Dit val my gister by ek het my pistool lisensie gekry so maand terug, maar het nooit soos met my haelgeweer en geweer 'n bevoegdheids kaartjie gekry nie. Want by die pistool het ek semi-auto ook gedoen. So daarvoor het ek nou geen bewyse, terwyl my pistool lisensie darem seker dien as bewyse van my pistool bevoegdheid.
My .375 is na 15 maande steeds nie op die CFR sisteem nie, maar ek het 'n lisensie kaartjie en die wapen.......
Kry mens nog bevoegdheids kaarjie?
- tau
- Hero Member

- Posts: 3962
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Kry mens nog bevoegdheids kaarjie?
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Kry mens nog bevoegdheids kaarjie?
Nee jy kry nie meer bevoegdheids kaartjie nie. Die beginsel is jy kannie 'n lisensie kry as jy nie bevoeg is nie, so as jy lisensie het is jy bevoeg. Die bevoegdheid gaan ook saam met daardie lisensie, 5 jaar vir SD dan moet jy al 2 hernu.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
- Antonie
- Jr. Member

- Posts: 96
- Joined: Tue Aug 23, 2011 9:40 am
Re: Kry mens nog bevoegdheids kaarjie?
Hallo Tau,
Nee jy kry nie meer ’n bevoegdheids kaartjie nie, hulle speel sommer op ’n desktop printer vir jou ’n A4 bladsy die nodige dokumentasie uit.
Ek het my bevoegdheids "brief" gekry maar is my wapen gewyer.
Nou wag ek vir die rede hoekom ek nie die wapen mag besit nie en ek sukkel om dit uit hulle uit te kry!!??

mariusr
- Hero Member

- Posts: 2995
- Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am
Re: Kry mens nog bevoegdheids kaarjie?
Was gister daar om my handwapen te hernu kan nie glo 5jaar is al verby! Nee kry nie meer die bevoegdheids kaartjie nie gee jou net so A4 uitdruk vir nuwe aansoeke.My bevoegheids kaartjie bly glo geldig tot my jag gewere in 2018 moet hernu?
- tau
- Hero Member

- Posts: 3962
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Kry mens nog bevoegdheids kaarjie?
Baie dankie manne. Ons DPO het twee weke terug bedank en is vervang met 'n dame wat nie werklik wil help of kan help nie. EK is nou maar klaar wapens gekoop.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Kry mens nog bevoegdheids kaarjie?
Openbare forum, vrou kan dit lees!tau wrote: EK is nou maar klaar wapens gekoop.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
-
mariusr
- Hero Member

- Posts: 2995
- Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am
Re: Kry mens nog bevoegdheids kaarjie?
Stem saam tau ek is ook klaar sien nie meer kans vir die nonsens nie!tau wrote:Baie dankie manne. Ons DPO het twee weke terug bedank en is vervang met 'n dame wat nie werklik wil help of kan help nie. EK is nou maar klaar wapens gekoop.
- tau
- Hero Member

- Posts: 3962
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Kry mens nog bevoegdheids kaarjie?
Carl wrote:Openbare forum, vrou kan dit lees!tau wrote: EK is nou maar klaar wapens gekoop.Nee man trek net na 'n beter DVO.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.