thu Feb 20, 2014 7:16 am
Re: So bietjie lus maak en iets anders
Sjo 'n koedoe bly maar 'n besonderse dier
-
Christo J
- Full Member

- Posts: 184
- Joined: Sun Sep 11, 2011 7:04 pm
Re: So bietjie lus maak en iets anders
My pap swak hart...
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4598
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: So bietjie lus maak en iets anders
Frikkie vir n rikkie!
Watter een het jy geskiet?
Watter een het jy geskiet?
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
-
henning
- Hero Member

- Posts: 1315
- Joined: Tue Nov 12, 2013 9:15 am
Re: So bietjie lus maak en iets anders
Aan die einde van die dag kry elke een wel sy beurt.
groete
Henning
groete
Henning
300 WSM Savage
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
- Frikkiedbr
- Hero Member

- Posts: 4254
- Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am
Re: So bietjie lus maak en iets anders
Nie een nie James, maar wel in my wildse droom, die een met die dik nek en klein horingsJames Wilson wrote:Frikkie vir n rikkie!
Watter een het jy geskiet?
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4598
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: So bietjie lus maak en iets anders
Ditbly maar n idiaal om so n grote plat te druk
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: So bietjie lus maak en iets anders
Baie mooi laasweek een aand en die week een aand so paar jakkies gaan seermaak, was verbaas oor al die Kudu's wat ek gesien het - is voorwaar iets wat man se mond laat water, Baie mooi fotos en bulle maat.

